Barend van der Merwe2020-05-18Ja, Suid-Afrikaners baklei maar so oor alles. Dit sal nooit ophou nie. Maar so van die os op die jas, die kenners beweer die ANC het maar groot probleme. Want alhoewel hulle steeds verkiessings wen, stem al minder en minder mense ANC. Dit kan afgelei word
Barend van der Merwe2020-05-18Interessante stuk! Dankie. Die biblioteke probeer hulle bes darem sou ek sê. Ek het baie met bibliotekarisse saamgewerk. Die meeste biblioteke is onder die administrasie van die provinsiale regering ingevolge skedule 5 van die Grondwet. Nie net is daar m
LitNet2020-05-18Beste Sophia
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie gratis hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwer
Irma Kroonstad2020-05-18Ek het gedurende Fase 5 van grendeltyd Johannes de Villiers se boek Blydskap gelees. Dit het my lewe verander en hy beveel aan in sy boek dat ons aan mense "dankie" moet sê, of erkenning moet gee. Daarom doen ek dit graag.
Baie dankie Johannes - jy he
F C Boot2020-05-18Beste Angus
Jy is soos gewoonlik weer bietjie deurmekaar. Die kerk het maar net herhaal wat die meeste Europese sterrekundiges in die 1500 aangehang het dat die aarde die middelpunt van die heelal is.
Dit was dan ook die standpunt van antieke filosowe
Hanno Visagie2020-05-18"Non-racialism" = nie-rassigheid.
"Non-racism" = nie-rassisme.
Groot verskil tussen die twee.
Die eersgenoemde was nog altyd die bedoelde, heersende terme.
F C Boot2020-05-18Ai. Dit word nou al hoe meer duidelik waarom die ateïs Angus uit die sondagskoolklas gestap het, hy het gehoor maar nie verstaan nie.
Die Bybel is duidelik: Elkeen wat vasklou aan die wet, ook die wet wat in hul hart (verstand) geskryf is en Christus
Angus2020-05-17Beste FC Boot,
Die RK Kerk van die verre verlede en die RR Kerk van vandag verskil van mekaar wat teologiese filosofie betref daarin dat die ou kerk vasgeklou het aan Bybelse wetenskap, tewyl die moderne kerk probeer byhou by die moderne wetenskap en sie
Angus2020-05-17Beste FC Boot
Natuurlik het die RK Kerk die wetenskap bevorder, maar slegs die wetenskap van die Bybel, en wat voorgeskryf is deur die kerk. Volgens die RK-teologie was die aarde die middelpunt van die planetstelsel en selfs van die heelal. Copernicus en
Sophia jordaan2020-05-17Baie dankie vir die meesterlike vertelling van jou jeugjare. Dit was heerlik om alles te kon beleef. Ek was in die boek deel van die Klein Karoo. Ek hoop daar sal nog ’n storie uit hierdie pen kom.
Louis Jordaan2020-05-17Dankie baie Toy, ek meen Stephen, vir ’n ware verhaal so uit die binneste van jou gemoed! Die feit dat ek so bevoorreg was om jou persoonlik te kon leer ken, het die boek net soveel meer spesiaal gemaak. Wat van ’n opvolg wat die universiteitsperiode
Mellèta Louw2020-05-16Dit was ’n onpretensieuse tydskrif, ontdaan van die blink en glans, bekostigbaar, en dan daardie juweeltjies... die musiek-, kuns- en boekbesprekings! Vrouekeur het iets verbeeld van warmte en goedheid en van huislike hart en haard. Dankie daarvoor!
LitNet2020-05-16Beste Mertzie
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk i
LitNet2020-05-16Beste Christine
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk
LitNet2020-05-16Goeiedag Heaven
Ek hoop dit gaan goed.
Dit is deur LAPA Uitgewers gepubliseer, hulle mag dalk help.
Kyk ook op Amazon of die boek nie as e-boek beskikbaar is nie.
Vriendelike groete
Angus2020-05-16Die dubbele uitverkiesing? Maklik! As Boot nie uitverkies is nie, is hy nie uitverkies nie. Dan moet hy maar op sy voorbestemde rooiwarm klippie gaan sit. As ek wat ’n ateïs uitverkies is, dan is ek uitverkies. Dan gaan ek harp speel.
Angus2020-05-16Pragtig, die vergelyking tussen water en die gekabbel water wat verder lei tot’'n fyn uitgewerkte allegorie.
Sjoe, een van die mooiste gedigte wat ek nog hier gelees het!
R van Druten2020-05-16That there is a puppet master in control of earthly events remains a moot point, and whatever befalls mankind the onslaught they bring upon the safety of our planet is soon forgotten in the constant rush for personal wealth way beyond reason. Massive carb
Ronèl Hart2020-05-15Goeiedag Corrie
Ek sal graag Danie se bundel van warm voor die yskas wil bestel. Kan jy dalk vir my raad gee hoe ek te werk moet gaan? Is dit telefonies of per pos? Ag ek sal dit sò baie waardeer. My naam is Ronèl Hart en my e-posadres is ronelhart@gm
Lucas2020-05-15Hi Willem
Unfortunately, it is true that you can curse someone through prayer or even by prophecy.
I met former LR people who told me that they had to be released from curses that were spoken in their lives by prophecy.
I personally doubt that the maj
Hans Richardt2020-05-15Tiens, ek dink met al die drank en tabak in store by plaaslike polisiestasies, het die GPF seker al bestellings toonbank? Die “koerier” sal aflewer...