Kommentaar

Die man wat my liefhet

Carma Shaw 2020-05-20 Dankie vir die plasing, LitNet.

COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders

Marieta Charlyn Vosloo 2020-05-20 Die outeur lê klem op die regte waardes soos self-dissipline en respek. Sy rig 'n ernstige pleidooi aan leiers in basiese onderwys om in die beste belang van kinders op te tree, en sake wat aandag verg vanweë die aard van COVID-19 met dringendheid en er

Kwart oor somer

Fanie (SP) Naudé 2020-05-20 Ek is verslaaf aan Carma se digwerk. Van die eerste oomblik tot nou. 'n Paar jaar later was ek nog nooit teleurgestel nie. Meesleurende taal. Diep gevoelde emosie en sensitiewe natuurbeelding maak haar 'n digter wat uitstaan bo talle bekroondes. Sy is in

Anderkant hierdie hede

Carma Shaw 2020-05-20 Baie dankie, Ize Ster. Ek waardeer.

Kwart oor somer

Carma Shaw 2020-05-20 Baie dankie vir die plasing, LitNet. Ook dankie vir die besonderse foto.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Ilene 2020-05-20 Ek soek raad. My man en ek was vervreemd. Hy is dood en ek het niks gekry nie. Kon ook nie sy lyk begrawe nie. Ons was binne gemeenskap van goedere getroud. Help my asb!

Anderkant hierdie hede

Ize Ster 2020-05-20 Ai Carma!! Dis so besonders mooi!!

Lockdown death

Francis Grobler 2020-05-20 Skitterend!

Digter

Ja swaer 2020-05-20 Gaaaappp

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

marie 2020-05-20 Ek is raadop. Het 'n probleem dat die staat my pensioen aan my betaal. Dit gaan oor my egskeiding 26/4/2001 waar die bevel gemaak is dat beide partye se pensioen voordele hulle eie en uitsluitlike eiendom bly. My x man is oorlede 31/5/2003. Die pensioen

Lockdown death

Myra Lochner 2020-05-20 Absoluut aangrypend, liewe Berdéhan! Ek het gister twee duiwe in my agterplaas gevind: dood. Die boodskap is tegelykertyd angswekkend en hoopvol. Wat die leser hier in jou gedig terug sal vind, is dit wat in sy of haar eie binneste sterf en leef. Baie da

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Meyer 2020-05-20 Wanneer jy tussen tonele wissel, doof een toneel uit (m.a.w. tot stilte) en dan doof die volgende toneel in (m.a.w. die klanke word hoorbaar). Tydens n "gewone" doof is dit 2 gebeurtenisse, maar tydens n kruisdoof gebeur die twee gelyktydig. Luister spesi

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Meyer 2020-05-20 Kobus Burger het gister op RSG genoem dat dit op die webblad is - die handleiding is aangepas, so maak seker jy kry die 2020 weergawe. www.rsg.co.za

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Carin Lawrie 2020-05-20 Uitstekend verwoord, Naomi.

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Johanna 2020-05-20 Pragtig verwoord, Naomi!

My allerliefste

Truida 2020-05-19 Wonderlik verby.

My allerliefste

Rachel van Wyk 2020-05-19 Bring mens tot stilstand en vêr verlange.

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Hannelie Rix 2020-05-19 Wat is die verskil tussen doof en kruisdoof?

My allerliefste

Anze 2020-05-19 Dankie LiNet, ek waardeer uit my hart.

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Jakkie Human 2020-05-19 Ek sal ook graag Hans steek die rubicon oor wil aflaai, ook nie al die episodes geluister nie.

Die biblioteek aan die begin van my wêreld

Estelle Boers 2020-05-19 As bibliotekaris in murg en been het ek nou die vertelling vreeslik geniet. Ek is al vir 'n hele klompie jare by die biblioteke in 'n redelik naby gelee buurdorp, net in die ander provinsie waar die skrywer haar ondervinding opgedoen het, werksaam. En as

Persverklaring: Die bekendstelling van Taalportaal en Taalonderrigportaal

Charles 2020-05-19 Ek stem saam Johannes. 'n Reuse sprong vir Afrikaans, ons juweel!

Eende van dieselfde dam

Willie Van Aswegen 2020-05-19 'n Ironiese einde wat, alhoewel jy as leser iets met die buurvrou te wagte is, jy dit tog in 'n mate verwag! Heerlike vermaak Kristel, ek het lekker gelees.

Pa, Ma en die liefde

Willie Van Aswegen 2020-05-19 Welverdiend, Jan.

Ons trek Vrydag

Collin G 2020-05-19 Dankie Sonja, dit is net soos jy sê - vêr van jou goed, na aan jou skade!

Die 21-dae-kwarantyn-ketting

Zesta Vorster 2020-05-19 Oumensgriep Daar's mos nou hierdie tannie wat ek baie goed ken. Sy het 'n seun in Pretoria wat haar so dan en wan bel om te hoor hoe sy klink en of sy nog lewe. Sy vertel my dat hy gisteraand gebel het, en toe met 'n nuwe vraag vorendag gekom het: Ma,

Pa, Ma en die liefde

Jan van Tonder 2020-05-19 Baie dankie aan elkeen wat gereageer het, en dit met sulke wonderlike wondelike kommentaar.

Koronavirus open ons oë

Sophia Raw 2020-05-19 Pragtige brief, laat my weer positief voel oor die toekoms.

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Amanda le Roux 2020-05-19 Pragtig Naomi...

Die biblioteek aan die begin van my wêreld

Marie Luyt 2020-05-19 Ek lees hierdie stuk nou vir die derde slag deur, en elke keer word dit vir my net snaakser. Was juis in my jeug in met 'n groep meisies wat bedags in Pretoria se openbare bib gewerk het, en saans in Zethushof, op komberse en rondom bottels wyn, eindelo

’n Blom op ’n kindergraf

Hanneke 2020-05-19 Dis sleg om met 'n bittel pil in jou binnekant van gister vdag of môre in jou hart saam te lewe. Vergewe mekaar en begin nuut elke oggend want ja ons en ons kinders wil erf en moet weet hul het 'n ryk Pa in die Hemel en 'n ryk erfenis wat op ons wag. Kie

Persverklaring: Die bekendstelling van Taalportaal en Taalonderrigportaal

Johannes Comestor 2020-05-19 Aansluiting word by programme vir Nederlands en Fries gevind. Die klem is op korrektheid en gehalte. In hierdie opsigte behoort hierdie inisiatiewe verwelkom te word. Ek hoop dat hiermee 'n daadwerklike bydrae gelewer sal word teen die skandalige verengel

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Cas Vos 2020-05-19 Naomi, 'n insigryke kwatrynketting met verskillende karakters se denke en gevoel wat jy belig. So voel ons almal! En dan die gelukkige en salige slot. Mooi so!

Magazines in the new normal: Ctrl+X or fast forward?

Erica Platter 2020-05-19 Oh Cathy! What a fine story. How fortunate I was to be able to work with and learn from you.

’n Blom op ’n kindergraf

Hans Richardt 2020-05-18 Daar was verskeie epidemies hier in SA. Ek loop in begraafplase as ek idee van die lewe in geskiedenis in dorp wil kry. Na ABO was witseer - keel epidemie, waaraan veral jong kinders dood is. Die 1919 Spaanse griep pandemie het verwoestyning gesaai onder

Skrywersonderhoud met Anton Krueger en Eben Viktor oor Die oog

Ingrid Krueger 2020-05-18 I enjoyed the craziness of the story. All the weird and wonderful twists!

Pasverskyn: Blydskap deur Johannes de Villiers

Hercules van Wyk 2020-05-18 Irma, ek is bly dat jy daarby baat gevind het; ek moet nog wag vir myne omdat CUM Boeke nog nie oop gemaak het nie. Hoe het jy jou boek bekom? Volgehoue sukses vir jou. Groete,

Ons trek Vrydag

Sonja 2020-05-18 Ek weet hoe dit voel... Maar ja niemand kyk na jou goed soos jy jouself nie.

Ons trek Vrydag

Collin G 2020-05-18 Baie dankie Daleen!

Ons trek Vrydag

Collin G 2020-05-18 Baie dankie Charles!
Top