Kommentaar

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-24 Beste FC Boot Ek sien my 23 Bybels pla jou verskriklik. Kom, ek verlos jou van jou nagmerries. Van almal het ek net een self gekoop; al die ander het ek geërf, is aan my geskenk, en een het gesteel by ’n tokkelokvriend. Ek noem dit maar steel, want ek

O Brose Aarde – ’n Misorde vir die Nuwe Verbond

Maretha 2020-05-24 Hierdie aangrypende Verbondsteks is so van toepassing op grendeltyd. Die aarde haal asem en sê dankie vir hierdie kort verposing, sonder die vernietiging deur onse spesie.

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Francois Boshoff 2020-05-24 Dankie. My dogter is graad 7. E-pos asseblief die vraestel en memo.

Graad 10: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Godfrey Peter Titus 2020-05-23 Baie goed

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Gerty Weir 2020-05-23 Uitstekend! Jou woorde beskryf wat elke gesinslid op die oomblik beleef!

Die Goeie Nuus!

Nico 2020-05-23 Skrywer bo stel dat volgens sy Buddah jyself kan besluit wat reg en verkeerd is. Hmm wonder, Hitler sou baie van die logika hou. Dalk kan ons moordenaars vrylaat wat besluit het hulle is reg?

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

LitNet 2020-05-23 Beste Nolan Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is,

Ons oor te luisteren leggen bij Albert Camus

Bernard Grant 2020-05-23 Sobere & poignante beschouwing door een antwerpse Monsieur Germain, wiens reflecties steeds intrigeren.

O Brose Aarde – ’n Misorde vir die Nuwe Verbond

Lydia Potgieter 2020-05-23 Diep dankbaar en ontroer dat ek dit kon deel.

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

F C Boot 2020-05-23 Beste Angus Daar bevestig jy nou presies wat ek vir jou gesê het. Die kerk skaar self agter die meerderheid wetenskaplikes van die dag en veroordeel dan diegene wat waag om daarvan te verskil. Natuurlik was die kerk in pas met die wetenskaplike sieni

gonnakok

Marius 2020-05-23 Dankie Lydia!

Soms gaan kuier ek nog by hom

Dirkie Kruger 2020-05-23 Treffende aanspreek van etiketering, die diep sonde van ons samelewing, wat ongestrafd siele verbrysel, harte inkerker en vrywees begrendel. Briljante benadering wat ’n duidelike boodskap dra. Die skrywer se potensiaal as storieverteller word weer een

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

F C Boot 2020-05-23 Beste Angus “Die Bybel is vir jou geskryf, nie vir my nie. Eintlik vind ek dit belaglik dat volwasse mense glo dat kinderstories waar is.” En dit is nou die beste wat jy tot die gesprek kan toevoeg en tog spog jy met 23 Bybels wat jou dan ’n versa

Elders gesien: Onder haar ma-wees "kombersie"

Schanel Smith 2020-05-23 Wens ek kon Ouma ontmoet.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-23 Beste Raed-na-Gael, Die Gilgamesh-verhaal hoef ek nie eens te Google nie; ek weet so ’n bietjie van Mesopotaamse mitologie. Die Noag-verhaal is hierop gebaseer. Die groot verskil tussen die twee is teologies. In die Mesoptaamse mitologie is daar baie g

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

Nolan van Wyk 2020-05-23 Wiskunde vraestel en memo Junie-eksamen.

Digter

Margaret 2020-05-23 Ja swaer, dankie. Ek waardeer jou eerlike kommentaar en neem kennis.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet 2020-05-23 Goeiedag Elizma Ek hoop dit gaan goed. Daar is video’s vir leerders graad 5-12: https://www.youtube.com/user/LitNetKanaal/search?query=graad Vriendelike groete

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

Cindy van Whk 2020-05-23 Ek hou baie van LitNet se vraestelle en gebruik dit vir my graad 5 en 6’e. Ek stel regtig belang in die YouTube-skakel

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

Elizma 2020-05-23 Vir watter grade almal?

COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders

Nico de Jager 2020-05-23 Die virus van korrupsie en disfunksie het ongelukkig lankal ons regering en onderwysstelsel besmet. Roei dit uit, dan is daar ’n kans op herstel.

In memoriam: "Life is wonderful!" het die aktivis geskreeu toe hy lewenslange tronkstraf kry

Arrie de Beer 2020-05-23 Martie, jy moet dalk liefs nie die kommentaar onderaan Litnet se FB-blad lees nie, want dis nie goed vir die gestel nie. Veral nie as 'n mens sou verwag Afrikaners het na '94 (ondanks die gemors wat die ANC aanvang) tog so effe uit hul regse enklawes gekl

Die plaagdokter: "Doctor Schnabel"

Koos Holtzhausen 2020-05-22 Dankie, Jo-Marie vir die deeglike speurwerk en die interessante artikel. Daar is niks nuuts onder die son nie.

Die plaagdokter: "Doctor Schnabel"

Jo-Marie Claassen 2020-05-22 Dankie vir die dankie, Sarie! Dit was die vreemde gediggie wat my aandag getrek het. Ek kon aanvanklik nie agterkom watter taal dit is nie, en toe sien ek dis twee tale. Die res het uit minder as ’n uur se Google gekom. Jo-Marie

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Marlene Carstens 2020-05-22 Ja ek moet saamstem. Tobie is absoluut UITSTEKEND, mens voel werklik of jy die vriende kan sien. ’n Beter leser kon jy nie kry nie. Dis net jammer dat die voorlesing nie afgelaai kan word nie. As ek ’n episode gemis het, en selfs al het ek nie, luiste

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Raed-na-Gael 2020-05-22 Angus, Die Bybel lieg nie. Soek vir “Utnapishtim” op en fokus dan op my stelling. Lekker Bybelstudie doen. Cheers.

Soms gaan kuier ek nog by hom

Cherese Griesel 2020-05-22 Ongelooflik goed geskryf.

gonnakok

Lydia Higginson 2020-05-22 Sjoe! Magtig!

Kwarantynketting: "As whiskey en kombuisseks ’n gewoonte raak" deur Erla-Mari Diedericks

Angus 2020-05-22 Die Skotte drink whisky, die Iere whiskey. Vir ons Boere makitisaki, dis lekker! Whiskey, rye whisky, whiskey I cry, If a tree don’t fall on me, I live till I die.

Lockdown death

Theresa Postma 2020-05-22 Dis ongelooflik geskryf, een van jou bestes ooit!

Soms gaan kuier ek nog by hom

Dewald Koen 2020-05-22 Wat ’n hartroerende verhaal. Pragtig.

COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders

Thinus de Jager 2020-05-22 Dit is duidelik dat daar nie voldoende lesse uit die verlede geneem word nie. Die wiel word telkens herontwerp, maar die uitkoms is nie noodwendig dat dit rond is nie. ’n Deurdagte stuk.

’n Blom op ’n kindergraf

Hans Richardt 2020-05-22 Wel, Shepstone, Rhodes en Milner het verskeie rassegregasie wette ingestel. Die brief gaan nie hoofsaaklik oor apartheid nie, maar oor kindergrafte.

Onthou

Melandi Louw Loots 2020-05-22 Baie dankie vir die blootstelling LitNet, waardeer dit opreg.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-22 Beste FC Boot, Die Bybel is vir jou geskryf, nie vir my nie. Eintlik vind ek dit belaglik dat volwasse mense glo dat kinderstories waar is.

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

Angus 2020-05-22 Beste FC Boot, In die hofsaak teen Gallileo was die kerk se standpunt dat die son om die aarde draai, en dat sterrekundiges wat beweer dat dit andersom is, verkeerd is. Die kerk was nie in pas met die wetenskap van die tyd soos jy beweer nie, want tall

Kwart oor somer

Carma Shaw 2020-05-22 Hallo, Cornien. Baie dankie ☺️

Wat is burgerskapsonderwys veronderstel om "reg te maak" of "te herstel" en wat is die oogmerke van die vak?

Hannes 2020-05-22 A close reading of the article will reveal that its gist is that there is nothing broken as far as children are concerned; they just need good education to become good and proper citizens. The article does not claim that there is nothing wrong with educat
Top