Kommentaar

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Reusedwerg 2020-05-28 Baie goeie skrywe. Ongelukkig word die res van die eilandjie neffens die Franse kus se bewoners nie ook bietjie op hul plek gesit nie. Ek ervaar die Ingelse is gou om in 'n geselskap te sê, I do not speak that language of I can not understand. Ons Afrika

Reader impression: Tobacco wars by Johann van Loggerenberg

Christina 2020-05-28 I don't smoke but found it very difficult to understand the ban of siggarets. There is sonething sinister about is I and wish for the truth to surface.

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Annatjie Beattie 2020-05-28 Knap gedaan. Hier in die Noord-Kaap gedy Afrikaans op voetsoolvlak in 'n rykdom van variasie te danke aan die ryk bydrae van ons bruin gemeenskap.

Dan eers sal die klippe uitroep

Carma Shaw 2020-05-28 Goeie werk, Berdéhan.

Dan eers sal die klippe uitroep

Caren Kearley 2020-05-28 Wat 'n pragvers. Mal oor die verskuilde beelde.

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

George Pieter Redelinghuys 2020-05-28 Beste Frederik Veel meer beledigend vir die Afrikaner “image” as Alex Rawlings se redelike artikel oor die toekoms van Afrikaans in Suid-Afrika, is daardie eerste groteske foto van ’n groep mense uitgedek in “traditionele drag”, oorgewig, slord

Danny Titus groet die ATKV

Kobus Eloff 2020-05-28 Baie dankie vir jou reuse bydrae tot die uitbou van kommunikasie en samewerking tussen ons taalgenote.

Op vlug

Marietjie 2020-05-27 Beskrywend geskryf aan vandag mensdom en die se verval. Dit geniet

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Bertie 2020-05-27 Baie goed gestel. Ek het self die artikel op die dag van publikasie gelees en het my behoorlik vervies. Dankie vir jou repliek!

Pa, Ma en die liefde

Renée Conradie 2020-05-27 Roerende verhaal!

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Salomé Malherbe 2020-05-27 Uitstekend want jy is nie bang om die dubbelgevreet van Englse skeinheiligheid uit te wys nie. Baie van ons loop daagliks met die besef van net hòe erg die vernietigende mag van die Engelse taal is. Ek noem dit sommer wat dit is ’n “WMD” [weapon o

Die probleem met handewas

Hans Richardt 2020-05-27 Die hele gesondheidleer uit 1965 curriculum van Graad 1, werk nie, maar ons doen so voort. Dis ook juis my vraag altyd, hoekom moet man handewas na hy gepie het en nie voor die tyd nie? Hopelik pie hy mos nie op sy hande nie, maar hy vat met vuil hande

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Gustaf Pienaar 2020-05-27 Welgedaan, Frederik! Stuur sommer dié een ook vir jou rektor.

Lesersindruk: Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, saamgestel deur Wendy Maartens

Nandi Lessing-Venter 2020-05-27 Dankie vir hierdie pragtige lesersindruk, Anke. Wat 'n ode!

Sandkiaat kandelaar

Andries Fourie 2020-05-27 Mooi Morné, baie goed!

Elders gesien: ’n Nuwe normaal?

Berdéhan Brand 2020-05-27 Die "nuwe normaal" is tydelik. Ek glo meeste steun jou sentiment. Los maar die drukkies en fisiese kontak met kinders. Ek, as ouer, sal dit nie in die tyd waardeer waar sosiale afstand prioriteit (moet) geniet nie. Die begripsvermoë van kinders moet nie

Casper en kie is terug ná ’n dekade op kykNET

Dries Horn 2020-05-27 Hierdie is seker die sawakste program wat ooit op kykNET was. Die tipe humor wat hier gebesig word, hoort in 'n twedeklas bordeel. Sies Karin Meiring.

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Eduard 2020-05-27 Die waarheid uit 'n Afrikaanse perd se bek. Dankie Frederik. Dit is suiwer, sinlik en nodig.

Dit was aand 

Anze Bezuidenhout 2020-05-27 Baie dankie vir die bemoedigende woorde, ds Jurie, ek waardeer baie.

Sigeunerhart

Anze Bezuidenhout 2020-05-27 Baie dankie LitNet, ek waardeer baie.

Waar was jy?

John Durr 2020-05-27 Die lewe moet baie eensaam wees as jy nie vir God ken nie. Dankie, Liewe Vader, dat u altyd daar is.

Onverdiende genade

Louise Viljoen 2020-05-27 Ek waardeer jou positiewe kommentaar, Lucia. Dankie!

Onverdiende genade

Louise Viljoen 2020-05-27 Dankie dat jy gelees het, Berdéhan.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-27 Beste FC Boot, Al wat jy kan gorrel is dat ek onsinnige snert skryf, want dis die maklikste uitweg. Dis iets anders om dit te bewys. Ek het nog nooit Jesus Christus verwerp of gesê hy bestaan nie. Al wat ek gevra het, is bewyse vir sy bestaan. Terlo

Dit was aand 

Jurie Venter 2020-05-27 Aangrypend raakgevat, Anzé! Mag daar nog vele sulke geïnspireerde gedigte uit jou hart en pen kom!

Niks kom by tuisgemaakte malvalekkers nie

Karen 2020-05-27 Dankie vir die lekker 'saamtoer' terwyl ek lees ... En daai malvalekkers van jou is HEMELS 😍🤗

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

M Uys 2020-05-27 Wel gestel. Mag meer jong Afrikaners hul rue styftrek teen die onderskatting en gepoogde onderwerping van Afrikaans as volwaardige akademiese, letterkundige, wetenskaps- en gebruikstaal, sodat Afrikaanssprekendes nie futloos die tuig sal neerle nie.

Soms gaan kuier ek nog by hom

Hanlie Van Zyl 2020-05-27 Mens kry onwillekeurig 'n traan in die oog en begeer om die kind, tiener, student, jong man en volwasse man teen jou te druk en teen die veroordeling te beskut.

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Chris Potgieter 2020-05-27 Ag wat, dis nie my tyd werd om met dof kinders te probeer praat nie. Die Engelse oor die algemeen besef nie eers dat ons Afrikaners besig is om hul land oor te neem omdat ons hul taal vlot kan praat nie.

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Sarie 2020-05-27 Mooi gesê. Ons sal lewe, ons sal sterwe, in Afrikaans, al sê die Ingelsman ook wat!

Pa, Ma en die liefde

Elsabe Aldrich 2020-05-27 Ontroerend ‒ baie dankie.

Afrikaans vandag en môre

Dirk Brits 2020-05-27 Ek het ’n probleem met veranderinge op baie gebiede: Hoekom verander? Hoekom iets wat goed werk en mooi is verander? Bitter min dinge op aarde het nog ooit verbeter omdat die mens dit verander het. Wat wil hul bereik om ’n mens se taal te verander

En ek is lief vir jou

Annatji 2020-05-27 Beautiful!!

Skep die koronamaatreëls ’n nuwe klas burgerlike ongehoorsaamheid?

Hans Richardt 2020-05-26 Sy beskryf die Tirannie van Demokrasie van die regerende party. Al nuwe klas wat geskep word is diktators en onderdruktes.

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Annetjie Combrink 2020-05-26 Vraestelle graad 7

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Annetjie Combrink 2020-05-26 Wonderlik!

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Annetjie Combrink 2020-05-26 My seun is in graad 7. Dankie vir die wiskunde-dokumente.

Onverdiende genade

Lucia Prinsloo 2020-05-26 Wonderlike verhaal vol deernis en vergifnis en aanvaarding, Louise. Baie geluk!
Top