Sophia Jaarsma2020-06-04Om nie eens te praat van die duisende Afrikaanssprekende, goed opgeleide Suid-Afrikaners wat vlot Engels praat, in Engeland, wat hard werk en die WERK kry, en gerespekteer word daarvoor, in Engeland. Ag nee wat, die Engelsmannetjie moet maar weer gaan nad
Francois Verster2020-06-03Groot geeste gaan ook, almal word kosmiese stof, maar sommiges laat 'n mens wens jy het hulle tog ook geken, al is alle lewens maar net 'n bos-asemteug en 'n sterlig-flikkering.
Isabel2020-06-03Ek kan nie wag dat Doodsondes en Bittersoet in die aande moet begin nie. Ek hou net niks van Emir in Bittersoet nie. Sien uit na Vierspel/Vuurspel. Gebroke harte en die vreemdeling was net sulke goeie stories. Baie beter as ons sin
robert l barrie2020-06-03Hy het eerste klippe hier gegooi om 'n saak te opper wat buite die bestek van sy vertrek val. As hy 'n mening op die verkeerde tyd deel moet hy ook aanvaar dat hy hom oop maak vir 'n hoogvat! Almal moet dus eerder versigtig wees met die mond en die tong e
Marie Jacobs2020-06-03So baie, baie dankie vir hierdie pragtige en beheersde koorsang. Sterkte vir die nou en die toekoms! Julle is in ons harte en sien uit na julle eerste konsert in die Endler!
Volgende jaar in Vlaandere glo ek julle sal daar wees en baie goed doen!
Charles2020-06-03Indien Afrikaans kwansuis ’n “sterwende” (lmga) taal was; sou ons met die beste Wikipedia-weergawe in Afrika gesit het, waar jy werklik byna (relatief gesproke) enigiets kan opspoor en in Afrikaans kan lees en bestudeer; of ’n Wikipedia wat op die
Charles2020-06-03Frederik, die Engelse is SO, SO jaloers op Afrikaans en haar PRESTASIES, dis net nie waar nie. Die stuk is niks anders as sensasiesoekery deur 'n jaloerse Engelsman, PUNT.
Ek stik van die lag! Indien ons geliefde onder druk was of *die gevaar geloop h
Anthony Wilson2020-06-03Die rigting en die gebruik van 'n taal - so ook Afrikaans - word deur sy sprekers bepaal; net soos geskiedenis deur die wenners geskryf word en daar is niks wat jy daaraan kan doen nie. Soos Professor Adam Small gesê het oor Kaaps. “Dit is ‘n volwaar
JVZ2020-06-03Hoe sou jy die slotgebeure van die roman interpreteer? Is daar sprake van antwoorde op Gilbert se vrae of sy soeke na ’n patroon wat sal sin maak van sy lewe?
Cobus Bester2020-06-03Die reaksie hier en elders op die artikel wys weereens dat baie mense steeds nie die verloop van die geskiedenis verstaan of wil aanvaar nie. Kleur, diskriminasie, onreg is en was nog altyd deel van die ontwikkelling van Afrikaans. Om nou vir Dr. Titus te
Leon2020-06-02Ek stem saam: Casper de Vries is 'n bespotting vir Afrikaanse kultuur, hy het geen respek vir niemand, dis jammer kykNET laat sulke goedkoop snert toe...
Rina Bester2020-06-02Elke lewe het sy hopies-vleis-en-wol wat lê en uitdroog in die son. Dankie vir die raak woorde wat so baie dek: van iets persoonlik tot diep trane in die geskiedenis van enige plek in die wêreld!
Helena Conradie2020-06-02Baie dankie vir die artikel oor 'n wonderlike skrywer in Afrikaans. Dankie Erica vir die deeglike navorsing oor Rita Gilfillan.
Hélène Opperman-Lewis2020-06-02Sulke skrywes soos die op BBC is niks anders as gewetenloos en totaal skaamteloos. Mens moet seker jammer voel vir die drommels wat nogsteeds so onkundig is oor Afrikaners.
Om te beledig is geneties by daai klomp het ek nou finaal besluit - behalwe die
Irma Honiball2020-06-01Die US Koor en hul passievolle, begenadigde dirigent, maak vir elke Oud-Matie ongelooflik trots! Hulle suiwer en hemelse koorsang roer ons hartsnare keer op keer met elke optrede! Lank lewe André en sy koor!
Jo-Marie Claassen2020-06-01Ja, ek hoor toe in die naweek op RSG dat ene Brown in die agttiende eeu danksy 'n soortgelyke mondering tydens 'n pesuitbraak in die Skotse stad Edinburgh veilig as dokter die siekte oorleef het, nadat baie ander dokters gesterf het. Toe moes die Edinburg
Renie Laage2020-06-01Hiermee stem ek heelhartig saam. Ek kan nog verstaan dat 'n oningeligte ongeletterde deel van die samelewi nog nie alles oor die virus lees en verstaan nie, maar dié is duidelik vir almal!
Celesté2020-06-01Ek het in die COVID-19-grendeltyd totaal versot geraak op Fatima se YouTube-video's en toe hierdie insiggewende resensie opgespoor, dankie. Sy en haar geregte en gebak het 'n kalmerende en opbeurende invloed op 'n mens! Ek gaan gewis hulle pragboek by Gra
Angus2020-05-31Ek lees in bogenoemde artikel ook dat die mening toegedaan word dat die wisselwerking tussen Engels en Afrikaans lei tot die ontmoediging van nuutskeppinge. Die teendeel is egter waar; dit is juis Engels wat die skepping van nuwe woorde in Afrikaans aanmo
Raed-na-Gael2020-05-31Yvonne en verder:
Dis belangrik dat daarop gefokus moet word om die virus “buite die huis te hou”. Hou ’n botteltjie van jou ontsmettingsmiddel in jou handsak, in die kar en spuit gereeld en elke wanneer jy in die kar kom. Voorkoming is die sleutel