Kommentaar

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Danie van Wyk 2020-06-09 Pragtig verwoord Naomi. So beskrywend as wat kan.

Die probleem met handewas

Raed-na-Gael 2020-06-08 R-d, Binne die eerste jaar of wat het jou liggaam al wat van goeie virus is opgetel en verwerk en hou hy die mees slegstes uit, anders sou jy nie vandag hier kon skryf nie. Die prioriteit is om hierdie een (COVID-19) ook uit te hou. As jy dink die nederi

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Dries Terblanche 2020-06-08 Ek het gedink die professor sal meer moed openbaar en bloot noem dit is alles ’n droom, dat ons die werklikheid in die gesig moet staar en daarom die beste maak van ons tyd op terra firma. Sy artikel is nie bevredigend nie net soos die idee van dood, m

Skole: die implikasies van die "nuwe normaal"

Renie Laage 2020-06-08 Ek salueer elke onderwyser en ander betrokke persone wat sorg dat die skoolomgewing veilig is vir ons kinders en kleinkinders. Ek het net een dringende versoek aan ouers: Hou op met julle slimpraatjies voor julle kinders oor 'n regering wat dinge verkeerd

’n Wenk vir die regering op Maandag

Reusedwerg 2020-06-08 Jy kan traai maar die bende luister nie eers na hul eie gewetes nie, hoe dink jy sal hulle na iemand anders se raad luister.

Pasverskyn: Bloedfamilie deur Elsa Hamersma

Kate Bester 2020-06-08 Sekerlik maar die ouderdom, maar as ek sien daar is NOG 'n moordroman gepubliseer, gooi ek my taal weg! Whodunnits is lankal afgesaag (sic!)

Wat Amerika oor George Floyd se dood by Suid-Afrika kan leer

Jan Odendaal 2020-06-08 Regerings en wereldleiers skram weg van die olifant op die tafel...ongebreidelde bevolkingsaanwas. Ons "lebensraum " word al hoe meer beperk in 'n verstedelikende wereld. Sosiale media en televisie maak van almal tropdiere wat enige " akteur/ mooi gesi

"Hoë" boekpryse? Dís waarvoor lesers betaal

Morné 2020-06-08 Baie insiggewend, dit bly steeds 'n biiterpil alhoewel om te dink al die kostes gepaard met die uitgee van 'n boek en kan die staat self nog nie iets teenoor dit doen a.g.v die hoë taks op 'n skrywer te verlaag, sal dit nie dalk ook hlep om meer boekfee

Elders gesien: "Tjorts Jeanne, was ons maar almal soos jy"

Wynand 2020-06-08 Kate, jy het obviously nie 'n clue nie...

Ôs vroulike geloofleiers is nie ’n new age dingie

M. Naiema 2020-06-07 Hi Tasneem. Shukran, dis vir my 'n besondere eer on 'n rol in jou lewe kon gespeel het. Jy is 'n baie lieflike persoon. Mag Allah vir jou die pad vorentoe vol sukses strooi en mag jy nuwe hoogtes bereik. Life long learning is deel van ons geloof. Hou aan

OZ vroue naai vir geld ...

Eon 2020-06-07 Ok ek sal jou wil gee.

Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen

Frits van Oosten 2020-06-07 Baie besonder, werklik 'n belewenis om jou huldeblyk te lees! Baie dekades gelede het ek 'n reeks programme op die destydse Radio SA nou RSG gevolg, waarin Jeanne haar gedigte voorgelees het. Sy het my honger siel na goeie letterkunde gevoed, wat ek tot o

Bos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie

LitNet 2020-06-07 Beste Lizette Ek hoop dit gaan goed. Dit is beskikbaar op Loot: https://www.loot.co.za/product/jaco-wolmarans-bos/cssn-5812-g150 Vriendelike groete

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)

LitNet 2020-06-07 Beste Laurette Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk

Die probleem met handewas

Reusedwerg 2020-06-07 Ek staan beslis nie onverkillig oor die virus nie. Ek weet net dat mense dood gaan daarvan, net soos griep, malaria, diabetes en hartaanvalle. Die wagwoorde hier is “leef skoon” en tree voorkomend op. Wat anders moet ons doen wat nuut is? Masker dra e

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Lee-Ann Spangenber 2020-06-07 Dankie Henk vir jou moeite, en dankie dat jy dit met ons deel.

"Hoë" boekpryse? Dís waarvoor lesers betaal

Lidia Theron 2020-06-07 Baie dankie Melt vir hierdie insiggewende artikel. Soos dit is, is daar min skrywers in Suid-Afrika wat ’n lewe uit skryf kan maak. So moet ons maar soos al die ander tale in ons land, Engels lees.

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Sid 2020-06-07 South African English is a language that has evolved to include Afrikaans words and sayings. Sometimes you can just express yourself better that way. I once had a pom criticize me for a small grammatical mistake. I replied: “Now tell me, John, how many

Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen

Sheila 2020-06-07 Eienaardig dat sy nie die bestaan van haar suster noem nie. Wonder maar net.

Elders gesien: "Tjorts Jeanne, was ons maar almal soos jy"

Heidi 2020-06-07 Ag foeitog Kate. Los maar lees jy lees alles mis.

Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen

Anina Roux 2020-06-07 Aangrypend. Ek het haar nooit geken nie, maar nou voel dit of ek haar pas ontmoet het.

Dan eers sal die klippe uitroep

Andries Fourie 2020-06-06 Hermeneuties in sy m%#r. Uitstekende vertolking van ’n verdoemde aarde... as ek reg is?

Swartryp

Andries Fourie 2020-06-06 ’n Sensories intellektuele stukkie briljantheid, Berdéhan!

Sigeunerhart

Andries Fourie 2020-06-06 Baie mooi gedoen, Anze

Onderhoud met Leandie du Randt oor Kom ons jol op kykNET

TheniQ 2020-06-06 My vriendin het nie tv nie en sy wil kyk, kan sy julle live of Facebook kyk?

LitNet: 2015 versus 2020

Angus 2020-06-06 Wys jou net! Dis die 80% wat glo, en die 20% wat weet.

Valsrivier deur Dominique Botha

Louise van der Merwe 2020-06-06 Ek het Valsrivier gelees en is beïndruk deur die besondere manier waarop die skrywer die Noord-Vrystaat beskryf en haar gevoelens weergee. Ekself het in Kroonstad grootgeword. ’n Uistekende boek.

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 3

Annemarie 2020-06-06 Wonderlik! Baie dankie vir puik vraestelle. Dit wakker die kreatiewe idees weer aan. Dankbaar

Wat Amerika oor George Floyd se dood by Suid-Afrika kan leer

Hessie 2020-06-05 Ek lees hierdie stuk, en toevallig het ek ’n video van ’n Amerikaanse swart vrou ontvang wat DIE WAARHEID oor hierdie hele bohaai bekend maak... Ek wens julle wil ophou om die DRAMA so aan te vuur oor iets wat eintlik niks is nie. Verkeerd is verkeerd

"Ek is eintlik net ’n nerd" – ’n onderhoud met Nina Swart

Reusedwerg 2020-06-05 Baie interresant. Nina is vir my een van die asemrowendste vrouens wat ek al gesien het. (Sy ken my nie, so sy kan my nie betaal nie). Jy kan baie goed in die lewe koop of probeer koop behalwe “misterie” klas, grasie en styl. Sy is een van die bevoorr

Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen

Amanda Haagner 2020-06-05 Wat ’n heerlike voorreg was dit nie om jou te kon ontmoet nie. Gemaklik, gemoedelik en ’n opbeurende ontsnapping. Dankie Jeanne

Onderwys: die ANC-regering se grootste mislukking die afgelope 25 jaar

Linda Kruger 2020-06-05 Ek stem saam met die skrywer oor die kernkwessie. ’n Ontbrekende interne morele kompas by individue – nie eksklusief tot ras, taal of politieke steun nie... ’n konglomeraat van sulke individue wat besluitnemingsmag het kan vernietigend wees. Die o

Omgewingsopvoeding – ’n kwessie van hoe vroeër, hoe beter

Sarie 2020-06-05 Omgewingsgeletterdheid uiters noodsaaklik vir ons nageslagte se voortbestaan. Dankie vir hierdie insiggewende onderhoud.

Legkaartbou en brei in die grendeltyd

Linda Kruger 2020-06-05 Heerlike stuk skrywe om te lees – dankie aan die skrywer. Daar is baie lesse wat geëien kan word van hierdie eenvoudige aktiwiteite. ’n Mens se lewe en die vlakke waarin mens bestaan is als legkaarte, en als is ingewikkeld saam geweef... Ek sal net

COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders

Linda Kruger 2020-06-05 Goeie omskrywing van ’n ingewikkelde kwessie, binne ’n ingewikkelde nasionale en sosiale milieu. Die skrywer verwys na onderwysers wat “vernuwend werk” en dít maak mens opgewonde – hier is ’n geleentheid vir positiewe verandering (net soos wa

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Karen Bergh 2020-06-05 Stephen Baie dankie vir die voorreg om jou boek te kon lees, dit voel vir my dis van mense wat ek persoonlik ken! Ek het my so ingeleef daarin dat ek dit nie kon neersit nie! Ek is mal oor die Karoo – ons het in die sestiger jare in Beaufort Wes gebly

Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen

Malene Breytenbach 2020-06-05 Hoe liefdevol het Hettie dié pragtige huldeblyk geskryf. Ek is diep geroer.
Top