Martha Pretorius2020-06-12Baie dankie vir ’n uitstekende artikel. Ekself kan ook getuig dat my betrokkenheid by ’n leeskring vir my oor die jare uiters verrykend en vormend was. Ek is, helaas, baie bekommerd oor die toekoms van leeskringe soos ons dit tans nog ken. Meeste lees
Margaret Cordier2020-06-12Dankie Louise vir die nuttige bespreking van “Ligsloper” en die breër bekendstelling van die merkwaardige skrywer Berdéhan Brand.
Ons (lesers en skrywers) kyk óp na die veel gekringde stamme van plantasies bome, waar hoog, hulle gedigte ons uitdaa
Hennie van Deventer2020-06-12Ai, ou Danie, jy roer die kliphart van die koerantman. Ek en Tokkie stort weer ander trane. Ons sou nou in Sabiepark gewees het. Elke aand ’n vleisie gebraai het. Op die stoep gekuier het as die nagapies kom inloer vir ’n skyfie piesang. Nou, na 24 ja
Margaret Cordier2020-06-12'Die politiek is 'n diskoers wat nooit sal eiendig nie. Nie solank Homo sapiens nog op aarde sal vertoef nie.' ('in selfgovernance')
Dankie Barend vir 'n netjiese verslag rondom hierdie vraag, 'n vraag wat globaal op al hoe meer partyplatvorms gevra wo
Charles2020-06-12Baie dankie, dis baie interessant en goed geskryf, en sterkte met die bundel se verkope en jou toekomsdrome. Hopelik sien Afrikaans nog baie van jou! Ons taal benodig beslis jou letterkundige uitset, en jy kan maar gooi met die namawoorde hoor, ons sal di
Louis2020-06-12Hoe intelligent ook al, hoe elegant ook al, sy MOET haar plek ken. Nie omdat sy swart is nie. Nie omdat sy 'n vrou is nie. Omdat sy 'n dienaar van die mense is. Dit is wat 'n politikus in 'n grondwetlike demokrasie behoort te wees. Sy is nie ons moed
Francis Grobler2020-06-12Ek staan behoorlik verslae. Dié breek als oop tot op die been! Berdéhan Brand, mág ons jou gedurig hiér lees. Dankie Litnet! Dié verdien 'n pluimpie. Sterk skrywe. Briljant verpak. Met omsig versorg. Mag ons asb hierdie ink "bubble-wrap"... Brand skr
Sarie2020-06-12Los nou maar die politieke korrekte argumente van feminisme en ras (swart wat altyd benadeel word) en dink aan die uitsprake en besluite wat onder leiding van hierdie dame gemaak is. Is dit logies en wetenskaplike? Is die uitsprake oor rook goed nagevors?
Mr J Wesseloo2020-06-11En hoekom nie 'n artikel oor die plaasmoorde wat in Suid-Afrika plaasvind? Meer as 2000 boere, hul vrouens en soms ook hulle kinders en plaaswerkers ia doodgeskiet, doodgekap.Soms is die vrouens se borste en die mans se pen ... Afgekap en in hulle monde g
Mr J Wesseloo2020-06-11You are one sided in your article by not giving the full story an thus the full truth. Let me know your email address and I will email the comments of a young black lady which give a far better reflection on who George Floyd really was. All of her comment
Barend van der Merwe2020-06-11Ons het nog ’n ander persoon aan wie die “kopdoek” titel ook dikwels toegedig word in Suid-Afrika. Dit is natuurlik ’n sekere politieke wetenskaplike verbonde aan die NWU. Nota: hy’s ’n wit Afrikaanse man. Nes Dlamini Zuma is daai “kopdoekâ€
Hans Heese2020-06-11Me Wyngaard; u ken nie die woede van ons rokers nie - manlikes en vroulikes. Ons is nie rassiste nie - ons voel almal dieselfde - wit, swart, bruin, Christen of Moslem rokers - oor die dokter se arrogansie.