Elders gesien: NP Van Wyk Louw-gedenklesing in Kaaps

  • 1

Frederik de Jager skryf op Facebook:

Dit sal as ’n historiese oomblik afgaan. Die NP Van Wyk Louw-gedenklesing in Kaaps gelewer, en daai man het ’n kop van formaat op sy twee skouers. Boeta NP hy kô hystoe. En ek hoop genoeg van ons whities, yours truly included, kan agter hom aan deur die hek glip wat nooit weer toegemaak is na “Raka” ingebreek het nie.

  • 1

Kommentaar

  • Avatar
    Hannes Deetlefs

    My vader was student van Van Wyk Louw en het meegehelp om “Raka” in Duits te vertaal. Keer op keer het hy vertel van die man en sy geselsies met hom en dat hy, Van Wyk Louw, nooit wou toelaat dat mense ’n beeld van “Raka” self maak nie. Een ding is seker, Van Wyk Louw moes ’n mens met ’n groot hart gewees het.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top