Etienne van Heerden Veldsoirée: Dié beveel ek met oorgawe aan
2026-03-15"Laas jaar was ons die eerste keer daar, en dit was van die stimulerendste naweke wat ek beleef het."
Elders gesien: Paul McCartney en "Yesterday"
2026-01-07"Aanskou die kunstenaar van later – die megaster, die kragtoer – in embrio, in ’n neutedop, volledig afgelewer net soos sy lied 'Yesterday' by hom gearriveer het."
Elders gesien: Die dag toe meneer So-en-so vir PW gepak het
2025-12-09"Maar die vraagsteller, wie se naam ek nie kon onthou nie, het homself bymekaargemaak onder die totale aanslag van die verhoog af. Hy het immers ook ’n mikrofoon."
Dark academia: how universities die deur Peter Fleming – hoe universiteite korporasies word en die gevolge daarvan: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2025-12-09"Universiteite word soos korporasies bestuur en dit is nie nuus nie. Dit kom al meer as 30 jaar lank aan. Die persoonlike gevolge vir akademici en studente is minder in die oog, miskien omdat dit oor so ’n lang tyd aankruip. Eweneens die afstand tussen vandag se verbruikersmodus van kennis en die nou grootliks agtergelate idee dat universiteite daar is om die onthalwe van kennis op sigself."
Die storie van ’n storie: van roman tot draaiboek
2025-10-16"Die verhaal is uitgeknip vir ’n film: Dis ’n buitengewone avontuur; dis ’n liefdesverhaal; dit klop met die gees van ons tyd van klimaatskrisis; dit het emosionele en intellektuele diepte, en sterk visuele trefkrag."
Mens versus masjien: ’n nuwe opstand teen die Berg Olimpus?
2025-07-10"Kan KI enigiets anders weergee as wat dit by die kollektiewe uitset van ons mense afgekyk het?"
Man versus machine: A new revolt against Mount Olympus?
2025-07-10"The scale of AI-generated books is as staggering as that of music. One estimate puts the number of such titles already in the hundreds of thousands, particularly in the US, China and Japan."
Andries Gouws: Wat jou ook dadelik van Andries sou tref, is sy Afrikaans
2025-05-30"Dis swaar om Andries te groet, maar nie swaar om hom te hou nie."
Elders gesien: Ons lig die hoed, oom Johannes
2023-12-11"As die klip van die Karoo siel is, is dit deur u dat ’n mens dit kon sien. As haar plantegroei die kinders van so ’n gesieldheid is, het u hulle laat reis deur die wêreld."
Ver in die wêreld: ’n onderhoud met Frederik de Jager
2023-02-22"En nou is daar die groeiende aantal mense wat die land wil verlaat. Hulle kan ook met vrug eers die boek lees voor hulle hul planne finaliseer."
UJ-debuutprys 2022: Frederik de Jager se toespraak by die bekroning van Man op ’n fiets êrens heen
2022-09-29Die UJ-debuutprys vir 2022 is op 22 September toegeken aan Frederik de Jager vir sy Man op ’n fiets êrens heen. Lees die skrywer se aanvaardingstoespraak tydens die seremonie hier.
DJ van Niekerk: 1928–2022
2022-02-11"Met die afsterwe van Danie van Niekerk het grasie uit die wêreld gegaan. As daar een mens was van wie jy met reg kon sê hy was gedistingeerd, was dit hy. In die uitgewerswese sweef daar ’n frase rond wat af en toe vatplek op ’n individu kry: gentleman publisher. Dit was hy." Lees Frederik de Jager se huldeblyk aan eertydse besturende direkteur van Tafelberg-Uitgewers hier.
Elders gesien: Michiel Botha het hom hart en siel aan ’n boekontwerp oorgegee
2021-09-27"Deur die gestalte wat hierdie man aan boeke gegee het, het hy ’n bydrae tot die boekbedryf in Suid-Afrika gemaak wat nie bereken kan word nie."
Skoon wasgoed: Hoeke man hy was, JC Steyn (1938–2021)
2021-09-22"My klein ervaring van hierdie groot gees was soos ’n beskaafde minuut in ’n treinwa onderweg, toe die son vir ’n onbewaakte oomblik helder en ontblotend oor ’n medereisiger skuif, en daarna skaduwee."
Die lys van seëninge is lank, tog ...
2021-08-16"Tog bedruk die volgende dinge die hel uit my uit: Die verval en korrupsie in Suid-Afrika. Die veld wat antiwetenskaplike bog oor die pandemie aan ’t wen is ..."

