Wie hou nie van klein lughawetjies nie?
2019-01-21"Ek was gek na die ou lughawens van Durban en Bloemfontein, en die pragtige grasdak-lughawe by Nelspruit."
#ANC54: 'n Hele halwe heling
2017-12-19"En dit is hoe Suid-Afrika is. Helfte-helfte. Nooit heel nie. Nooit die beste nie, het Jan Smuts van ons demi-monde gesê, en nooit die slegste nie. Soos radioaktiewe verval het ons ’n halflewe op pad na ons eie verderf wat ons, soos die goeie, nooit heeltemal haal nie."
Commendatio: kykNET-Rapport Boekprys vir fiksie 2017 – Huilboek, Ryk Hattingh
2017-10-03"Huilboek is ’n prestasie in hoe groot kragte in beweging gestel kan word deur ’n minimum aan woorde en vertoon – ’n waardige wenner van vanjaar se kykNET-Rapportprys vir fiksie."
Commendatio: kykNET|Rapport Fiksiewenner 2016
2016-09-27"In Brandwaterkom bring Alexander Strachan nie net die Anglo-Boereoorlog en die Grensoorlog opwindend in een verband saam nie, maar bring hy ook oorlogstemas en die strukturele eksperiment van sy hele oeuvre tot ’n nuwe verdieping."
Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met Frederik de Jager – voormalige boekuitgewer
2016-07-20"Onderskei. Moenie met onsin tevrede wees nie."
Donker stroom: Eugène Marais veelsydig, dubbelsinnig
2015-12-03"Wat is dit aan Eugène Marais wat so enigmaties is?" – 'n LitNet Akademies-resensie-essay oor Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog deur Carel van der Merwe
Afrikaans aan die US
2015-11-24"Steek mens jou nek uit vir Afrikaans, maak hulle 'n strooipop van jou."
In Memoriam: Jürgen Fomm
2015-04-14"Vandag is elkeen ’n tipograaf met ’n rekenaar en InDesign-programmatuur. Vandag is iedereen ook ’n kenner met Google aan die vingerpunte, en ’n gepubliseerde skrywer op Amazon. Maar toenmalig, in die Europese skool van tipografie, het jy ’n uitgebreide en uitgerekte opleiding ondergaan. En tipograwe soos Jürgen Fomm was vakmeesters, soos wat skilders en beeldhouers dit was."
Die man wat riviere aan die vloei skryf – Chris Barnard word 70
2009-07-15"'n Beskeie mens wat weinig het om beskeie oor te wees. Want hy is een van die mees bekroonde skrywers in Afrikaans, met 'n stuk of agtien bekronings vir bykans al die genres wat hy beoefen, in 'n stuk of dertig boeke, van romans tot kortverhale tot jeugromans tot dramas vir die verhoog, die radio, televisie en vir film."

