Die lys van seëninge is lank, tog ...
2021-08-16"Tog bedruk die volgende dinge die hel uit my uit: Die verval en korrupsie in Suid-Afrika. Die veld wat antiwetenskaplike bog oor die pandemie aan ’t wen is ..."
Jou weiering om geënt te word, stel mense bloot
2021-06-24"Die enigste manier om hierdie pandemie onder te kry, sodat ons almal na ’n normale lewe kan terugkeer, is dat genoeg mense ingeënt word. Elkeen wat met onbekookte wolhaarstories kom waarom hulle nie geënt wil word nie, bederf ons almal se kanse."
Skoon wasgoed: Vetkoek en ’n paleisrevolusie
2021-06-09"Kookboeke is ’n gespesialiseerde veld. By groot uitgewerye is daar hele afdelings voor. Dit is duur produksies, want volgens die konvensie moet die foto’s in volkleur wees, die stilering professioneel en die kos onweerstaanbaar lyk."
Skoon wasgoed: Dot Serfontein se rang in die ry van skrywers
2021-05-26"Maar dis om al wéér die sonde van letterkundige klassestratifikasie te pleeg. Dot Serfontein se grootste prestasie, waarin sy skaars haar gelyke het, was in hoe goed sy konkrete ervaring en vlieënde verbeelding in taal kon uitdruk en op papier kon neersit sodat die leser soos in ’n panorama kon deel in die skouspel van die groot drama wat so oud soos die mensdom is."
Elders gesien: Hout is nie ’n goedkoop speelmaat nie
2021-05-18"Die meubelstuk beur so ver moontlik weg van sy uiterlike bestaan as boom. Hy wil die innerlike van die boom veruiterlik, die versteekte kleur en vlamme. ’n Nuwe bestaan word vir die hout verwesenlik, ’n lewe in ’n ander dimensie ná die afsterwe van die boom."
The Talking Table gedek vir kos en boeke
2021-05-13Frederik de Jager en Douw Steyn drink wyn, maak hoender en harissa, en gesels oor The Talking Table en die literêre lunch. Hulle gesels oor mense in Griekeland oor wie Frederik in sy boek skinder, en natuurlik ook oor Frederik de Jager se Man op ’n fiets op pad êrens heen. Luister hier na hulle gesprek.
Frederik de Jager: ’n Herd wat knetter met stories
2021-05-05Frederik de Jager: "Ek skat ek is bloot lief vir die tasbare wêreld en ek hou die hele tyd ogies op steeltjies, sodat wanneer ek iets skryf, die gepaste waarnemings hulleself aanmeld."
Skoon wasgoed: Die invloed van lunch op letterkunde
2021-04-29"As jy storiemense wil onthaal, moet jy kan stories vertel. Jy moet ’n tafel kan kommandeer soos ’n skeepskaptein sy vaartuig. Jy moet kan konsert hou voor ’n ingeligte en kritiese gehoor vir wie die ervaring onvergeetlik is."
Elders gesien: US-koshuis en slegs Engelse liedjies vir sêr
2021-03-30"In plaas daarvan moet sy eie Afrikaans-Nederlandsdepartement (en blykbaar die media) hom wys op ’n bestaande kultuur van mikroaggressie teenoor Afrikaanssprekende studente."
Skoon wasgoed: Om uit te gee of nie uit te gee nie
2021-03-30"In die ou dae kon jy die som maklik op die agterkant van ’n sigaretboksie maak of op die servet van die restaurant waar jy die skrywer onthaal agter wie se volgende boek jy aan is. Dit wil sê indien daar hoegenaamd somme gemaak is."
Skoon wasgoed: Die Oom en die Juffrou
2021-03-11"As ek sê 'haar' bedoel ek eintlik 'hulle', want dertig meter van haar witgepleisterde eenvertrek-arbeidershuisie af staan dié van oom Johannes Willemse. 'Oom', want hy moet nou al by honderd jaar oud wees. ’n Sterk, veerkragtige man met die Griekwa-trekke wat met die jare net al hoe mooier geplooi word."
Skoon wasgoed: Die literêre rockster, Tom Lanoye
2021-02-24"Die programnota van 1995 het iets van ’n literêre popster genoem, en die titel was intrigerend: Kartonnen dozen. Boonop het ek gehou van al die Vlaamse aanbiedings wat ek ooit by die KKNK bygewoon het. Almal is opgelig deur ’n Europese flair, deurtrek van die karnivaleske, besiel deur ’n sin vir die absurde."
Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand Deist
2021-02-10"Ek het veel by skrywers geleer, en in hierdie rubriek het ek al daaroor geskryf. Met Ferdinand was dit ook so. Hy het sy deure wyd oopgegooi in vriendskap."
Skoon wasgoed: Die hoogsomer van Klaas Steytler
2021-01-26"Deurslaggewende oomblikke kondig hulleself dikwels sonder fanfare aan. Jy beleef iets wat jy eers agterna eien as ’n baken in die tyd, ’n merker van betekenisvolle dinge wat sou volg."
Skoon wasgoed: Die verhaal van die verhaal van Oscar Pistorius
2021-01-06"Deur wat sedertdien gebeur het, het hierdie narratief ’n storie binne ’n groter, algeheel somber storie geword. Ons boek het ingebed geword in wat ander boeke ná die moord vertel het. Dit was soos die skitterende kern van ’n swart ster, ’n gravitasiekolk waarvandaan geen lig ontsnap nie."

