Sanlam NetRaad: Frederik de Jager

  • 0

Hier is my wyse raad:

1. Skryf wat jy weet (of sorg dat jy weet wat jy skryf).

2. Kyk fyn.

3. Skryf noukeurig.

4. Skryf met jou ore.

5. Verwonder jou.

6. Skeur jou agendas stukkend.

7. Bly sit.

8. Lees.

9. Laat jou leer.

10. Skryf anderkant woorde verby tot by wat woorde nie kan sê nie.


  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top