Hekkie Mowers2020-06-19Christo Meyer se boeiende en beskrywende skryfstyl, is iets wat my altyd fassineer. Sy karakters is mense met wie se emosies jy kan assosieer en op jou as leser se lewe kan toe pas. Christo het die kuns ontwikkel om tot sy lesers gehoor te spreek en hul d
Arthur Oliver2020-06-19The truth of the matter is in the power of your expression. Stop living a lie and proudly call yourself what you are. Are you not a member of the Koisan people? Proudly identify yourself and your will meet up with pride.
Theo van der Merwe2020-06-19’n Interessante benadering, maar totale mislees van “Raka”, boeta Jeremy. Koki is swart en verteenwoordig die hoogste geestelike goed van ’n samelewing na my mening.
Johannes Comestor2020-06-19Op grond waarvan het diegene wat op die spreker vir hierdie geleentheid besluit het tot die gevolgtrekking gekom dat Jeremy Vearey die geskikste persoon is? Dit sou interessant wees om te weet wat NP Van Wyk Louw van hierdie huldiging sou dink. Kaaps is b
Niel le Roux2020-06-19Ek is ’n gay wat die m-woord haat omdat ek daardeur as tiener en jongman verneder is en jare baklei het, selfs in die media, om die haatlike woord uitgeroei te kry, maar jy is vergewe, omdat dit ’n uitstekende skrywe is en soveel te meer Kirvan se gay
Margaret Cordier2020-06-19"Die jeug moet kans kry om meer lewe onder ons te bring ... Hy kan dit doen want sy lewensvorm is die van die lewe self."
mag die betongegote denke en afgode tot stof vergaan, en ons ware stof tot nadenke vind in die inasem van vars lug en waarheid.
Elsabe de Beer2020-06-19Bravo! Ek het Jeremy se boek by ons Hermanus Leeskring in Februarie bespreek en stem saam: Omhels alle Afrikaanse "dialekte" want dan alleen sal ons taal in hierdie land van ons groei en gedy.
Estelle Neerhling2020-06-19Hierdie onderhoud het my diep geraak. Johan Myburgh se stellinge, o.a. in verband met die verskil tussen die teologie en die geloofswêreld het veral getref. Ek kon dit nog nooit na behore verwoord nie: die dogma van die eersgenoemde en tweedens, die wond
Christo Els2020-06-19Die onlangse verlede het ons geleer hoe groter die aanslae van buite om die bestaansreg van Afrikaans te onderdruk, hoe sterker het ons liefde vir Afrikaans geword, Ondersteuners vanuit onverwagse oorde het toegetree tot die debat. Ek is geensins 'n pur
Elmar Devenish2020-06-19Goeie dag Kyknet Kwarantyn span.
Ek is Elmar Devenish en is n Groooot Fan van Kel-cee. Danksy julle vir die regstreekse realiteitsprogram wat julle aanbied. Ek kyk dit elke dag en is gelukkig genoeg om op verlof te wees vir die eerste paar weke van die
Herman Vd Westhuizen2020-06-18Ek onthou hom goed. In die sestiger-jare het hy Desembervakansies in Die Dennebos-oord op Ceres opgetree en musiek gemaak tussen die vakansie- gangers.
M du Plessis2020-06-18Wonderlike onderhoud. Lekker om agtergrondinligting te hê. Dit maak dit so persoonlik. Wonderlike musiek, verwerkings en lirieke.
Raed-na-Gael2020-06-18Els jy sê "Die behoud van 'n taal al dan nie is nie noodwendig gesetel in die grammatikaal korrektheid daarvan nie".
Lees hier: https://www.litnet.co.za/red-ons-taal/
Lezel2020-06-18Wat 'n lekkerte. Heerlik beskryf. Ek het saam geloop en gevoel en gewens om op die slee te ry en die honde te hoor en die stilte te voel ... En natuurlik, o natuurlik daardie noorderligte te ervaar.
Margaret2020-06-18Hendrina Grove stem: enige iets of iemand kan die ware karakter van Christus/God weergee in welke kunsvorm ookal. God maak en gebruik wie en wat Hy wil. Ek dink mens poog juis hier om die kunsmatige soetsappige godsdienstigheid uit te sif uit hierdie bevo
Alta Smit2020-06-18Dave dankie vir jou artikel. Dit laat mens moed skep. Ek het my manuskrip weggebêre nadat verskeie boekpubliseerders my manuskrip afgekeur het. Ek was ingelig, dat die tema buite die belangstelling van die algemene publiek val. Dit het gehandel oor traum
Christo Els2020-06-17Die behoud van 'n taal al dan nie is nie noodwendig gesetel in die grammatikaal korrektheid daarvan nie. Ons beskik nie almal oor dieselfde intellek nie, maar dit ontken nie ons liefde vir die taal nie. Hoe meer individue en/of groepe poog om die soetst
Alwyn Malan2020-06-17Ek respekteer Prof Malan en sal graag met hom wil gesels oor die Grondwet, waarvan ek nie so baie weet nie. Section 36 of the Constitution of the Republic of South Africa, 1996, is the limitation clause. the SA government comprise of the three branches wh
Vrydenker Vlakvark vir Geregtigheid2020-06-17Geen party se naam of embleem behoort op ‘n stembriefie te verskyn nie. En geen kandidaat se verkiesingsplakkaat behoort die naam van ‘n party of party embleem op te hê nie. En kiesers moet die direkte reg hê om van LP’s en LPW’s van hul kiesafd