
Fotobron: Pixabay
Gegewe die apokalips van voordag-ryp
sal die wingerde nou vroeër verwinter
en die aarde
voorts fotosinteer
voordat ons derwaarts af, áf ontbind
of tussen myte moet muteer
4
Fotobron: Pixabay
Gegewe die apokalips van voordag-ryp
sal die wingerde nou vroeër verwinter
en die aarde
voorts fotosinteer
voordat ons derwaarts af, áf ontbind
of tussen myte moet muteer
4
Kommentaar
Berdéhan Brand! Ek hys jou hoog!
Puik!
’n Sensories intellektuele stukkie briljantheid, Berdéhan!
Welgedaan