Is jy in graad elf of twaalf en neem jy Afrikaans Huistaal? Dewald Koen se aantekeninge is opgestel om jou as leerder in staat te stel om tuis selfstudie en hiersiening te doen.
Klik hier om die aantekeninge af te laai.
Lees ook:
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum

Graad 12: Riglyne vir die ontleding van voorgeskrewe prosa en poësie

Kommentaar
Die gedigte wat te kry is onder Huistaal by Notas, toetse en vraestelle word nie meer behandel met graad 12 nie
Beste Martlie
Ek hoop dit gaan goed.
Hierdie materiaal is ter ondersteuning, en moet addisioneel gebruik word met leerders se bestaande skoolwerk.
Vriendelike groete
Kan ek asb van daai vraestelle kry via email.
Graad7 en Graad12
Hallo!
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
Enige inligting vir matriekleerling sal waardeer word.
Enige hulp met besigheids studies vir gr 11 asb
Hallo!
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
Lewenswetenskappe vir gr 11 asb.
Hallo!
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
Hello
Notas, vraestelle en toetse vir graad 11, asseblief.
Beste Nicole
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
Kan jy asseblief notas en vraestelle vir graad 11 stuur?
Beste Zoné
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete
Afrikaans Huistaal, graad 12 asseblief.
Beste Jacoba
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete
Hello daar. Ek het 'n baie dom vraag. Is die inligting vir Afrikaans Huistaal, of vir mense wat dit as addisionele taal vat? Die vraestelle en memorandums sê Eerste Addisionele taal.
Hallo Debbie
Ek dink jy het miskien nie die korrekte skakel bo "Lees ook" raakgesien nie.
Hier is dit: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2020/04/AFRIKAANS-HUISTAAL-GRAAD-11-12_LL-koen.pdf
Vriendelike groete
Remona Voges