Kommentaar

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Jean Oosthuizen 2020-05-03 Raed -na-Gael, Vreemde naam wat jy het. In ieder ek het jou lang relaas gelees maar het g'n clue wat jy eintlik probeer sê nie. Groete Jean

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

F C Boot 2020-05-03 Beste Angus Dit val buite die vermoë van 'n mens, maar nie buite die vermoë van Christus nie, want:"Die meteorologie het bewyse van hoe winde plaasvind; dit het alles te make met temperatuur, die draai van die aarde, hoogdruk- en laagdrukstelsels en no

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-03 Beste FC Boot, Jy sal baie mooi aan my moet verduidelik, want jy sê iets en in die volgende asem weerspreek jy wat jy gesê het. Jy sê die Bybel is nie 'n aardrykskundeboek nie, nadat jy sopas vir my vertel het dat God die oorsaak van die wind is. Jy h

The sun

Marlize 2020-05-03 Beautifully written... You have touched my heart and brought peace now. Into my space. Going to through a heart wrenching break up and the depression is setting softly in. Keep on writing, your voice is needed. Thanks Abigail.

Die stranding van die VOC-skip Schoonenberg: Struisbaai 1722 deur Jan Malan: ’n resensie

Joey van Aarde 2020-05-03 Ek doen navorsing oor die geskiedenis van die kusdorpie, Onrustrivier. Wyle John Annandale het gevra ek moet voortgaan waar hy opgehou het. Wil graag meer weet oor die noem van die dorp in die geskrifte aangaande die Schoonenberg?

Die Noord-Kaap se spookdorpe

bella 2020-05-03 Ek lees elke e-pos ... Ek sou met my hele hart op so ’n dorpie wou gaan woon. Ek is moeg vir die lewe soos ons dit nou leef.

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Wilhelm Fourie 2020-05-03 Dit laat ’n mens altyd minder alleen (agv inperking en as gevolg van die gevoel van omsingeling deur die Wim de Villierse en ander Quislings in die land en in die Universiteit Stellenbosch) voel wanneer ’n mens ’n artikel deur ’n ware denker soos

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Raed-na-Gael 2020-05-03 ’n Mens sou seker van iemand soos Jean (hy is mos die gewese redakteur wat die Kerkbode, of hoe?) kon verneem of hy nie dalk ’n poging kan aanwend om ’n “Theory of Everything” soos in die fisika, te kan saam stel oor Christus se antwoord dat “

Blinde bedes

Anze 2020-05-03 Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar, Thea Wentzel. Ek waardeer.

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

gert van der westhuizen 2020-05-03 Baie dankie vir hierdie onderhoud! Die woorde hierin is diepgaande, en behoort baie wyd verspei te word, ook in ander tale. Een manier om dit te doen, is dit vol #merke te sit sodat geprekke daaroor kan versprei, verbreed, verder verdiep, ondersoekend en

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Christo 2020-05-02 Kosbare Africana

Die vrou se status volgens die Bybel

Zaida Swart 2020-05-02 Graag gee ek my inset, indien ek mag? As kind het ek opgegroei dat slegs mans in leierskapposisies staan. Op 17-jarige ouderdom kom ek tot bekering. Na 25 jaar roep God my tot Sy bediening . Ek het God se sagte Stem vir drie nagte aaneen in my slaap ge

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-02 Beste FC Boot As dit in die Bybel staan dat die Here ’n wind kan laat waai, is dit duidelik mitologie, fiksie. Dis onbewysbaar, en buitendien, sou jy dit as die werklikheid uitmaak, maak jy van die Bybel ’n aardrykskundeboek, en bespotlik. Die mete

Blinde bedes

Thea Wentzel 2020-05-02 Anze, jy toor met woorde en beeldspraak. Elke keer as ek dit lees is daar nog iets wat uitspring en my laat dink.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

F C Boot 2020-05-02 Beste Angus Dit is net hier waar jy die kern van die probleem aanspreek maar dit verkeerd vertolk. Hier is my standpunt. Die Bybel is ’n geloofs- en nie ’n wetenskaplike handboek nie. Geloof beteken oa die volgende. Hier gebruik ek die omskrywing so

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Vollie Volschenk 2020-05-02 Ek het die spul argumente vreeslik geniet. Uit my eie ervarings weet ek hoe moeilik dit is om ’n kopskuif te maak. As ’n mens vir baie jare onderwerp was aan die indoktrinasie van die kerk is die moeilik om van die “helvrees” ontslae te raak. Ek s

Nou in die verlede: Gedenk die “Groot Moord”

Bakkies 2020-05-02 Ek het nie Bezuidenhout bloed nie, maar ek is wel bewus van Daniel, want ek vermoed hy is die rede hoekom my voorouers oorleef het. Joseph van Dyk was my 4X oupagrootjie en alhoewel sy ma en sy jongste broer se vrou en kinders daardie dag vermoor is het h

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

LitNet 2020-05-02 Beste Heidi Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is,

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Linda 2020-05-02 Baie dankie vir die hulp.

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Leoné Esterhuysen 2020-05-02 Hoe op aarde gebeur dit dat Breyten Breytenbach se stem nie onder al ons gekweldes duidelik gehoor word nie? Ek sal dit weer en weer lees. Stil broers, daar gaan ’n mens verby...

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Heidi Botha 2020-05-02 Hello. Ek is ’n tutor vir graad 10 tot 12 in Arikaans Huistaal en wil baie graag weet waar ek 2018/2019-vraestelle kan kry? Dit sal wonderlik wees ter hersiening vir die leerders om vraestelle uit te werk. Baie dankie

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

F C Boot 2020-05-02 Nee Slimjan Die Here het ’n sterk Oostewind laat waai. Lees een van jou 23 Bybels vir meer besonderhede.

Die lekkerste en slegste boekbekendstellings ooit

Michele Meyer 2020-05-02 ’n Heerlike lees!

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Lourens Campher 2020-05-02 Dankie Breyten vir die bekvol wysheid. Soos Katinka tereg opmerk, ons sal dit weer moet lees om ons armpies daarom te kry en te hou. Geniet die reis.❤

Matriekvraestelle: Rekeningkunde (2018)

LitNet 2020-05-02 Beste Marie Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is,

Postkoloniale leierskap? Die uitdagings vir ’n nuwe geslag teoloë

Johan 2020-05-02 Dankie vir ’n interessante perspektief. (Kry net die akroniem – BAT – se naam reg. Die “A” staan vir “American”. En eintlik is dit BATSA).

Blinde bedes

Anze Bezuidenhout 2020-05-02 Baie dankie David Jantjies vir jou saamlees en kommentaar ek waardeer.

Kwarantynketting: "Die padda, die muis en …" deur Cas Vos

Margaret 2020-05-02 die maan gloei geel sy gloed oor donker veld en bloed swart hoor ek die nagorkes se tokkate en fuga in D mineur die dag in dodesmart betreur sal hoop altyd bo bly hang oor ons elke aardse bang MC

Kwarantynketting: "Die padda, die muis en …" deur Cas Vos

Margaret 2020-05-02 Dankie Cas. Hoop sal altyd bo bly hang. En die vaste wete dat “die wêreld nie ons woning is nie”. – Totius

The development of a restorative justice programme as innovative approach to address challenging learner behaviour in South African schools

Romola 2020-05-02 Interesting information and will be helpful because I work with learners with profound behaviour challenges.

Belydenis van geluk

George 2020-05-01 100%. Met die ouderdom het heelwat van dit wat jy skryf al deur die newels van “die volgende taak om met akklamasie af te handel” begin duidelik word. Nou sê jy dit pront en reg. Geluk met ’n puik geskrif en dankie!

KN Pandemie op kykNET: nuwe program wat die pad vorentoe ondersoek

Dirk Maritz 2020-05-01 Tydens Disdag 27 April se program, KN Pandemi aangebied deur Susan Steyn, het daar ’n e-posadres verskyn wat die kykers vrae wil vra rakende die inperkings. Ek kon nie my versoek stuur nie want die e-posadres govco.za/coronavirus wil nie aanvaar word ni

Persvrystelling: Aansoeke vir Suidoosterfees 2020 oop tot 21 Junie 2019

Carlize 2020-05-01 Wanneer vind die fees plaas? Ek sal ook ’n aansoekvorm vir sanger wil hê.

Filmresensie: Griekwastad

Maryna Vermeulen 2020-05-01 Ek het daar groot geword en get steeds familie daar.

Spoke

Hans Richardt 2020-05-01 Nou wonder ek oor die bokkapater en water. Die bokram sal spoke kan weghou met daai onaardse reuk. Daai walm van bokram spook lank in my neus ... Ek is seker maar ’n Thomas. In die jare toe begraafplase nog besoek was op nagskof, om polisiemanne besig

’n Nuwe seisoen

Thea Wentzel 2020-05-01 Sjoe Carien, dis pragtig geskryf! Ek beleef die vrou in die groen blarerok se emosies, en ek staan weer soos ’n bruid voor ’n lewe vol belofte.

Hoe die oorlog eindig

Marietjie 2020-05-01 Môre Alain, wat ’n pragtige gedig. Ek wil dit graag gebruik vir Verpleegstersdag wat op 12 Mei is (Florence Nightingale sou dan ook 200 jaar oud gewees het). Ek woon in ’n versorgingsoord en ons seniors se afsondering was traumaties maar die versorgi

Elders gesien: Oor die staat en magsbeheptheid

Thea Wentzel 2020-05-01 Willem, dink jy die bestuur van die pandemie deur die regering se krisisbeheerspan gaan oor magsvertoning? Kyk na New York – waar daar reeds meer as 10 000 COVID-19 sterftes is, as ’n voorbeeld van ’n land (VSA) waar ingryping nie betyds gebeur het

Kwarantynketting: "Die jaar toe ons herfs gemis het" deur Theo Kemp

Riaan Visman 2020-05-01 Baie dankie Theo, vir die eerlike blik wat jy werp op die “sluipmoordenaar”, Corona/COVID-19. Wat ons onwetend, onwettig en onwillekeurig betas en sussend vertrap. Ons dan forseer om die 1994-Madiba-droom, Ubuntu, met latex-handskoene en gesigmasker

COVID-19, inperkings en boekwinkels: ’n onderhoud met Nicol Stassen

Francois Verster 2020-05-01 Boeke (oor die grense van genres) IS opvoedkundig omdat hulle lees- en skryfvaardighede verbeter deur inoefening en kennisverbreding, punt. Dit gaan seker oor wat die regering as sondig WIL beskou – helaas.
Top