Kommentaar

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Jan Hurter 2020-05-08 Wat ’n voorreg was dit nie om vir drie jaar skoolhoof te kon wees van HS Carnarvon en my pad ook met dié van Stephen kon kruis! In daardie tyd kon ek al sien hy het al die potensiaal om ’n sukses van sy lewe te maak. Die tyd in Carnarvon was van my

Groot virus

Hans Richardt 2020-05-08 Raed-na-gael, hehe ... Hy het vloermoer gegooi as hy ons buite kry rook het. In staatsdiens was daar “designated smoking area” ver van geboue en mense. Het eendag ver saam gery in sy subsidie kar. Ingedagte my pakkie uitgehaal en helse uittrap gehad

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

J. Dippenaar 2020-05-08 Jou antwoord spreek vanself. Jy het nie my skrywe ordentlik gelees nie. Mag jy geseënd wees. Die end.

Lewensblus

Caren 2020-05-08 Baie dankie, dierbare Carma

Review: Remnants restante reste by Annette Snyckers

Hennie Smith 2020-05-08 Annette; dankie, dis gaaf om die impak van poësie met drie tale te verken.

Review: Remnants restante reste by Annette Snyckers

Hennie Smith 2020-05-08 Annette, dis gaaf om die krag van poësie met drie tale te verken! Dankie vir die ervaring.

Elders gesien: "Aan Eldaleen en Vrouekeur: Vat ’n buiging."

Nettie Smit 2020-05-08 My hart is baie seer oor hierdie Covid-19-slagoffer. Was my geliefkoosde tydskriffie. Elke bladsy het geblom. Sterkte en mag julle weer op n mooi dag op ons winkelrakke pryk. Nettie van Kimberley.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-08 Beste J Dippenaar, ek het niks in jou keelgat probeer afdruk nie. Jy's die een wat in ander se keelgatte wou afdwing dat ateïs/wetenskaplikes bewys het dat Christus bestaan het. As jy iets hier beweer, moet jy uithaal en wys.

Nou in die verlede: die Foxstraatbeleg

Pierre 2020-05-08 Ek het onlangs op koerantuitknipsels afgekom wat my pa nagelaat het. Hy was bevelvoerder van een van die Burgermag Regimente wat binne 'n paar uur ontplooi was om steun te verleen in die Foxsstraat beleg.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Jean Oosthuizen 2020-05-08 FC Boot jy sê ek moet vir jou een goeie rede gee waarom God die virus moet stop. Ek kan vir jou talle redes gee waaraan ek kan dink maar aangesien jy slegs een rede vra volstaan ek dan met een. Omdat God dit beloof. Mar 11: 24 Daarom sê Ek vir julle:

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

J. Dippenaar 2020-05-08 Angus, dit was op FB. Ek is ongelukkig nie n intellektueel nie en het nie die vermoë om die betrokke skrywers se name te onthou nie. As jy my beskeie mening gelees het, sal jy daaruit kan aflei ek wil nie by argumente/redenasies betrokke raak en op almal

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

Angus 2020-05-08 HdL Die Christen is baie lief daarvoor om enig iemand wat nie met hom saamstem nie, uit te skel en sleg te sê. Woorde soos “dom”, “onnosel”, ens. word gebruik. Nou het hier skielik ’n nuwe woord bygekom vir denkende mense wat dit durf waag om

Elders gesien: "Aan Eldaleen en Vrouekeur: Vat ’n buiging."

Johannes Vorster 2020-05-08 Frederik, dit is so mooi geskryf... En so waar! En dit gee welverdiende erkenning aan wat hierdie span elke week vermag het, dikwels onder uiters moeilike omstandighede, maar altyd met entoesiasme en soveel liefdevolle toewyding. Hulle sal inderdaad nie g

Lewensblus

Carma Shaw 2020-05-08 Welgedaan, Caren.

Kwarantynketting: "Die padda, die muis en …" deur Cas Vos

Marietjie Warrington 2020-05-08 Dankie Cas vir die boeiende relaas en emmersvol pitkos! Langenhoven het ook gese: "Vir die man wat sonder hoop is, is daar min hoop."

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-07 Beste FC Boot Miskien moet jy iemand vra om jou te help lees. Ek het nie gevra vir iemand wat vandag lewe se voorouers van eeue gelede se geboortesertifikate nie. Ek het gevra vir bewyse dat Christus bestaan het, soos bv. ’n geboortesertifikaat, of ’

Resensie: Ek wens, ek wens deur Zirk van den Berg

Chris Marnewick SC 2020-05-07 Ai, om te dink Zirk bly net hier om die hoek van my af. Nieu Seeland kom volgende week uit Grendeltyd Vlak 3 af na Vlak 2 toe, en dan mag ons weer rondry en vriende besoek. Tyd vir my en Zirk om weer in die stad vir koffie en klets te ontmoet. Hy het m

Nou in die verlede: die Foxstraatbeleg

Chris Marnewick SC 2020-05-07 "’n Dwaalkoeël het hom getref en hom lewenslank verlam gelaat." Tydens Protter se verhoor het die aanklaers hierdie persoon (toe in 'n rystoel) geroep om te kom getuig. Protter se advokate het beswaar gemaak op die basis dat die getuienis van daardi

E-boeke: Afrikaans word "dood gesteel"

Chris Marnewick SC 2020-05-07 Iemand het so 'n jaar gelede vir my 'n pas verskene boek aangestuur. Die boek was rooiwarm en het later in die tien-duisende verkoop. Ek het een bladsy gelees om te sien waaroor die boek gaan en dit daarna dadelik van my rekenaar verwyder. Ek lees alty

Die invloed van obesiteit op pasiënte met COVID-19-infeksie

David Pieter van Velden 2020-05-07 Dit is waarslynlik omdat hulle 'n ouer gemeenskap is wat kan verklaar waarom hulle weerstand teen infeksies laer is. Daar is in ons land 'n groot verskil in die sosio-ekonomiese stand wat ons situasie ook beinvloed.

Nou in die verlede: die Foxstraatbeleg

Handre Brand 2020-05-07 Dankie Jako vir jou baie interessante artikel en deeglike navorsing. Is daar meer inligting oor die Protter-hofsaak beskikbaar en die regsargumente wat aangevoer is mbt Protter se toerekeningsvatbaarheid?

Legkaartbou en brei in die grendeltyd

Anna Oppel 2020-05-07 Ek doen presies dit in hierdie tyd. Ek hekel ook. Dis asof ek sweef tussen brei, hekel, legkaart bou en kosmaak. Alles baie terapeuties vir my. Ek dink terug aan die Roomse nonne op Kamieskroon wat vir ons arm kinders handewerk geleer het. Kouse stop en l

Toyota US Woordfees 2020-gesprek oor Maverick Africans: The Shaping of the Afrikaners

Fransjohan Pretorius 2020-05-07 Twee merkwaardige spesialiste aan die woord wat op 'n breë doek kan skilder - skitterend.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Dirk Rigter 2020-05-07 FC Boot, Nou het ek alles gehoor. Die godlose Chinese is uiters nalatig in hulle laboratoriums en as gevolg daarvan word tientalle (dalk honderde?) Christene op 'n Angus Buchan-saamtrek in Bloemfontein met die COVID-virus besmet. En God doen niks om te k

Die Mabel Malherbe-leeskring is 80: Leeskring in die tyd van korona

Elzine Smuts 2020-05-07 My ma was die tweede vrou wat die BA.LLB graad aan die Universiteit van Kaapstad verwerf het. Die eerste ene was my Oupa Hjalmar Reitz se suster - nou haar naam vergeet, maar sy het my Ma omtrent gekapittel oor ons opvoeding!

Groot virus

Raed-na-Gael 2020-05-07 Hans, Die ding van sekondêre(?) rook. Hy was jou toesighouer! Hy rook nie, maar asem joune (soos die C-19) in!

’n Voorlopige belofte (vir ’n spoorlose padloper)

Pierre Rossouw 2020-05-07 Jou woorde, sinne en gedagtes laat my stom, ek het stil geraak en joune blom.

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

Chris de Wet 2020-05-07 Hallo almal Eerstens, dankie aan Johan Buitendag, vir die goeie en relevante kommentaar (is dit prof. Johan Buitendag van TUKS?). Ek stem heeltemal saam. Ons moet in ons teologie anders begin dink oor die oorsaaklikheidsleer. Ek dink ook wanneer ons begi

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-07 Beste FC Boot Jy gryp nou na elke strooitjie gras om jou standpunt te red. Hier gryp jy sowaar na twak wat ’n sogenaamde ateïs verkondig, want dit pas jou argument. Wat meer is, die spul twak wat hy verkondig, is nou sommer vir jou ook ’n bewys dat

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Raed-na-Gael 2020-05-07 Jean, Jou antwoord van 5 Mei het nèt nie vir my reg geklink nie en omdat ek nie kon glo dat ek die pot so kon mis sit nie, het ek geGoogle en sien dat jy in 2010, daar rond, 'n onderhoud tydens die Woordfees toegestaan het as die 'gewese nuusredakteur v

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

André 2020-05-07 Jou storie oor die "oorgrote meerderheid kerkdenominasies wat diskrimineer" teen vroue is weer vol fake news, soos jou voorbeelde wys. Wat 'n belaglike, oningeligte reaksie: Die AGS het al by die 400 geordende vroue pastore en die VEK orden ook vroue-past

Legkaartbou en brei in die grendeltyd

Handre Brand 2020-05-07 Dankie Jeanette vir 'n baie interessante artikel. Welgedaan. Jy bespreek die ooreenkomste tussen breiwerk en legkaartbou volledig. Miskien kan bygevoeg word dat beide aktiwiteite ook 'n bydrae lewer om sinvolle doelstellings wat haalbaar is, na te streef,

O Brose Aarde – ’n Misorde vir die Nuwe Verbond

robert l barrie 2020-05-07 Skitterend... op haar beste!

Nou in die verlede: die Foxstraatbeleg

hennie van deventer 2020-05-07 Die dagblad Beeld was toe ses maande oud ‒ dit het op 16 September 1974 die eerste keer verskyn. Ek was nuusredakteur. Jack Viviers, hoofverslaggewer, was in beheer op die toneel. Hy het op tipiese flambojante Jack Viviers-manier 'n "bevelkamer" in die

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Muller Dirker 2020-05-07 Jana, waar en hoe kan ek elektronies inteken vir die WAT? R200.00 jaarliks. Baie dankie.

O Brose Aarde – ’n Misorde vir die Nuwe Verbond

Emmie 2020-05-07 Ek het nie woorde nie. Antjie Krog, die volk se gewete.

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

Andre 2020-05-07 Nog 'n belaglike argument van die ander trol. Hierdie laaste, totaal irrelevante en sarkastiese kommentaar vertel die volle storie van hoe briljant hierdie trolle met hulle simpel insigte oor godsdienstige sake is. Om hul simpel argument om te keer: 'n me

Elders gesien: "Aan Eldaleen en Vrouekeur: Vat ’n buiging."

Elmari 2020-05-07 Hulle boekeblaaie was prima ‒ van die eerste resensies wat ek nadergehark het as ek 'n plaaslike uitdaging klaargelees het. En vir 'n klein tydskrifspan het ek net die hoogste respek. Dit vat uithou en aanhou; in hierdie geval, stopgesit, maar so 'n spa
Top