Kommentaar

Elders gesien: Prakties se gat

Magriet 2020-05-05 Talentvolle skepper van kuns op verskeie gebiede. Leoni het 'n besonderse gawe om met woorde te skilder.

Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek

Corrie Nel 2020-05-05 Goeiedag. Ek het krakelinge (beskuit) gemaak uit jou TV-program oor tradisionele kos. Wil dit nou weer maak, maar die resep is verlore. Kan jy my asb daarmee help?

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Raed-na-Gael 2020-05-05 Jean, Ek is eintlik verlig dat jy nie daai Jean is nie. (Daar is mos baie ander met jou naam en van.) Gun my 'n laaste kommentaar - ook terwille van ander. Die huiswerkies hierbo - kortliks: 1. Hy het vir Hom 'n eie volk tussen die ander geskep wat Hy

Seen elsewhere: "A parent’s first task is keeping one’s child alive"

Nico 2020-05-05 "As a parent, one’s first task is the very basic matter of keeping one’s child alive." Behalwe natuurlik as die reg tot aborsie ter sprake kom, dan geld dié reël nie meer nie.

Elders gesien: Prakties se gat

Ronelle Meyer 2020-05-05 Briljant. Soos altyd. Ek geniet haar skrywes geweldig.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

J. Dippenaar 2020-05-05 Sal die Christene dan nooit leer nie. Geloof is presies dit wat dit sê; geloof. Jy kan niemand deur argumente daarvan oortuig nie, deur geen redenasie nie. Geloof is iets wat jy persoonlik moet aanvaar en vermy dus onnodige lang redenasies daaroor. In el

Filmresensie: Griekwastad

Hans Richardt 2020-05-05 Dit was aan groot klok deur Media gehang aanvanklik as "wrede plaasaanval"! Toe die omstandighede bevraagteken was, deur selfs lesers, het baie vrae ontstaan. Was hierdie nie toksiese hegte gesin in afsondering nie? Vraag is, was daar werklike oop ges

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Jean Oosthuizen 2020-05-05 Raed-na-Gael jou bronne is so verdag om met jou te redeneer sou feitlik net so nuttig wees as om iemand wat glo die aarde is plat te probeer oortuig die aarde is rond. Ek kan vir jou 'n hele paar skakels gee om te bewys die aarde is plat want mens kan eni

André Carl van der Merwe se roman Moffie herbesoek

Wonder 2020-05-05 En dis nou op grond van 'n roman, 'n fantasie in die kop van die skrywer wat jy dit kwytraak. Mens kan seker die ondergrondse onetiese en sosiaal-onaanvaarbare leefwyses van diesulkes waarmee die boek simpatiseer, ophaal as die rede dat die kerk sterk kon

Donker karnering

Nicolaas 2020-05-05 Isit nie te pragtig nie!

Donker karnering

Nicolaas 2020-05-05 Ag vader toggie!

Voetpadkind

Andries Fourie 2020-05-05 Dankie Morne!

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

André 2020-05-04 Niemand het van "verhewe bo gewone sterflinge" gepraat nie, maar duidelik van "spesialiste". Dit is 'n reuse verskil. Jou twee ander ou lawwe sinnetjies is net so onsinning: omdat 'n paar fanatici volgens jou "gruwelike heidene" die kerk wil insleep, bete

Elders gesien: Prakties se gat

Hannelie 2020-05-04 Aaah fantasties geskryf!!!

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Raed-na-Gael 2020-05-04 Jean, Ek het nie die brief spesifiek aan jou gerig nie, maar gereageer op die ou hierbo se "talle wetenskaplike bronne wat baie van die bybelse mites nekomdraai". Die teenoorgestelde is ook waar, daar is talle wetenskaplike bronne wat baie gebeure in B

Odette Schoeman skitter in haar debuutroman, Swartskaap

Maryna van den Berg 2020-05-04 Dit is 'n ongelooflike eerlik verhaal van Claudie. Sterk karakters en heerlike leesstof gewees om ure se leesgenot te verskaf. Ek het ongelukkig my boek uitgeleen en nooit teruggekry nie. Waar kan ek een koop asb?

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

F C Boot 2020-05-04 Kom ek raai-Raed-na-Gael-beteken leader of clan.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Dirk Rigter 2020-05-04 FC Boot, Jy skryf: "Soos wat ’n transportakte geld al het jy die eiendom nog nie gesien nie, so ook God se beloftes oor al die heerlike dinge wat ons nog nie gesien het nie.” Nou toe nou. Ek erf 'n eiendom wat ek nog nie gesien het nie (onwaarsk

Elders gesien: Prakties se gat

Ina Meintjes 2020-05-04 Hierdie is al vir oor die veertig jaar 'n vriendin van my. Haar skryftalent in verskillende genres is ongetwyfeld uitstaande. Hierdie Fb-stukkies van haar is ALTYD 'n experience van genot. Dit sal 'n aanwins vir al ons lesers wees om meer van haar skryfta

Vergewe die letterkunde alles?

Lourette Erasmus 2020-05-04 Lynné, jy is nooit bang vir kontroversie nie. Goed gedoen! Nog beter geskryf.

Pasverskyn: Blydskap deur Johannes de Villiers

Hercules van Wyk 2020-05-04 Ek wil baie graag Johannes de Villers se boek Blydskap aanskaf gedurende die Fase 4 van grendeltyd. Kan u help asseblief en hoe gemaak met betaling daarvan? By voorbaat dankie, Hercules.

Seen elsewhere: Influenza 1918

Renie Laage 2020-05-04 Sjoe, dis aangrypend en behoort ver en wyd gedeel word op radio en TV ook.

Pasverskyn: Blydskap deur Johannes de Villiers

Hercules van Wyk 2020-05-04 Ek wil baie graag die boek bekom gedurende die grendeltyd. Is daar enige moontlikheid asseblief?

Groot virus

Raed-na-Gael 2020-05-04 Hans ou neef, Ek gun ieder en elk hul voorspoed... Ek het aanskou hoedat twee pêlle se liggies met suurstoftenks en al uitknikker. Ek het vir langrukke aanskou hoedat hul die tenks orals, tot langs hul beddens, saamsleep. My dogter se skoonpa het Novem

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Gerhard Ebersöhn 2020-05-04 Lees 'n slaggie oor jouself BB, in die oë van gewone mense, FB Çhristine Andrews met die mooi dimpels.

Vergewe die letterkunde alles?

Herman Lategan 2020-05-04 Uitstekende artikel, dankie.

Wys my jou lemoene, die Bulls Babes en ander gedagtes

Reusedwerg 2020-05-04 Me Rauch, ek stem nie saam met jou oor die "gebruik" van dames wat voor rugby wedstryde voor die toeskouers op die pawiljoene dans nie. Ek dink die idee het van die VSA oorgewaai waar daar ook sulke lawwighede te sien is. Die brannas en coke storie is 'n

Groot virus

Hans Richardt 2020-05-04 Raed-na-gael, ek het jare gelede self laat "knip"! Nadat ek by afsterwe van eksvrou van dekades gelede, moes bydrae tot verassing, luister ek toe na "Ashes of love"... Ek het dit vir kinders se onthalwe betaal en geswyg... Vir meer as 2 dekades was ek d

Tweetaligheid kon in hierdie tyd vir Universiteit Stellenbosch ’n onbedoelde voorsprong gegee het

Hans Richardt 2020-05-04 Water onder brug. Daar is nou Afrikaanse Akademia, wat nie tegnologies gestremd is nie.

Resensie: Doodslied vir Duitsland deur Philip Kerr

Herman Strydom 2020-05-04 Ek wil graag 'n paar boeke bestel, maar kry geen kommentaar van u kant nie.

Kantelpunt: ’n onderhoud met Sophia Kapp

Bob Jansen 2020-05-03 Ek kon nie anders as om te reageer nadat ek van die "diefstal" van jou werk gelees het nie. Ek dink dis 'n skande.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Jean Oosthuizen 2020-05-03 Raed -na-Gael, Vreemde naam wat jy het. In ieder ek het jou lang relaas gelees maar het g'n clue wat jy eintlik probeer sê nie. Groete Jean

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

F C Boot 2020-05-03 Beste Angus Dit val buite die vermoë van 'n mens, maar nie buite die vermoë van Christus nie, want:"Die meteorologie het bewyse van hoe winde plaasvind; dit het alles te make met temperatuur, die draai van die aarde, hoogdruk- en laagdrukstelsels en no

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-03 Beste FC Boot, Jy sal baie mooi aan my moet verduidelik, want jy sê iets en in die volgende asem weerspreek jy wat jy gesê het. Jy sê die Bybel is nie 'n aardrykskundeboek nie, nadat jy sopas vir my vertel het dat God die oorsaak van die wind is. Jy h

The sun

Marlize 2020-05-03 Beautifully written... You have touched my heart and brought peace now. Into my space. Going to through a heart wrenching break up and the depression is setting softly in. Keep on writing, your voice is needed. Thanks Abigail.

Die stranding van die VOC-skip Schoonenberg: Struisbaai 1722 deur Jan Malan: ’n resensie

Joey van Aarde 2020-05-03 Ek doen navorsing oor die geskiedenis van die kusdorpie, Onrustrivier. Wyle John Annandale het gevra ek moet voortgaan waar hy opgehou het. Wil graag meer weet oor die noem van die dorp in die geskrifte aangaande die Schoonenberg?

Die Noord-Kaap se spookdorpe

bella 2020-05-03 Ek lees elke e-pos ... Ek sou met my hele hart op so ’n dorpie wou gaan woon. Ek is moeg vir die lewe soos ons dit nou leef.

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Wilhelm Fourie 2020-05-03 Dit laat ’n mens altyd minder alleen (agv inperking en as gevolg van die gevoel van omsingeling deur die Wim de Villierse en ander Quislings in die land en in die Universiteit Stellenbosch) voel wanneer ’n mens ’n artikel deur ’n ware denker soos

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Raed-na-Gael 2020-05-03 ’n Mens sou seker van iemand soos Jean (hy is mos die gewese redakteur wat die Kerkbode, of hoe?) kon verneem of hy nie dalk ’n poging kan aanwend om ’n “Theory of Everything” soos in die fisika, te kan saam stel oor Christus se antwoord dat “

Blinde bedes

Anze 2020-05-03 Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar, Thea Wentzel. Ek waardeer.
Top