LitNet2020-04-18Beste Martlie
Ek hoop dit gaan goed.
Hierdie materiaal is ter ondersteuning, en moet addisioneel gebruik word met leerders se bestaande skoolwerk.
Vriendelike groete
LitNet2020-04-18Beste Muriel
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
LitNet2020-04-18Beste Cecilia
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
LitNet2020-04-18Beste Nicole
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
Hanlie Lancaster2020-04-17Goeienaand. Ek ken “Japie se gunsteling” al vandat ek klein dogtertjie was. My ma het dit graag gemaak. Dis nog altyd my gunsteling. Maar myne maak nie daardie lekker vla-lagie onderin nie. Ek sien julle het Woensdagaand ’n dieper bak gebruik. Ek ge
Robert Barrie2020-04-17Trump het die parasitiese leiers van die onderwêreld aangevat wat min vir hulle eie mense omgee. Hulle klap die VSA hand altyd weg wat hulle aan die gang hou. Die WGO is net nog ’n instansie van misbruik van goedheid
Chris Marnewick SC2020-04-17Daar is ’n vrot stroom humor, as dit die regte beskrywing is, wat Afrikaanssprekendes plat, agterlik en onverfynd laat lyk.
En om te dink ek het in Linden in die 1950’s laas my Engelse vriende hoor roep: “Afrikaners vrot bananas!”
Vrot, trot
Raed-na-Gael2020-04-17Ag man ...
Google tog: Official chess notation/Algebraic notation.
Die Engelse forsyth is al in die 1980’s verwerp. Dis te omslagtig om te noteer. Hoe oud is jy dan?
Hieronder is die eerste 4 skuiwe van die Ruy Lopez opening: Oefen dit en leer somm
Danette2020-04-17Ek is op soek na die Romanza-reeks deur Chanette Paul: 147Die Davel-vroue” (die oorspronklike reeks voor die herdruk). Waar sal ek daarvoor kan soek?
Angus2020-04-17Beste Spook Speurder, aan jou naam kan ek nie agterkom of jy dink jy is ’n spook en nou speel jy speuder, en of jy ’n speurder is wat spoke opsoek nie. Hoe dit ookal sy, ’n spook is die skepping van die mens se verbeelding; dit bestaan nie werklik n
Ina Brand2020-04-17Neewat, al het hulle die meeste om te verloor, sal hulle meer oorhê as die meeste mense in ons land.
Ek dink die kern van Danie se gedig is die reël: “deesdae lyk my pyn al minder relevant ...”
Tasneem Daniels2020-04-17Hi Barend
Dankie vir jou comment. Darem nie tragies, ek dinkie soe nie. As ’n vrou kan ek dink dat she was always up against a lot, especially innie era waarin sy gewoon’t. Om net te probeer om ’n religious leader te wies as djy ’n vrou van daai
Tasneem Daniels2020-04-17Hi Andries. Dankie vir jou comment. Ek hoor jou. Onthou dat ôs praat altyd van ôse eie perspectives. Die width van ôse perspectives is altyd dependant op ôse ability om uit te luister virrie versions van taal en geskiedenis waaraan ôs nie gewoond iss
Thomas Mollett2020-04-17Dankie, Bennie. Soos genoem, as jou immuunstelsel en immuunrespons goed (en goed genoeg) is kan ’n geïnfekteerde persoon taamlik gou herstel sonder enige nagevolge. Meeste geïnfekteerde mense word net matig siek en herstel ten volle. Indien lig tot ma
Raed-na-Gael2020-04-17Baie dankie vir hierdie gespreksartikel, dr. Buitendag, wat in hierdie dae van Christelike- geloofsontkenning, verdagmakery en verduistering, ’n voorwaar ’n riem onder die hart is.
Thomas Mollett2020-04-17Dankie, FC. Die laer syfers van China is nogal iets wat my opgeval het en interesseer (selfs die nuut-aangepaste syfers). Veral omdat Beijing, wat naby aan Wuhan is, relatief lig daarvan afgekom het. So ook die res van China. Ek dink egter dat dit te make
Charl-Pierre Naude2020-04-17Middag Marianne, dankie vir jou gunstige kommentaar. Daar is vir my persoonlik aspekte van Rabie se 21 wat lastig is, maar dit het meestal met stelswyses te doen. Wat die allegorie betref, dit is een van die oudste stylfigure, as mens dink aan byvoorbeeld
Tasneem Daniels2020-04-17Tramakassie Anthony virrie poem. Food for thought, yes! En tramakassie oek vir jou woor'e godfrey. Ek hoep julle's ammal veilig innie lockdown.
Raed-na-Gael2020-04-17F.C ,
Lees die gespreksartikel, God en ons brose wêreld - in Menings. Dit is regtigwaar 'n voorreg om sulke artikels hier te kan lees en te bestudeer. 'n Mens hoef nie jou siel te versondig met Angus se "wyshede" nie.
john zaaijman2020-04-17Ek is baie verlig om van hierdie wending kennis te neem. Ek is, terloops , 'n lid van UCT en Univ Vrystaat se konvokasies, en het geen verbintenisse huidig, of tevore, met die U.S. nie en het geen bande met "Gelyke Ka
Angus2020-04-17Ken jy nie die Forsythnotering nie? Dan sal ek maar 'n ander een gee.
Wit Toring by f7 skuif na f4.
Wat swart se skuif ookal is, wit se skuif is skaakmat.
Of Wit T-f4 sleutelskuif.
Pierre Verster2020-04-172020.04.17
Helena, as die inligting wat ek hieronder verstrek 'n advertensie uitmaak (d.i. ten goede van die outeur Francois Philippus Verster) en nie só geplaas kan word nie, maak dan kontak by my adres versters@global.co.za, sodat ek vir jou die nodi
LitNet2020-04-17Hallo!
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
LitNet2020-04-17Hallo!
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
LitNet2020-04-17Hallo!
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
LitNet2020-04-17Hallo!
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
LitNet2020-04-17Hallo!
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
Marianne de Jong2020-04-17Vir my is hierdie resensie oop, krities en ingelig. Twee vrae: Is die neiging tot allegorie in Rabie se 21 nie onmodernisties en daarbenewens ook lastig vir 'n eietydse leser nie? Wat beteken die woord "aandoenlik" soos die resensent dit gebruik?
Hans Richardt2020-04-17Reusedwerg, INTERNERING is regte woord. Ons wag net vir ons rantsoene kaart en pasboeke ...
Raed-na-gael, ek 5 en 25 liter stookpotte by voete-ent van my slaapbank. Slaapbank is oorblyfsel van gewese huwelik, maar ek kon in 20 jaar se relatiewe vryheid,
Magda van der Watt2020-04-17Sjoe... Baie duisend dankies vir hierdie, ek glo dit gaan ons baie help vir volgende jaar... Julle is super oulik!Dit lyk vreeslik oulik en behulpsaam!
Willem Pretorius2020-04-17My vrou 'n Brit en Italianer. Ek, Afrikaans. Ons bly in Dubai en my kinders is hier gebore. Ek praat sedert geboorte net in Afrikaans met hulle. Die oudste, nou 10 is vlot en lees selfde standaard boeke vir 10 jarige Afrikaanse kind. Die 8 jarige sukkel
godfrey2020-04-17Mooi uiteen gesit, hou aan met die goeie werk, en verkondig jou heritage en so inspire jy anders en u already inspire me, So job well done.
F C Boot2020-04-17Beste Angus
Nou spartel jy verskriklik.
Jy sê ek raak beledigend. Ver van dit. Wat ek vir jou kortweg sê is: God skep deur evolusie.
As jy nou verder gelees en verstaan het dat die skeppingsverhale niks te doen het met 24uur skeppings nie.
Daarom s