Karen2020-04-17Dankie vir die mooi skrywe, laat my weereens besef hoe bevoorreg ons is om goeie gerinneringe te hé. Ek Bid vir die hordes wat dit nie het nie. Gaan vanaand die dis maak in die Dover en om ons 'kinderdae' se eettafel eet. Bly veilig en gesond.
Christine Barkhuizen-Le Roux2020-04-16Dit is 'n wonderlike idee. Want ons is bedoel om almal sáám te wees . . . En nie noodwendig om geld te verdien nie uit wat ons vir mekaar kan beteken nie.
Christine Barkhuizen-Le Roux
Lourette Erasmus2020-04-16Jeanne-Marie Koekemoer is 'n graad 11-leerder aan Hoërskool Stellenbosch. Sy is nie net 'n begaafde aktrise nie, maar is veral vaardig met woorde. Haar persoonlike waarnemings kan gerus met erns deur die ouer generasies bejeën word. Ons gaan nog weer va
Raed-na-Gael2020-04-16Angus,
Ek het 'n ernstige probleem met jou notering. Besoek Wikipedia - skaaknotering en jy sal die manier daar kry. Ek kan nie hierbo uitmaak wat jy bedoel nie.
Jy't gesê die wit toring skuif, maar nie waarheen nie. Ek moes dit uit jou uittrek en nou
Erics Platter2020-04-16Darryl this is irresistible! Food for the locked-down soul. Light in the darkness. Real writers will say it better than i. And of COURSE it must emanate from Durban! Where else?!
Johan Buitendag2020-04-16Skitterend, Johan! Universiteite durf nie veilige hawens wees nie. Elders in 'n LitNet Onderhoud gee ek my definisie van 'n universiteit:
"Universiteite is ruimtes van debat en wetenskaplike ondersoek waar nuwe kennis deur intellektuele aktiwiteit en vry
Willem steenkamp.w2020-04-16Ek sê dit gaan nou oor oorlewing. Leer Spaans op 72. Ek is eindelik vry van die juk van Afrika. Geen misdaad. Vryemarkstelsel. See vol vis. Almal het werk
Die grootste proleem bly Afrika. Swak Rand.
Tersia de Vos2020-04-16Ek is mal oor Oom Hans. As mens net meer van hom in die hande kan kry ... What a pleasure ... My moeder is ook in ouetehuis en daggakoekies kan hul net goed doen. En ek is 54 en geniet dit om elke dag Oom Hans se mannewales aan te hoor. Skryf asb nog sulk
Johan2020-04-16Dankie Hans! Goed beredeneerd en uitstekend geskryf. Die mens het die aarde nodig, maar die aarde het nie die mens nodig nie. Die natuur het sy ingeboude wigte en teenwigte.
FC Boot2020-04-16Beste Angus
Soos gewoonlik het jy alweer gelees en nie verstaan nie. Kom ons probeer weer.Wat jy sê wat dit beteken is nie tersake en van nul en gener waarde.Wat ek sê is dat ‘n mens nie alles letterlik kan vertaal nie.Die voorbeelde wat jy gee betek
Spook Speurder2020-04-16Angus, dis interressant hoe jy fiksie en mites bybring. Wat beteken hulle vir jou en hoekom sê jy "kom hulle nie by die werklike doel van die Bybel uit nie"?
Spook Speurder2020-04-16Dankie vir u mooi en interressante skrywe, en kommentare. Ek hou van die beskrywing van Genesis as van die digkuns. Jou woorde Johan, van anders dink, anders doen, gee meer sin daaraan dat Johannes ons vra om ons denke te verander en dat hy goeie rede daa
Margaret2020-04-16Ek sit hier middernag en skryf.
My hart is seer.
Chris het met soveel deernis en respek my beginnersverse aangemoedig en 'n groot rol gespeel in my durf tot die poësie.
Ek gaan sy sagtheid en omgee mis.
Dankie Chris.
Gegroet
Helena Verster du Plessis2020-04-15Ek is ook 'n Verster. My vader was Jacobus Remerius Verster, gebore 26 Junie 1921. Ek wil ontsettend graag die boek bekom.
Bennie van der Merwe2020-04-15Baie dankie Thomas, kan jy dalk asseblief deel wat die effek op die geïnfekteerde persoon se leefstyl en gesondheid oor die algemeen sal wees? Sal jy meer vatbaar wees vir ander virusse, sal daar dalk beperkinge aan daaglikse aktiwiteite wees ens.?
Ben du Toit2020-04-15Ek het gehou van wat ek lees, Johan. Dankie. Covid-19 is maar een van die 1000de peste deur die geskiedenis (wat nie noodwendig altyd siektes was nie) wat die mensdom by punte gekom het om nuwe grense te stel - moeilik oortuigbaar dat die heling van nuwe
Elmarie2020-04-15Dit is 'n onderwerp waaroor ons gerus meer kan praat, openbare debatte voer, ons afkeer wys. Waarom word hierdie vrae nie bespreek op panele tydens kunstefeeste nie? Dis regtig iets wat nie meer aanvaarbaar moet wees nie.