Angus2020-04-10Beste Hans, Hierdie 19-griep kan nie behandel word nie omdat dit deur 'n virus veroorsaak word. 'n Virus kan doodgemaak word voordat dit 'n sel indring, maar as hy eers binne die sel is, kan hy net vernietig word deur die sel ook te vernietig en dan sterf
Hans Richardt2020-04-10Raed-na-gael en Oester
Ons ou rokers kry maklik opdrag, hou op en vat die onttrekkingsimptome. Besef mense die omvang hiervan?
Dis ’n biljoen-rand-industrie wat gevoelige finansiële verlies ly, met werkverlies vir duisende en groot belastinginkomst
Coenraad Walters2020-04-09Ek kan maar net saamstem! Dit is ’n verhaal waarvan die opwinding veral in sy buitenissigheid, sy onverwagse andersheid lê. Hopelik sal voorskryfpanele dit gunstig oorweeg: dis een manier om te sorg dat dié besondere verhaal wyd gelees word - soos dit
Hans Richardt2020-04-09Oester
Ons gewone ouens rook daai sigarette waaroor almal huil.
Wat my pla, is dat Grondwet se menseregte nou dmv regulasies verander en ingeperk is.
Die media dryf infodemie in sg. grendelstaat, demokrasie. In 2019 is ongeveer 10 000 mense dood aan g
JC (Koos) Oosthuysen2020-04-09Indeed, gone far to soon. Steve Biko's untimely death is one of the greatest tragedies of South African history. A mature Biko would have been one of the most distinguished leaders to grace our diverse country.
François Smuts2020-04-09Beste Izak
Ek is dit met jou roerend eens. Ek weet van verskeie groot prokureursfirma’s wat volgende maand net ’n gedeelte van hulle huur sal kan betaal, indien hulle hulle personeel ten volle wil betaal.
En dis nie net die grondwet wat in gevaar i
Kobus Snyman2020-04-09Ek het groot waardering vir mense soos Jean wat Afrikaans help ontwikkel het. My vraag is egter hoe die taal se verdere ontwikkeling relevant gaan bly, siende dat Afrikaans nie meer as opvoedingsmedium by universitieite erken word nie. Selfs in die wetens
Spook Speurder2020-04-09Dankie KK dis mooi maar;
Ag asseblief FC Boot. Janee, die World Economic Forum is sekerlik ’n hogere aangeleentheid en reg vir by op aandag staan! Maar lees asseblief weer. Die artikel by weforum.org is so onwetenskaplik as kan kom maar klink so wetens
LitNet2020-04-09Hier is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur en laai gratis af - dis in PDF-formaat beskikbaar. Klik telkens op die skakels om dit af te laai. Ons voeg so geree
LitNet2020-04-09Hier is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur en laai gratis af - dis in PDF-formaat beskikbaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer
LitNet2020-04-09Hier is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur en laai gratis af - dis in PDF-formaat beskikbaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer
LitNet2020-04-09Hier is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur en laai gratis af - dis in PDF-formaat beskikbaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer
LitNet2020-04-09Gebruik gerus die inhoud wat gratis op LitNet beskikbaar is. Volg hierdie skakel vir oefenvraestelle wat in PDF-formaat aflaai - kosteloos: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2020-04-09Geen koste is betrokke nie. Al die vraestelle en video's is gratis beskikbaar. Volg hierdie skakel na die indeks waar die skoleinhoud op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur
LitNet2020-04-09Hallo! Al LitNet se vraestelle is gratis beskikbaar om in PDF-formaat af te laai. Volg hierdie skakel na die indeks waar al die vraestelle op een plek gesorteer is. Die vraestelle word ingedeel volgens graad en vakgbied: https://www.litnet.co.za/indeks-no
Annelise Heugh2020-04-09Goeiedag
Ek Sal graag notas en vraestelle Wil ontvang van Gr8 en 9 skeppende kuns.. Drama en visuele kuns..
By voorbaat dank...
Etienne Lombard2020-04-09Steve jou yster! Ek het die boek geweldig geniet. Dis verfrissend, sonder 'n omhaal van woorde en spanning word deurgaans geskep. Ek sou die dialoog anders hanteer het, soos in 'n Hemingway boek.
Magda Daman2020-04-09Lieve Gerard! We zijn blij, het is voorbij, jouw sonkant is zeker op-gepolicht. Prachtige lectuur. Dikke zoen uit St.Denijs-Westrem, M, J, J.
Hannelie Allen2020-04-09Het spesiaal die boek gekoop om nou in "Lock Down" te lees. Ek het lanklaas so 'n lekker gemaklike leeservaring gehad - 'n pragtige storie, en ek lees elke nou en dan eers 'n beskrywing van iets vir my man voor. Baie dankie, dis spesiaal!
Susan en Andre Wagener2020-04-09Gerhard
Ons is so bly jy is terug by die huis. Sterkte met die gesond en sterk word.
Ons stuur mooi vibes daai rigting.
Groete
Kathleen Klass2020-04-09what a beautiful piece of writing. Really. So glad you have recovered. Anuta you must be so happy to have your beloved back in one piece!
Reusedwerg2020-04-09Met die inperking van vriend vyand en familie kom twee van oorlé oom Koos Ras by my op. Die een is Have you ever been honder en die ander Ou Sampie. Die twee liedjies vind ek op die stadium van die internering baie gepas. Honger is erg, maar dors, aikôn