Kommentaar

Elders gesien: Nuwe Testament, gedruk in 1647!

Hanno Visagie 2020-04-07 Koos Reynecke het my ongelukkig ontvriend omdat hy verknog is aan die dwaling van die Calvinismedogma.

Godsdiens vir ateïste

Leens 2020-04-07 Rigters 19 kon geen pastoor of predikant vir my verduidelik nie. Die wreedheid en verkragting van die byvrou en haar lyk in stukke opkap. Vandag sou so iemand vir lank toegesluit word. Sommige redeneer dat Jesus gekom het en ons nou onder die nuwe verb

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2020-04-07 Ai Angus Wanneer gaan leer om met insig te lees.Kyk na die volgende tydlyn. October 7, 3761: The beginning date of the Hebrew calendar, according to scholar Rabbi Yossi ben Halafta, a 2nd century Rabbi. Adam & Eve created (Year 1 of Jewish calen

Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan 2020-04-07 Ons hoop om volgende week die e-boek vry te stel en dit sal op platforms soos Takealot, Snapplify, ITSI beskikbaar wees.

Hoekom ek nie meer koronagetalle volg nie

Maryke Roberts 2020-04-07 Ek kan nie meer met jou saamstem nie! Vandat ek opgehou het met die sosiale media volg en elke nuusflits kyk, konsentreer en beter; kry werk gedoen en voel oor die algemeen minder ingehok. Stadig maar seker begin my chaotiese lessenaar weer normaal lyk.

Die hele wêreld word stil

Raed-na-Gael 2020-04-07 Angus, Ek het hierdie aanhaling uit jou skrywe hierbo 'gecopy en gepaste'. Ek wil nie myself 'breinspoel' deur dit oor te tik nie. "Christene lees die Bybel verkeerd en so gaan die boodskap by hulle verby. Hulle spook dat dit so bars om te bewys dat al

Hoekom ek nie meer koronagetalle volg nie

F C Boot 2020-04-07 As ons nie langer die getalle volg nie, is ons nie langer bewus van die omvang van die siekte wat ons land en die wêreld getref het en kan dus nie oordeel of die inperkingsmaatreëls doeltreffend is waar dit gevolg en of die virus vinniger versprei in ge

God en ons brose planeet

Frits van Oosten 2020-04-07 Ek het met groot belangstelling en aandagtig die onderhoud met Prof Johan Buitendag gelees (en bestudeer). Dis is ten ene male verblydend en verfrissend om die in-diepte navorsing en nougesette toegewydheid waarmee Johan die uiters relevante onderwerp beh

Rus sag, Conrad Sidego

Karen Julius Louw 2020-04-07 Conrad was 'n baie vriendelike en opregte mens. Ek het hom in 2010 ontmoet by die maatskappy waar ek gewerk het. Ek sal sy glimlag nooit vergeet nie. Rus sag Conrad.

Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan 2020-04-07 Die gedrukte uitgawe is hier aanlyn beskikbaar en sal ná 17 April bestel en afgelewer word: * Takealot: https://www.takealot.com/best-books-eksamenhulp-graad-12-eksamenoefenboek-vir-huistaal/PLID65543248 * Graffiti: https://www.graffitibooks.co.za/en/3

Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan 2020-04-07 Ek glo jy sal by NB Uitgewers kan regkom: orders@nb.co.za

Wat het jy in 1966 gelees?

Hans Richardt 2020-04-07 Pollie papapegaai op leeskaarte.. Ek was ses jaar oud, maar ouer susters het my leer lees en skryf, voor ek skooltoe is op vyf. Ek was onwillige "leerling", maar my ma het my gevoeter as ek geweier... Ek eers stil leer lees, na 1966...

Notas oor leesonderrig

Engela 2020-04-07 Dankie vir julle hulp.

Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Hester Viljoen 2020-04-07 Waar kan ek Gee Afrikaans 'n kishou in die eksamen aanlyn koop?

Elders gesien: Grendeldag 8

Elana 2020-04-07 Pragtig! Hou aan!

God en ons brose planeet

Rudolph van Graan 2020-04-06 Met groot dank aan Prof. Johan Buitendag vir ‘n uitstekende onderhoud, en dankie ook aan onderhoudvoerder Pieter de Villiers. Prof. Buitendag trap met ‘n breë voetsool ‘n uiters sensitiewe spoor op ‘n werklikheid wat nou meer as ooit tevore vra o

Rus sag, Conrad Sidego

Sakkie Jenner 2020-04-06 Ek is in diepe verwondering oor jou skielike ontval nedrige Reus. Dat so 'n lang man so diep in harte kon kruip was vir jou tweede natuur. "Sidego hier waar jy gister gestaan het is nou net een groot kaal kol." Jou aansteeklike lag was tekenend van iem

Wat het jy in 1966 gelees?

Jeanne Snyman 2020-04-06 Sus en Daan

Godsdiens vir ateïste

Barend van der Merwe 2020-04-06 Dis korrek Deon. Die dag wat mens besef die Bybel is net nog 'n boek soos elke ander boek, dan gaan die lig aan. Ongelukkig is dit nie vir almal beskore nie.

Die hele wêreld word stil

F C Boot 2020-04-06 Beste Angus Nog 'n deurmekaar gevolgtrekking van jou.Gaan na 8. Evidence against a world-wide flood by https://factandfaith.co.za/other-articles. As jy nou 'n bietjie moeite gedoen het sal jy al gelees het: "The story of a great flood that destro

Matriekvraestelle: Lewenswetenskappe (2018)

Zenda Gradwell 2020-04-06 Dankie

Godsdiens vir ateïste

Angus 2020-04-06 Hierdie skakel van jou bewys presies wat ek elders aan jou verduidelik het. Kreasioniste sleep die Bybel aan die hare om tog net te bewys dat dit nie met die wetenskap bots nie. Dit is egter onmoontlik: slange, bome en donkies kan nie praat nie, 'n vrou k

Die effek van C-19

Reusedwerg 2020-04-06 Die inperking is in sekere opsigte vir my baie voordelig. Ek rits nou baie minder rond. Ek spaar petrol, onderhoud en slytasie kostes. Ek het geen troeteldier nie, so ek hoef nie Wagter of Snippie in die straat af te loop sleep of gesleep te word nie. Ek

Die hele wêreld word stil

Angus 2020-04-06 Beste FC Boot, jy maak nog steeds die fout om die Bybel aan die hare by te sleep sodat dit tog maar nie die wetenskap weerspreek nie. Die verhaal van Noag is 'n pragtige mite en bring 'n voortreflike boodskap aan die mens, maar as dit gelees word asof dit

God en ons brose planeet

Johan A. van Rooyen 2020-04-06 Johan, baie dankie dat jy díé en ander deursigtighede in die Ekologie met my deel, en gedeel het. Ek is geweldig bevoorreg. Sê weer, soos ek vir vele individue al probeer verduidelik het, jy en Danie (Veldsman), is soos min ander, in die SA konteks, l

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

Helen 2020-04-06 Eks op soek na die fliek van Droomdelwers!

Gedagtes van ’n matrikulant ten tyde van die koronavirus

Wilma Pieterse 2020-04-06 Ek stem saam. Het self 'n dogter in matriek. Dis frusterend want soms sukkel jou kind om in the gaan in die app en die wolkskool stuur jou van die een punt na die volgende. Ek voel daar is nie genoeg ondersteuning of hulp vir julle nie.

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Anita Engel 2020-04-06 Ek sal graag hierna wil luister. Het net 'n paar gehoor. Uitstekend gedoen deur Tobie.

Sedgefield se leeskring loop ’n natuurpad

Debbie Loots 2020-04-06 'n Vriendin het net gister hierdie inspirerende kort film oor Antoinette en Oom Johannes vir my aangestuur. Dis hartroerend en vol lewenswysheid. https://youtu.be/Xup8yGqjYQw

Grendelstaat?

Hans Richardt 2020-04-06 Lyk my, dis oorlewing van die sterkste nou. Interresant dat Noorweë en Switserland nie Grendelstaat het nie, maar net sekere inperkings. Vraag is, kan bankrot SA die Grendelstaat werklik bekostig?

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2020-04-06 Besoek gerus 'n webblad soos https://factandfaith.co.za en kyk hoe die Bybel en wetenskap mekaar nie weerspreek nie,maar eintlik aanvullend tot mekaar is.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Brian 2020-04-06 Ek is ook gaande oor al die Turkse sepies dat ek navorsing gedoen het en moontlike toekomstige reekse wat my baie beïndruk het is dalk "Heartbeat" en "Ambassador's daughter". Gaan voort met die goeie nuus!

Jammer sonder ’n maar

F C Boot 2020-04-06 Beste Jan Rap As jy die brief wil aflaai. Regsklik op die brief. In die "dropbox" wat verskyn klik "copy". Kies dan "select all" regs bo in groen blokkie. Klik weer "copy" en plak die brief in 'n Word-dokument. As jy nie regkom nie, laat weet dan e-pos

Jammer sonder ’n maar

F C Boot 2020-04-06 Tik in jou browser: "Jammer sonder 'n maar deur Deon Snyman.press reader". Klik dan op Volksblad: 2020-02-28 - Jammer sonder 'n maar - PressReader. Jy sal die brief daar kan lees.

Dag 7: Kwarantyn-ketting – "Van Pieter-Dirk Uys in Darling"

Albert Kloppers 2020-04-05 Die reën het stil gekom een nanag in April die donker ontmasker die vrees ontsmet die gees ontgrendel my laat onthou dat ek gelukkig IS

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Rudi 2020-04-05 Hoe stel jy 'n Word-dokument op in kolomme om te begin?

Godsdiens vir ateïste

Deon 2020-04-05 Ek het nie alles gelees nie. Het op 'n laat ouderdom ateïs geword. Kon net nie meer die onsin in die bybel verdra nie. Die bybel kan nie werk nie. Maklikste manier om 'n ateïs te word is LEES DIE BYBEL. Maar lees hom soos jy enige ander boek sal lees.
Top