Catherin2020-04-01Hi Lauriska,
Hoop dit gaan goed met jou. Kan ek asb Liefde in die Etensuur by jou koop? Ek sal al die transport kostes betaal. Wat is jou prys?
Beste groete
F C Boot2020-04-01Beste Angus
Jy is 'n bietjie deurmekaar omdat jy en ander Jesus vermenslik tot op die vlak van ‘n sterflike mens het omdat Jesus in die vorm vam 'n mens in sy skepping Sy verskyning gemaak het.Het jy dan nie die 10 gebooie geleer nie.Weet jy dan nie da
Lydia2020-04-01Lekker gelees en die geselstrant baie geniet - 'n greep uit my jare op die platteland, waar ons baie dominees sien kom en gaan het. Baie dankie!
oester2020-03-31Kyk bietjie uit wie die eerstes gaan wees wat "gely" het onder die sg virus ... Hulle praat reeds van honderde miljoene vir die "kunstenaars" en idiote en narre en digters en derglikes. Die gewone man wat die ligte moet laat werk gaan moet toustaan by dep
oester2020-03-31Iewers lieg iemand vir jou. En iewers maak mense kak baie geld hieruit. Ek gaan nie stilsit nie want ons is omsingel met dom idiote my bra. Laat hulle dig en huigel en slaak. Iemand het hulle oorwin en hulle is te fokken dom om dit te besef. Hulle dig en
Raed-na-Gael2020-03-31Hans,
Die vyeblaar is 'n latere innnovasie. 'n Handeling na die daad. Die heel eerste wegsteek, die verbloeming, verneukspul - Weersin - ek wil nie hê jy moet dink ek is so nie.
Melléta Louw2020-03-31Hierdie “gedurige en onvoorspelbare getraumatiseerdheid” en aandring op “veilige ruimtes” het ook maar n lekker wegkruipplek geword met behulp waarvan eindelose verskonings vir swak akademiese prestasie uitgedink kan word. Wat het geword van “ha
Johannes Comestor2020-03-31Die meeste studente is volwasse en normaal, of is veronderstel om sodanig te wees. Wat idees betref, is universiteite veronderstel om onveilige ruimtes te wees. Studente behoort met nuwe idees kennis te maak en daardie idees te vergelyk met die waarvan hu
Johannes Comestor2020-03-31Dit is foutief om hedendaagse Kaaps as die oudste Afrikaansvarieteit te beskou, soos bv Michael le Cordeur in sy boek, Halala Suid-Afrika, 2019, p 271, doen. "Teen 1808 was Kaapse Afrikaans die huistaal van die meeste Kapenaars" (p 129). Daardie Kaapse Af
Herman Lategan2020-03-31This is a good review. A note to some of the commentators – there are some among us who forget this is based on an autobiographical book by André Carl van der Merwe. You can't claim that his own “lived experience” is fake or not as vivid or correct
Johannes Comestor2020-03-31Melt, baie dankie vir al die inligting oor nuwe boeke wat gepubliseer gaan word. Voordat grendeltyd aangebreek het, het ek die gedrukte boeke gekoop wat ek begeer het. Ek gaan ook ongesteurd voort om e-boeke van Amazon te bekom. Dit bly vir my 'n 21ste ee
Angus2020-03-31'n Kastig liefdevolle barmhartige god en hy lag vir die onbeholpenheid van sy eie skepping? Ons dominee het al gepreek en vertel hoe god huil. Dis nou seker as dit met ons goed gaan hier op aarde.
Lauriska Jacobs2020-03-31Goeiedag Dolf
Ek het die volgende boeke nog oor:
Alarm
As drome aan skerwe spat
Bedwelming
Bloedhuwelik in Praag
Daar was tien
Die laaste gevangenge
Die lente leunaar
Die lewende dooies van Nongkai
Die losprys is die dood
Die man uit di
Bes Steyn2020-03-31Een van die mooiste Afrikaanse boeke wat ek gelees het. Ek sal dit sommer, soos Erna Lochner, weer 'n keer lees. Lize, ek hoop jy skryf nog baie boeke!
Kosie2020-03-31Reney, jammer ek antwoord nou eers: daar was `n internasionale krisis in ons huis. Nee, ek het nie die fliek gaan kyk nie, en gaan ook nie. Dis hoekom my kritiek teen diensplig self was, en die stukkie in die lokprent. (Sedert diensplig vind ek dit baie e
Sandra van Rensburg2020-03-31Baie dankie. Ek is op dag 59 van semi-ingeperktheid in Hefei, China. Ons is stadig besig om meer vryheid te beleef, maar so nog afgekap van fisiese kontak na buitewêreld, familie en vriende. Hierdie dagstukkies omarm baie van my persoonlike emosies en da
Ronelle Beukes2020-03-30Baie dankie vir die deel van jou kwaranteindagboek. Ek het dit stukkie vir stukkie geskermdruk en vir my ma in haar grendelhuisie by die bejaardes in Porterville ge Whatsapp.
Burt Rabie2020-03-30Goeienaand, hier in die stilte van afsondering. Ek wonder of iemand my kan help met die gedig - vergewe en vergeet. Ek is 'n musikant, 67 jaar oud, so ek weet nie of daar van my groep nog in die nuwe era is nie. Ek het die gedig vir 'n konsert gesing in 1
Hans Richardt2020-03-30Ja nè ... Reusedwerg. Dis die bitterbeker van bybelverhale. Vra vir Salomo wat te veel gehad het van 'n middelbladharem...
Of Adam wat agter vyeblaar geloer het en hele wêreld nou laat sweet.
Reusedwerg2020-03-30Iemand het my vertel van 'n laaitie wat sy pa se Scope in die hande gekry het. Onmiddellik die middelblad oopgeslaan en gestaar. Hy vra toe vir sy pa, Pa wat is 'n p&£@. Sy pa antwoord toe: Die donner wat al die sterretjies op die girls plak.
Gerrie 19642020-03-30Ons is verslaan, aanvaar dit: Taal, voetbal, Liesl Drury, Noot-vir-noot, SAUK, en al die ander liefling-kultuurgoed. Ek wil nie oor voetbal gesels nie want dit maak te seer, ons kan nie meer Fonteine toe gaan nie en kyk wat het Paula gedoen. Ag nee wat,