Kommentaar

God en ons brose planeet

Nelius Steyn 2020-04-05 Maggies Johan, jy hou nooit op om my te verbaas en aangenaam te verras nie. Nie dat ek minder van jou verwag nie! Ek verstaan die geheelprent beter en reken jy moet nooit ophou om te skryf nie. Jy maak my ook sommer lus om te publiseer. Ek het begin

God en ons brose planeet

Johan Buitendag 2020-04-05 Dankie Marius! Komende van ’n sakeman wat die hoogste sport in die sakewêreld bereik het, is dit vir my baie werd. Ek is dit eens met jou analise dat ons voor ’n geweldige keuse staan: mense of ekonomie wat ironies genoeg, ’n oksimoron is (dus twee

God en ons brose planeet

Johan Buitendag 2020-04-05 Ad Naas Ferreira oor mistisisme en die suggestie van post-godsdienstige paradigmas. Dankie vir die verwysing. ’n Wonderlike boek hieroor en wat gratis afgelaai kan word, is die van Kobus Krüger, “Signposts of Silence” waarin hy “meta-teïstiese

God en ons brose planeet

Johan Buitendag 2020-04-05 Dankie aan Naas Ferreira se opmerkings. Sy verwysing na panenteïsme is interessant. Die sleutel is natuurlik sy woorde "God is ook groter as alles". Alhoewel Moltmann in menige boeke hierdie begrip ondersteun (juis ook skeppingsleer), doen hy toenemend a

God en ons brose planeet

Marius van Wyk 2020-04-05 Baie dankie Johan. Ek het dit aandagtig deurgelees. Laat my asseblief toe om te sê dat ek trots is om jou as studieleier te kon hê – al was dit vir my net op magistervlak. Dit was ook ’n voorreg om my teologie aan TUKS te kon doen Mbt jou gedagte

Mediaverklaring: Wenners van die 2020 UJ-pryse

Lulu Kemp 2020-04-05 Baie geluk Ruan. Trots op jou.

God en ons brose planeet

Mariet Robbertze 2020-04-04 Meesterlike, multidimensionele bydrae in tyd en ruimte!

God en ons brose planeet

Naas Ferreira 2020-04-04 Die Afrikaanse vertaling van Logion 108 van die Evangelie van Thomas deur prof. Francois Tolmie lees soos volg: “Jesus het gesê: ‘Wie uit my mond drink, sal soos ek word. Ja, Ek sal daardie persoon word en geheime dinge sal aan so iemand bekend gemaa

God en ons brose planeet

Christo van der Merwe 2020-04-04 Dankie vir die plasing van hierdie onderhoud. Johan Buitendag se manier van dink oor dinge wat so wesenlik is om aan lewe sin te gee is baie waardevol. Hy is inderdaad ’n meningvormer van formaat wat ons in die tyd waarin ons lewe baie nodig het

Dag 4: Kwarantyn-ketting – "Dagboek van dankbaarheid in die tyd van die virus" deur Marita van der Vyver

Alda Boon 2020-04-04 Baie dankie vir die briljante idee – dis ’n hoogtepunt in die tyd van tuisgebondenheid!

Resensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Herman Lategan 2020-04-04 Grannis Smit? Hoekom skryf jy onder ’n skuilnaam? Sodat jy sulke stront kan kwytraak? Lafhartig verby.

God en ons brose planeet

Naas Ferreira 2020-04-04 Uitstekende gesprek met ’n deurleefde ekoteoloog. Geluk aan die onderhoudvoerder en prof. Buitendag. Volgens John W Cooper “Panentheism: The other God of the philosophers” is Moltmann se panenteisme Christelike Teologie: “Jurgen Moltmann offers th

Die koms van die dominee

Matilda de Bruin 2020-04-04 Wat ’n lekkerlees-storie. Ek geniet hierdie soort van vertelling en die taalgebruik is met ’n lekker tong-in-die-kies-weerklank. Dankie vir dit.

To fly a mockingbird

Morné 2020-04-04 With many thanks Andries. Ja, ek probeer maar in Engels ook dink dit gee my ’n bietjie verskeidenheid om mee te oefen en my werk te “fyn skaaf” in ’n mate van spraak.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Zelda 2020-04-04 Ek is ook absoluut mal oor die Turkse sepies. “Gebroke harte” is die beste. “Doodsondes” is net so ’n mooi reeks. Gee ons asseblief meer sulke sepies.

Seen on Facebook: "Love man, give more of that"

Marietjie Warrington 2020-04-03 Thank you Helené for a short but powerful message! A great man once said: “When we feel love and kindness toward others, it not only makes others feel loved and cared for, but it helps us also to develop inner happiness and peace.” And yes, we are pe

Haikoe-kompetisie: 7 Haikoes deur Myra Lochner

Reda Spulhaus 2020-04-03 Hello Myra Ek is Reda. My oom Gerhard Dreyer het ook haikoes geskryf. En jy het my ma hulle besoek in Natures Valley. Ek sou graag met jou wou gesels. Ek skryf ook... “soortvan”. Ek glo ek het skryf talent en hoop dat jy my sal kan “leiding” gee

Brief antwoord op: 'Help ou TV-reeks: Misdaad"

Louis 2020-04-03 Hallo Collin Ek dink baie vêr terug. Waar kan ek die ou reeks kry?

PEN Afrikaans: Om boeke in Kaaps te publiseer

Angus 2020-04-03 Met al die Engelse, Duitse, Franse, Portugese, Zulu-, Xhosa-, Xhoisan-, Maleis-Portugese woorde, is Afrikaans maar net uiters swak Nederlands.

Tuiskwarantyn

Christa de Vries 2020-04-03 Praat met my.

Die koms van die dominee

Trudie van Wyk 2020-04-03 Ek het die fabeltjie baie geniet, veral met die huidige inperking het dit die gemoedere heerlik gelig😅

To fly a mockingbird

Andries Fourie 2020-04-03 Wow Morne. Very good.

Jammer sonder ’n maar

Jan Rap 2020-04-03 Ek sou graag daardie brief van Deon Snyman wou lees om uit te vind presies ten opsigte waarvan die swart Suid-Afrikaners se geduld opraak. Oor die onvermoë van die regering om te regeer wat dus verval en agteruitgang op alle gebiede tot gevolg het? Dal

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Elsie Baard 2020-04-03 Dankie ek wil dit ook graag aflaai

365+365+365 na jou uitvaart

Marius 2020-04-03 Dankie Margaret

Mediaverklaring: Wenners van die 2020 UJ-pryse

Gustaf Pienaar 2020-04-03 Hartlik geluk, Etienne! Nou vir die Hertzogprys ...

Elders gesien: "Gaan kyk wat sê Kannemeyer"

Gustaf Pienaar 2020-04-03 Stem saam. Ek ken hom van RAU se dae (het as student een vakansie sy huis opgepas.) Later jare het ons goed bevriend geraak. Ek het dikwels by hom op Stellenbosch gaan kuier, en het sy vordering met die JM Coetzee-biografie gevolg. (Ek was, op sy versoek,

Boekbekendstellings in die tyd van die koronavirus: twee dae voor afsondering

Sandra Pretorius 2020-04-03 Die wêreld beleef sy grootste krisis ooit, maar julle is besorg oor – van alle dinge – boekbekendstellings. Get real, people.

Duiwelsduo in die tyd van die koronavirus

Robert van Staden 2020-04-03 Tog darem plesierig as maatjies mekaar se boeke resenseer. Amid bespreek nie net Steinmair se boek op Netwerk24 en in Beeld, Volksblad en Die Burger nie, maar ook Vrye Weekblad. Regtig.

Grendelstaat?

Angus 2020-04-03 Hans, ek stem saam met jou. As ’n spesie nie fiks is nie, maw nie aanpasbaar is nie, sterf hy uit.

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

LitNet 2020-04-03 Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle

LitNet 2020-04-03 Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)

LitNet 2020-04-03 Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)

Tiekie Marshall 2020-04-03 Is daar Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 1 vraestelle beskikbaar? Dankie!

PEN Afrikaans: Om boeke in Kaaps te publiseer

Jan Rap 2020-04-03 Met al die Engelse woorde is Kaaps maar net uiters swak Afrikaans.

Moffie – an unfinished review

R van Druten 2020-04-03 Mic drop my foot RW, Herman's endorsement that 'those who have not seen it shouldn't comment' is wrong. The entire civilized world relies extensively on published criticism of movies etc and most provide a star rating as well. This has become perfectly ac

Dag 2: Kwarantyn-ketting – "Tussen die boom en die bas" deur Lien Botha

Lien Botha 2020-04-03 Dankie Riette ... Vreemd. Als behalwe klankdig aan die kant; draai dalk die volume bietjie op.

Die 21-dae-kwarantyn-ketting

Lynelle Clark 2020-04-03 Dit is 'n goeie idee.

Die hele wêreld word stil

F C Boot 2020-04-03 Beste Angus Gaan gerus na:https://coronavirus.jhu.edu/map.html om te sien watter verwoesting die virus wêreldwyd saai. Intussen is daar 'n hewige debat aan die gang oor oorsprong van die virus, wat redelik goed opgesom word in https://www.weforum.org/a
Top