....
Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020):
Verklarings van Media24:
Media24 het verskoning aangebied vir die publikasie van lasterlike stellings aangaande Mnr Barend du Plessis in die boeke "The Lost Boys of Bird Island" en "Die Seuns van Bird Island" asook die emosionele skade wat die publikasie van die boeke vir die Malan- en Wiley-families kon veroorsaak het. Volg hierdie skakel na die relevante verskoning.
............
“NB betreur en vra opreg verskoning vir die emosionele skade wat die publikasie van die boek vir die Malan- en Wiley-familie kon veroorsaak het.”
............
Nadat ’n aantal faktore opgeweeg is, het NB-Uitgewers besluit om die boek The Lost Boys of Bird Island en die vertaalde weergawe daarvan, Die seuns van Bird Island, te onttrek. Dit geld sowel die gedrukte as digitale formaat, en die boek sal ook nie herdruk word nie. NB betreur en vra opreg verskoning vir die emosionele skade wat die publikasie van die boek vir die Malan- en Wiley-familie kon veroorsaak het.
............
After weighing up a number of factors, NB Publishers decided to withdraw the book The Lost Boys of Bird Island and its translated version, Die seuns van Bird Island from circulation in both print and digital formats. Furthermore, the book will not be reprinted. NB regrets and sincerely apologises for the emotional harm that the publication of the book may have caused the Malan and Wiley families.
Kommentaar
NB-uitgewers moet hulle koppe in totale skaamte laat sak en net nooit weer oplig nie.