
Hier is ’n gratis oefenvraestel (vraestel 2) en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie).
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
4
Hier is ’n gratis oefenvraestel (vraestel 2) en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie).
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
4
Kommentaar
Ek's opsoek na vraestelle en memorandums vir my seun wat in graad 10 is om hom besig te hou gedurende lockdown.
Beste Fiona
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders, wat jy kan aflaai.
Vriendelike groete
Eksamen
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by die lys. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder