Hans Richardt2020-03-30Sosiale afsondering beteken seker ook geen seks tussen verliefde paartjies nie, want dan word sosiale afstand nie gehandhaaf nie?
Len Dekket2020-03-30Wonderlike werk deur Wannie. Het in 2018 en 2019 in Nederland gekuier en dit was vir my soos 'n kulturele pelgrimstog! Om op 27/4 daar te wees met Koningsdag en in Oranje gekleed te wees, was 'n hoogtepunt!
Robert van Staden2020-03-30Kyknet het altyd baie geld om paarties te hou. Ek wonder hoeveel kos al hulle paarties in een jaar. Voor en na elke fees en 'n ding is daar altyd 'n partytjie of 'n bal of 'n ding. So bourgeois. Dis 'n skande as hulle kunstenaars nie betaal nie, maar dat
Sandra Pretorius2020-03-30Skokkend om te sien hoe KykNet julle skaamteloos uitgebuit het deur julle nie te betaal vir die eerste Wasgoedlyn-reeks nie! Dis onaanvaarbaar en skrei ten hemele. Dan sê Karen Meiring en haar vriendinne hulle gee tog so om vir die kunste. Iemand behoort
Christine Barkhuizen-Le Roux2020-03-30Ek lees vanoggend Koos Kombuis se 3de dag kwarantyn-ketting, en ek luister na sy liedjie. Ek onthou die boeke wat ek al gelees het was wáár geword het: Animal Farm, 1984, Nooit meer slapen . . . en dit maak nie bang. Ook vir dit wat ek self skryf. Koos
Lauriska Jacobs2020-03-30Goeie Middag.
Ek het 52 Heinz G Konsalik boeke om te verkoop. Ek het nog 6 gekort dan was my versameling voltooid.
Ek kyk na R40 per boek. Koper sal verantwoordelik wees vir die hantering van die boeke.
LitNet2020-03-30Hallo Franci, sal jy asseblief die bladsy weer 'n slag laai (refresh)? Die nasienriglyne is nou korrek. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Erna Lochner2020-03-29Moes die boek twee maal deurlees want kon net nie genoeg kry van die Kaliempies nie. My teruggeneem na my kinderjare op n karooplaas. Ek het elke bladsy ingedrink! Kan nie glo dis haar debuut nie.
LitNet2020-03-29Beste Louise
Ek hoop dit gaan goed.
Nee, nog nie, maar dit behoort binnekort beskikbaar te wees. Hiermee die skrywer se Amazon-profiel:https://www.amazon.com/Joanne-Macgregor/e/B006BUB91W%3Fref=dbs_a_mng_rwt_scns_share
Vriendelike groete
Johannes Comestor2020-03-29Waarom “lockdown”? Behoort Afrikaanssprekendes nie sensitief vir die idioom van Afrikaans te wees nie? In vandag (29.03.2020) se Rapport is daar die mooi Afrikaanse woord “grendeltyd”.
Wilhelm2020-03-28Baie jammer om dit te hoor. Het saam met hom gewerk toe die Engelse weergawe van die Burger nog aan die gang was. Altyd vriendelik en hulpvaardig. Sou hom beter wil leer ken het.
Gustaf Claassens2020-03-28Na dag 21 sal ons weet of ons die toets geslaag het. Die een van gehoorsaamheid en van wet en orde want dis presies waaroor “lockdown” gaan en van ons gevra word. Uit ’n meer menslike oogpunt kan “omgee” bygevoeg word. Hoe meer ons presteer in d
Anita2020-03-28Hoe lekker om so bietjie my kinderdae te herleef tydens die Corona “lockdown”. Nav ’n vervlakste muskiet wat my pla terwyl ek probeer leer, onthou ek toe die gedag “Muskietejag” en kom toe op hierdie bietjie geskiedenis af. Lank lewe Afrikaans!:
Gary Gaffley2020-03-27Baie dankie vir dit, ek het dit nodig gehad.
So baie van ons mense kan ’n les hieruit leer.
En ja, solank as wat daar persone is met tekortkomings sal isolasie hulle nie stop om voedsel te gaan kry nie.
In kort, hoop ek van harte dat ons verby al die
Sarie2020-03-27Dink net waar kom ons gestaan het om die ongelykheid hok te slaan as die ANC en hul “begunstiges” nie die staatskas leeggesteel het nie en onbevoegde kaders aangestel het in hoë poste wat nie die werk kon doen nie.
Jennifer Tise2020-03-27Ai ai wil ek sê, maar mens weet van beter, Bettina Wyngaardt. Vanoggend het die munisipale kommunikasie-beampte ’n beroep op ons almal gedoen om die amptelike inligting op hul blad te share, want dit lyk nie dit bereik die mense nie.
Nou daar is dit
Nada Bloem2020-03-27Dis 'n groot skok vir ons almal. Ons wat sorg vry rond kon beweeg is nou ook vasgekluister in ons huise. Dankie vir 'n tuin en dat ek nie in n klein gaatjie bly nie. Sterk-staan in hierdie tyd... Totdat Lisa se klavier weer oor luidsprekers gehoor kan wor
Gisela Ullyatt2020-03-27Ek moet bieg ek het aanvanklik nie geweet of ek die snipes tussen twee figure in die letterkunde wêreld kon hanteer nie, want dis alreeds so 'n aggressiewe en kompeterende arena. Maar soos die korrespondensie tussen Jonathan en Deborah ontvou, word dit d