Kommentaar

Die hele wêreld word stil

Annarie Grobler 2020-03-26 Ek het ook vandag vir n pasiënt gesê, jy kan nog net more kom, en geskrik vir die verslae gevoel van onwerklikheid. Jou hele wêreld, jou grootste passie "on hold"...

Lesersindruk: Op soek na Jacobus Verster deur François Verster

Francois Verster 2020-03-25 Ek (die bovermelde outeur) het so pas op hierdie lesersindruk afgekom. Baie dankie aan Pierre, ek waardeer sy woorde. Boeke soos hierdie word geskryf as 'n persoonlike reis/ervaring en bydrae tot die sogenaamde kleingeskiedenisse, waarvan genealogie eintl

Duiwelsduo ná die Toyota US Woordfees: Maart 2020

Danie Botha 2020-03-25 Bly om te sien julle's weer goed op dreef. Ek lees graag.

100 dae van fietsry – in Johannesburg

Jana von Backstrom 2020-03-25 Karientjie, jy is 'n ware inspirasie! Knap gedaan oulike mens! Jy het baie mense verkeerd bewys!

Angus se profesie laat land gons

John 2020-03-25 ... dat die parlement binnekort weer elke dag met gebed geopen sal word en dat Suid-Afrika binnekort weer ’n “Jesus-regering”.... Laat ons maar sien of die Korona virus mense na hulle kniee toe sal laat terugkeer. Jou veragting teenoor gelowiges

Een en ander oor dr Willie McCloud se rede

F C Boot 2020-03-25 Beste Jan Rap Stuur jou epos adres na my by fcboot@msn.com,dan stuur ek vir jou die kommentaar wat Litnet nie wil plaas nie. Groete

100 dae van fietsry – in Johannesburg

Pieter Loots 2020-03-25 Geluk Karien, jy het daardie besondere liefde vir jou fiets ontdek - met al die wonderlike voordele wat dit inhou... Iets wat vir almal beskore is, maar sal dit nooit weet alvorens hulle probeer nie. Mag honderde mense jou na-aap. Glo my - ek ken die gevo

Lewe in die tyd van korona

Anthony Wilson 2020-03-25 Dankie Bettina. Weereens in die kol! Ek hou van dié posetiewe bydrae. Ek hoop mense luister en vat die skrywe kop toe!

Duiwelsduo ná die Toyota US Woordfees: Maart 2020

Jonathan Amid 2020-03-25 Dankie vir die sinvolle kommentaar, Sandra. Ons leer baie. Groete J

Korona-rosies

Amanda 2020-03-25 Hartseer tog tong in die kies.

Toyota US Woordfees 2020-verslag: Pedofiele skuil dikwels in die kerk

Robert van Staden 2020-03-25 F** die NG Kerk. Die NGK spits hom daarop toe om mense soos gays te breek en te verneder. Die NGK is 'n werktuig in die hande van Satan. Verfoeilike spul.

Duiwelsduo ná die Toyota US Woordfees: Maart 2020

Sandra Pretorius 2020-03-25 Bla bla bla bla bla.

Die swerfjare van COVID-19

Izak de Vries 2020-03-25 FANTASTIES!

Die man wat die wêreld leer hande was het

Frank Ehmke 2020-03-25 Baie dankie Jean Oosthuizen dat jy Semmelweis se uitvinding weer aan die wêreld bekendgestel het. Baie mense verstaan seker nou beter waarom handewas in hierdie tye so lewensbelangrik is.

Die hele wêreld word stil

ANDY 2020-03-25 Prachtig geschreven Zelfs een Nederlander kan dit volgen Sterkte allemaal om hier samen doorheen te komen gr uit een stille Holland

Die hele wêreld word stil

Joey 2020-03-25 Baie dankie Koos, my gemoed is oorlopens vol, maar ek is vol geloof, want ek weet dis net God se manier om Sy kinders uit hulle droomwêreld wakker te maak, alles wat ons het, nog nodig gaan kry, is Sy Genade.

Die hele wêreld word stil

Denise McLoughlin 2020-03-25 Ek is diep geraak en stomstil terwyl ek jou woorde lees. Skryf asb daai jingle vir die baie handewas. Dankie Koos

Die hele wêreld word stil

Annalene Boonzaier 2020-03-25 En ek word ook stil...

Die hele wêreld word stil

Philip 2020-03-25 Dit is nie net strate, pleine en stegies wat stil geword het nie! Die lag en huil van my kinders en kleinkind het ook hulle gevolg na verre lande. Lisa se klavier sal nul nooit weer hoor nie!

Die hele wêreld word stil

Dewald Visser 2020-03-25 Bravo! Die is 'n raakvat leesstuk oor die status quo. Liries... Bittersoet.

Die hele wêreld word stil

Robert le Roux 2020-03-25 Die hele wêreld word stil... En minder... Baie dankie Koos vir n ongelooflike stuk wat jy met ons deel. Koue rillings loop teen my ruggraat af.

Die hele wêreld word stil

Bettie Haasbroek 2020-03-25 Hartseer mooi

Die hele wêreld word stil

Johann Nefdt 2020-03-24 Ek stem saam met Frank Ehmke, die Gees van God is aan die werk in my. Ek dink dis nou meer as ooit nodig dat ons sal bid. Die Woord van God roep ons op om te bid sonder ophou en bid by elke geleentheid. God het toegelaat dat die wereld tot stilstand ko

Die hele wêreld word stil

Willem Stilling 2020-03-24 Stiltetyd. Tyd om te besef en te aanvaar dat jy iets is sonder die sosialiteit en rendabiliteit van vriende, werk, kerk, kuns, kultuur en sport. Daarna kom ligte uit. Maar dis 'n ander storie.

Die hele wêreld word stil

Retha Scheepers Kmoetze 2020-03-24 Sjoe

Die hele wêreld word stil

Wehan Wessels 2020-03-24 Ek is oortuig dat ons binnekort weer "Liza se klavier" gaan hoor "vanuit die vullis in Oranjestraat"... en hierdie keer gaan die "bure nie moan nie"! Dis nie net die boemelaar se droom nie. Dis ons almal s'n!

Die hele wêreld word stil

Gerda Cloete 2020-03-24 Wat n waansinnige hartseer realiteit, maar die aarde hou ons in haar arms. Almal gaan asem haal en n tree terug gee. Neem n oomblik, eet vars tuisgebakte brood, drink kondensmelk koffie en maak n vuur. Luister vir voëls in die oggend en ervaar net menswe

Die hele wêreld word stil

Andri Nieuwoudt 2020-03-24 Ek woon in Nederland: ons het al 10 dae, met toenemende mate van inkorting, 'n opslotsit. Jou venster is whatsapp en facetime op die selfoon- kleinkinders woon so 6 km van ons en ons mag hulle nie ontvang nie. Hul pa is 'n GP en hy sien daagliks die gevol

Die hele wêreld word stil

Maretha 2020-03-24 En soos ons wêreld stil raak, is dit tyd om ons ore oop te maak en te luister. Luister om regtig te hoor. Die mooi van 'n klavier.

Die hele wêreld word stil

Ernest R 2020-03-24 .....en Stiller...

Die hele wêreld word stil

Frank Ehmke 2020-03-24 Laat elkeen hierdie situasie op sy eie manier hanteer. Moenie andere dwing om soos jy te dink of op te tree nie. Vir my is die beste om stil en rustig te raak met die wete dat die Gees van God in my is, maar dit is my eie persoonlike mening. Sterkte aa

Die hele wêreld word stil

Babs Vab der Merwe 2020-03-24 'n Geval van werklikheid vreemder as fiksie? So goed gesê.

Die hele wêreld word stil

Allie 2020-03-24 Meesterlik, Koos!

Die hele wêreld word stil

Ina Potgieter 2020-03-24 Ingrypend hartseer en mooi.

Die hele wêreld word stil

Louise 2020-03-24 Skokkend!Indrukwekkend.

Korona

Connie Griessen 2020-03-24 Wie het ooit gedink hierdie situasie sal aanleiding gee tot 'n gedig? Dankie Cas vir die kunstige "verewiging" van die nagmerrie. Jy het die vermoë om die prentjie in skerp werklikheid te skilder.

Die hele wêreld word stil

Aletta Pakendorf 2020-03-24 Koos Kombuis... Absolute raakvat van hierdie wêreldgevoel van tyd en mens wat stil geword het, lamgeslaan deur iets wat niemand en geen land ontsien nie. En hy slaan ons nog stommer met woordrykheid en emosie wat nie gil nie... Net diep en dieper knel e

Die hele wêreld word stil

Johan Coetzee 2020-03-24 Ja.

Die hele wêreld word stil

Erika Malan 2020-03-24 Dankie Koos, net soos jy kan. Skryf vir ons n jingle wat ons almal kan sing wanneer ons hande was x20sekondes. Maak dit vir ons lekker. Dankie

Die hele wêreld word stil

Wynand Dreyer 2020-03-24 Aangrypend
Top