Tiens Pretorius2020-03-17Ja, ek het die oorspronklike Tarzan gelees en van die latere boeke, wat vir my ongeloofwaardig voorgekom het. Minder geloofwaardig as ’n man wat saam met die ape in die bome rondswaai ...
Barend van der Merwe2020-03-17Die politici het vir die kiesers gelieg tydens die oorgang van 1994. Ook met die 1992 referendum. ’n Suksesvolle politikus is ’n suksesvolle leuenaar. Baie mense het op die leuens ingekoop. Dit help nie veel help om vandag te kla oor die oorheersing v
Aretha2020-03-17Goeiemore
Ek het vroeër die maand 2018 matriekvraestelle en memo’s afgelaai en vind dit om die dood nie nou nie. Ek het oa na die finale vraestel vir Landboubestuurspraktyk gesoek. Die memo was wel gelaai, maar nie die vraestel nie.
Sal dit waar
F C Boot2020-03-17In die versamelde van AG Visser is daar:
“In die sondagskool
‘Ja, veertig dae agtereen
En veertig nagte lank gereën!
Dis ’n rekord tot op hede.’
‘Meneer, mag ek Meneer iets vra?’
‘Maar alte seker, Japie, Ja?’
‘Was die boere
Ramsay Cox2020-03-17Ja ons kom hierdeur met lof, want ons volk is n volk wat ken van kniedruppels en vasbyt asook met baie min klaar kom! Ek verklaar dit in Jesus se naam!
Klippen den Bosch2020-03-17Ek het ’n probleem met Kaaps waar dit met die hardop lees ook maar baie klink soos die "standaard" wat met 'n goeie skeut Engels gemeng is -- maar vir die effek en om duidelik anders te wees, word koddighede soos noraggie (nodig nie) geskryf. En as dit
Wilma2020-03-16Ook nog niks gehoor. Het self tot 1975 in matriek snelskrif gebruik. Dit sal awesome wees om die boekie te kry. My ma het ons skoolboeke op 'n stadium gehou, maar sy intussen oorlede en niemand weet niks.
R van Druten2020-03-16That would be good advice under most circumstances RW. But having followed PF’s opinions for decades coupled with personal experience garnered over twelve months of SADF training at the time where none of the mentioned shortcomings as reflected in what
Raed-na-Gael2020-03-16Was altyd onder die indruk dat die Woordfees 'n Afrikaanse ding is wat totstand gebring is om Afrikaans te bevoordeel. Dit was seker maar iewers op 'n manier in die agterkop totdat ek met vanjaar se ding besef dat dit nie eintlik so is nie. Dis 50% of mee
F C Boot2020-03-16Uit die wetenskap weet ons dat kontinente gedurig aan die beweeg is.Eers is daar gepraat van 'continental drift' Wegener’s teorie. Maar omdat dit nie die meganisme wat dit veroorsaak het insluit het dit verskuif na 'tectonic activity'.wat in National Ge
Kosie2020-03-15Ek het my matriek in 1980 gedoen, en is opgeroep om die volgende jaar (1981, die jaar waarin Moffie afspeel) diensplig te doen, by 3 SA Infanterie. Die "soldate" in die lokprent se hare is lank (ons moes elke twee weke alles afskeer), en hulle lyk onfiks.
Carolina Cornforth2020-03-15Cerneels, ek kon dit nie beter stel nie!!! Stellenbosch behoort aan die Afrikaanse gemeenskap en as jy in ‘n ander taal wil studeer is daar baie om uit te kies!! Hierdie liberales moet ‘n ander speelveld kry waar hulle skews kan gaan op🤬!!!
LitNet2020-03-15Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Tiens Pretorius2020-03-15Ek het ook heelwat strokiesprentverhale en "comics" gelees. Donald Duck, Mickey Mouse, Superman en ander. Romans uit daardie jare kan ek nie onthou nie, hoewel ek Rooi Jan en die Swart Luiperdman en van die Franse Vreemde Legioen onthou.
Edwin November2020-03-15Graag wil ek lid word maar was vir twee maande sonder werk en sal graag die lidmaatskapgeld aan die einde van Maart wil betaal. Ek is amper klaar met ’n kreatiewe skryfkursus wat ek by SA Kollege loop, wat alle genres gedek het. Ek is nou besig met die
Johann Basson2020-03-15My uitdaging aan die skrywer:
Kom na vore met opbouende voorstelle vir ’n definisie van ’n spoedige, toekomstige, verbeeldingryke “Suid-Afrikaanse Nasie-identiteit” waarmee ALLE Suid-Afrikaners hulself met ’n gevoel van warmte kan vereenselwi
Magda Vermeulen2020-03-15Briljant en ditto op elke woord van die bostaande resensie. Dis ’n reis deur die psige van die Afrikaner in daardie deurmekaar grootwordtyd of eerder grootwordstryd. ’n Vergestalting van Calvinistiese skuldgevoelens oor ontwakende seksualiteit en die
Em Lo2020-03-15Jou voordrag is ontsettend roerend ... ek is in trane! Dankie, Diana. Ek het ook ’n hele aantal ma se ma se ma se ma's en ten minste een pa se pa se pa se pa's wat op so ’n brutale wyse en van naam gestroop in die pragtige Kaap aangekom het. Ek is ek,
R van Druten2020-03-15Cannot for a moment identify with Warrington's take on this movie after reading Peter Feldman's review in the Citizen of Friday 13 March. He sees it as a "second-rate account and a disjointed, disappointing look at SA's bush war". Feldman's account of hi
Johann Basson2020-03-14Vredebou het geen toekoms op enige fondament van ongebreidelde bevolkingsaanwas nie.
Het die koloniale imperialistiese begrip van ‘n “Suid-Afrikaanse nasie” met sy onnatuurlike verwronge landsgrense nog enigsins ‘n bestaansreg?
Na my beskei
oester2020-03-14Greta is nou ’n handelsmerk. Wat beteken sy maak nou ’n kakhuis vol geld terwyl ek hier tik. Sy gee nie een sent om seker te maak die V&A Waterfront is nie binnekort onner water nie. Media24 se kantore is op dieselle seevlak. Media24, wat Greta se kak
oester2020-03-14Eers die aarde wat besig is te verkoud. Toe die osoongat wat net verdwyn het. Toe "global warming" met seevlakke wat sou styg en nou het hulle slim geraak want wie kan nou sê die klimaat verander tog nie?
Intussen, en dit kyk ons gewone mense dikwels
Ryno van der Westhuizen2020-03-14Ék is maar dom oor die verskillende taalontwikkelings van Afrikaans. Ek het Afrikaans grootgeword, is nou 83 en goeie Afrikaans (volgens my groot- en oudword ) is musiek in my ore. Wat my pla, is die wyse waarop bruinmense op Kyknet-sepies gekategoriseer
Gesina Spangenberg2020-03-14Ek is nie ’n onderwyseres nie, maar neer reën??? Is dit ’n taalles? Geen pote sal in die lug wees, na bo wys, as mens praat van in die lug wees nie. Klink na: "ek gaan julle lekker uitvang!"… of waarom maklik as die moeilik kan?
KIND VAN "JAHSHUA"2020-03-13Hoekom wil julle nie die regte naam in die Bybel sit nie, "Jahweh". Julle gaan brand, dink wat julle doen. Openbaring 22:19 sê julle gaan brand.