Grendelstaat?

  • 6

Noodtoestand. Grendelstaat? 

Dit het sosio-ekonomiese implikasies, wat die ekonomie gaan ruïneer in Suid-Afrika, behalwe die infodemiegedrewe-gesondheidtoestande.
 
Hans Richardt 
 
  • 6

Kommentaar

  • Avatar
    Hans Richardt

    Sosiale afsondering beteken seker ook geen seks tussen verliefde paartjies nie, want dan word sosiale afstand nie gehandhaaf nie?

  • Kyk bietjie uit wie die eerstes gaan wees wat "gely" het onder die sg virus ... Hulle praat reeds van honderde miljoene vir die "kunstenaars" en idiote en narre en digters en derglikes. Die gewone man wat die ligte moet laat werk gaan moet toustaan by dept Arbeid ... Dit is hoe siek hierdie samelewing geword het en dit is jammer dat die virus nie werklik slaan waar hy moet slaan nie. As dit is wat die spul narre met die dik beursies en belange in China beweer waar is ...

  • Avatar
    Hans Richardt

    Angus, volgende jaar bel die mense in: "jammer sal nie inkom vir volgende 2 weke nie, in die bed met Korona..."?
    Een feit is, Covid-19 is hier om te bly en daar gaan nie elke jaar Grendelstaat heers nie.
    In 1918/19 het hul die Spaanse griep gesien kom en gaan, baie gate toe.
    Dieselfde in 1956, 1968, 2002 en 2009.
    Daar was nie 'n oog geknip vir "dood deur polonie" nie of cholera nie.
    Die mens is nou eenmaal aanpasbaar.

  • Hans, ek stem saam met jou. As ’n spesie nie fiks is nie, maw nie aanpasbaar is nie, sterf hy uit.

  • Avatar
    Hans Richardt

    Lyk my, dis oorlewing van die sterkste nou.
    Interresant dat Noorweë en Switserland nie Grendelstaat het nie, maar net sekere inperkings.
    Vraag is, kan bankrot SA die Grendelstaat werklik bekostig?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top