Johannes Comestor2020-03-10“Afrikaanssprekendes wat hul taal se akademiese status wil behou, moet verseker dat veeltaligheid by hulle instellings werk.” Dit is juis die invoering van ’n ander onderrigtaal naas Afrikaans, by name Engels, aan die tradisioneel Afrikaanse univers
Henning Janse van Vuuren2020-03-10In teorie word inskrywings vir die kortverhaalbundel mos onder streng geheimhouding voorgelê en ná alles gaan alles sekerlik nie oor bruin of wit stemme nie, maar Afrikaanse stemme. Hierdie jaar se beoordelaartannies: Suzette Kotzé-Myburgh, Valda Janse
Henning Janse van Vuuren2020-03-10Goeie niefiksie is soos biltong met ʼn lekker reep vet en fiksie soos Lindt-sjokolade.
Ek lees tans (huidiglik) Hermann Giliomee se ‘die Afrikaners’ en is vas oortuig jy sal hom gate uit geniet en jou plek-plek ʼn papie lag.
ʼn Lusmakertjie uit
Nathan2020-03-09Is dit toeval dat hierdie kompetisie elke jaar deur ou tannies beoordeel en gewen word? Kan ons dalk ’n plan maak om die kompetisie van die ou-tannie-mafia te red? En hoe is dit moontlik dat bruin stemme, na alles, steeds so onderverteenwoordig in die b
Raed-na-Gael2020-03-09Sien die storie so ’n ruk terug in my geboorte dorp se Hermanus Times. Jy kan op droë grond vanaf die Vlei sommer oor stap. Dit was destyds nie bekend as Beloftebos nie. Maar wat ek eintlik oor wil skinder is die LGBTQIA+- ding. Sien vandag op betoging
Raed-na-Gael2020-03-09Michiël wil ek sê:
Net na die omdraaislag in ‘94, het die verafrikanisering in erns begin op die fondament wat met hulp van die Afrikaner “kinders” van destyds tydens onderhandelinge gelê is. Dit het spoedig daarna geblyk dat die Afrikaner-“ki
Gretha Aalbers2020-03-09Dit was inderdaad ’n aangrypende toneelervaring, maar ek sou dit nie as “beeldskoon” beskryf nie. Beeldskoon verwys na ’n besonder mooi voorkoms, spesifiek van ’n persoon. Dit was weliswaar ’n besonder vindingryke en meesleurende produksie.
Willem2020-03-09Lucas, ek wil graag jou ondersteun oor jou opmerkings oor SR. ’n Vriend van my is in SR en 20 jaar gelede het ek reeds ’n diens gaan bywoon wat my tot kommer strek.
Dit gaan nie oor judge nie, maar ongelukkig kan enige persoon wat mislei word deur
Marie Toerien2020-03-09Dit was ’n magiese ervaring om die storie uit die Suid-Bokveld met die feesgangers te deel. Baie dankie aan Suzette Kotze-Myburgh, Danie Marais, Saartjie Botha, Madri Victor en al die ander deelnemers.
Oppas vir die vrou met die lang voete in die Kobee
Henning Janse van Vuuren2020-03-09ʼn Mens se eerste reaksie is sekerlik: ek is die baas op my plaas; maar dié plaas staan ongelukkig nie los van die ander plase in die res van ons land waar die edel weg tog is om nie te diskrimineer nie. Geluksbos gee voor om mense in die huwelik te beve
Henning Janse van Vuuren2020-03-09Kritiek, negatief of positief, is waardevoller as redes verskaf word. Anders hang daar maklik die geurtjie van moedswilligheid, afguns of onnoselheid in die lug, maar selfs daarvoor moet die skrywer bereid wees om die krokodilvelbaadjie aan te trek.
Hi
F C Boot2020-03-09Totaal onnodig. Vir Nicolaas: "Die beste stuurlui staan aan wal: - dis maklik om ander te kritiseer as jy nie in hul posisie is nie."
Jan Rap2020-03-09Tom McLachlan slaan die spyker op die kop!
Ek sal ook graag wil weet aan die hand van watter kriteria apartheid as ’n misdaad teen die mensdom definieer word. Indien “apartheid” definieer word as uitbuiting en onderdrukking dan is dit wel ’n misd
Chaleine2020-03-08Mariska, ek is jammer dat my gedig nou die gehalte van die hele forum afgetrek het. Ek sal myself nou hier onttrek en plek maak vir beter digters.
Elize van den Berg2020-03-08Dankie hiervoor. Ons moet meer luister en minder verontskuldig. As ek kyk na die duisende inskrywings op 'n fb blad waar mense met mekaar begin gesels en mekaar leer liefkry en verstaan gee dit my soveel hoop vir die toekoms. Ons wás bevoordeel en ons is
SARSteam (Christo)2020-03-08Ek hoor wal elkeen sê in hierdie gesprek en ek is bly dat mense hulle oogpunte so uitlug. Dit bring my na die punt waar ons (Adam en Eva) die sonde gedoen het en hulle geboortereg verkoop het vir Goddelikke kennis.
So het ons gereedskap geword in die
Rodney Warwick2020-03-08Thanks John - indeed there is more than a touch of spite and vindictiveness regarding these Eastern Cape name changes... the same now with Port Elizabeth. I see it as part of a general ANC campaign to as far as possible, destroy any form of white South Af
Hanno Visagie2020-03-08Ter wille van balans, lees ook asb Die Ewige Apartheid : Wit skuld en erfsonde - https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/die-ewige-apartheid-wit-skuld-en-erfsonde/
John McConnachie2020-03-08You echo the KGG's thoughts and argument completely, Warwick. Unfortunately the court decision went against us but the judgment was poorly reasoned and clearly went with the political flow. It is being challenged so the name change is not yet a "done dea
LitNet2020-03-08Hallo Liza-Mari! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
LitNet2020-03-08Hallo Elizma! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
LitNet2020-03-08Hallo Priscilla! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
LitNet2020-03-08Hallo Erika! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
LitNet2020-03-08Hallo Naomi! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.