Naam van skrywer
Jan Scholtz
Naam van teks
Monoloog uit: Die Sonkring
Subgenre
Monoloog uit draaiboek
Aantal spelers
1
Kort opsomming
Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word.
Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième.
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
DALRO


Kommentaar
Goeie dag ,
Die PDF van die monoloog uit Sonkring wil nie oop maak nie , kan julle help asb.
Hallo! Die fout met die skakel is nou reggestel. Hoop jy kan die stuk gebruik! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hoe verkry ek toestemming dat my dogter die uittreksel kan gebruik vir haar monoloog in Oktober by die Greater Ekurhuleni Eisteddfod?
Goeiedag! Jou dogter is welkom om die inhoud te gebruik, solank daar genoem word waar sy dit gekry het. Solank erkenning aan die bron en skrywer gegee word, is alles in orde. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie Naomi!
Die skakel werk al weer nie
Goeiedag! Dit werk inderdaad, dit neem net 'n rukkie om oop te maak: https://www.oulitnet.co.za/newlitnet/pdf/spens/sonkring.pdf. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
die skakel werk steeds nie
Hallo Jodine
Ons het die skakel getoets en dit werk wel. Dit neem net 'n rukkie vir die pdf om af te laai.
Groete
Remona Voges
Die link om die pdf file oop te maak wil nie werk nie. Is daar dalk ‘n ander manier om die stuk te kry?
Goeiedag Jenna
Ek hoop dit gaan goed.
Probeer hierdie link: https://www.oulitnet.co.za/newlitnet/pdf/spens/sonkring.pdf
Vriendelike groete
Goeiedag
Dit wil nie oopmaak of download nie.
Beste Jo
Ek hoop dit gaan goed.
Kliek op “Advance” indien die link oopmaak en die skakel sal oopmaak: https://www.oulitnet.co.za/newlitnet/pdf/spens/sonkring.pdf
Vriendelike groete
Hi waar kan ek gaan on toestemming te kry on die inbound te gebruik ?