Kommentaar
Sê nou maar jy het verwond?
Barend La Grange 2020-03-08 Dankie Juliana. Jy verwoord dit soos ek dit in my hart voel. Ons moet vrae vra, luister en probeer verstaan.
US Woordfees 2019: WAT se Nuutskeppingskompetisie
Ronald Swartz 2020-03-07 Fishrot – Visloondief: iemand wat seebronne plunder deur korrupsie.
Skrywersonderhoud: Hennie Smith oor Verskuilde verse
Margaret 2020-03-07 Dankie Hennie vir 'n prag bundel ontdekte verse!
Sê nou maar jy het verwond?
Henning Janse van Vuuren 2020-03-07 Juliana, ek waardeer jou mening, tog is iets afwesig: balans. Ek het eendag buite Groot-Brakrivier op die strand gestap toe ’n reusebrak (die ironie!) van agter kom en my pastei uit my hand gryp en verslind (’n kennisgewing verbied honde op die str
Sê nou maar jy het verwond?
Laurie Greyvenstein 2020-03-07 Pynlik raak en waar. Soveel mense weet nie hoe om met hulle eie seer te deel nie. 'n Geduldige oor is soms die enigste erkenning wat sy ooit sal kry. Gelukkig is die slagoffer nie altyd die regter nie, maar dis tog so menslik om genade van die slagoffer t
LitNet: Die letsels van apartheid
Hans Richardt 2020-03-07 Tyd dat ANC en meelopers vir kosmetiese rekonstruksie gaan en verby hul wroeg oor verlede kom. Voortdurende wroeg oor verlede by ’n individu, dui op depressie wat psigiatriese behandeling benodig....
Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!
Maar 2020-03-07 Haai Tersia. Enige iemand kan in skryf. Jy sal vir die 'nuwe konsepte' afdeling in skryf. Jy moet jou storie in 250-300 woorde voorstel (geen videos). Registreer op die website en kyk na die inskrywings form, dan sal dit meer sin maak
Nou in die verlede: Rhodesië, Zimbabwe en "die verkeerde kant van die geskiedenis"
common-tator 2020-03-07 Soos Suid Afrika onder die ANC is Mugabe se Zimbabwe 'n ongekwalifiseerde ramp. Om dit te vergelyk met Smith se doen en late is 'n belediging. Rhodesië se lot wys wat die ingryping van buitelandese moondhede in 'n land se interne aangeleenthede kan doen
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Michèle Meyer
Annalene van Tonder 2020-03-06 Welgedaan maat, jy inspireer!
Onderhoud: Hannes van Wyk oor Vroue na aan my hart
Adri jv Vuuren 2020-03-06 Vandag gaan kyk na “Sê groete vir Ma” by die Woordfees! Dit was aangrypend en ek het soooo gehuil! My ma is 92 komende Julie en is baie broos op hierdie stadium. Gaan nou vir haar sê om voice notes te begin gebruik!
Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal
Joan 2020-03-06 Baie dankie, dit gaan werk.
Seen on Facebook: Coronavirus precautions
Elona Le Roux 2020-03-06 Hy is dr James Robb. Onthou die coronaviruse is ’n groot familie van viruse wat van die gewone verkoue tot veel erger siektes veroorsaak. Dit is al vir amper 50 jaar saam met ons. Hierdie spesifieke “strain” word “covid 19” genoem, kort vir “C
Nou in die verlede: Rhodesië, Zimbabwe en "die verkeerde kant van die geskiedenis"
Hans Richardt 2020-03-06 Rhodesië was eers Noord en Suid-Rhodesië. Zambia was Noord-Rhodesië en Zimbabwe Suid-Rhodesië. Beide is nou in hul moer en blaam kan net voor “bevrydingsorganisasies” gelê word. So ook in SA. Wat al die “as” betref, sit almal deesdae so
Papaya for Rainer Maria Rilke, cold plums for me
Helize van Vuuren 2020-03-06 The Rilke poem seers, zithers, smokes... "Who, if he cried out, could be heard among this clamor?" as Nicole Krauss stated zo astutely (on the endless verbiage of a multitude of Rilke translators).
Millenniërs en die kerk: Vyf vrae aan Marileen Steyn en Cas Wepener
Barend van der Merwe 2020-03-06 Weet julle wat is die kerk se probleem. Die kerk is 'n masjien. En die masjien werk met Siril se ESKOM krag. En ons lewe vandag in die era van beurtkrag. Ek is self 'n sogenaamde "millennier". Nou ja, ek kan seker nie namens andere praat nie, maar ek wil
Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld
Sylvia Jonkers 2020-03-06 Bittersoet beste reeks en Gebroke Harte. Beste Sepies!
Reaksie op Jonathan Jansen se bydraes by die onlangse gesprek by die Goethe-instituut
Stefaans vannie Kaap 2020-03-06 Proffie Taalrassis "Johnson" het hom nie weer eens in die voet geskiet nie, maar sommer in sy mond met sy gevolglike gemompel oor Afrikaanse Moedertaalonderrig! Dat 'n sogenaamde slim mens so dom kan dink, is buite my denkwyse! Ag nee, Johnnny, dis tyd da
Onderhoud: Martlie Jordaan oor Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
Frans Louw 2020-03-06 Martie. Baie geluk en groot dankie met die praktiese manier wat jy baie skoliere help.Ek is n oupa en ek is baie bly dat my kleinkinders op die manier 'n lekker hulpmiddel beskikbaar het. Seënwense.
Seen on Facebook: Coronavirus precautions
Hetta Moolman 2020-03-05 Goeiedag Ek wil weet wat die naam van die sg professor is wat die coronavirus bestudeer het sedert die 70's en of hierdie berig 'n hoax is ... En of dit die 'n geloofwaardige berig is ... Waarvan die feite geverifieer is ?
Woordeboek van die Afrikaanse Taal: nuutskeppingskompetisie
Ronald Swartz 2020-03-05 Visloondief teenoor fishrot het betrekking op die plundering van see bronne deur politieke manipulasie en korrupsie.
Reaksie op Jonathan Jansen se bydraes by die onlangse gesprek by die Goethe-instituut
Koos 2020-03-05 Jansen en sy baas Wim de Villiers is besig om die geveg lag lag te wen... Of is dit nie so nie? Hul missile is om Afrikaanse skole in die Kaap te verengels. Dis tog Jansen se job by University of Stellenbosch waarvoor hy goeie belastinggeld, salaris verd
Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal
Erika Mostert 2020-03-05 Graad 4-wiskunde, -Engels en -Afrikaans, asb.
Folk 101: Klassiek en kontemporêr in een
Etienne Viviers 2020-03-05 Interessante keuse van die terminologie "folkmusiek" in Afrikaans, pleks van die meer gebruiklike volksmusiek. Ek sou graag die redenasie daar agter wou verstaan. Die musikoloog Peter van der Merwe se noukeurige boek, Roots of the Classical: the popula
Reaksie op Jonathan Jansen se bydraes by die onlangse gesprek by die Goethe-instituut
Theodorus du Plessis 2020-03-05 Ag, dankie tog vir 'n bedaarde en gewortelde respons, Anton!
Is djy vesin in djou kop, FW?
Kobus Engelbrecht 2020-03-05 Ek stem nie net saam met Tom McLachlan nie, maar wens bydraers kan, nes Tom, hulle standpunte in eenvoudige en korrekte Afrikaans stel, en die bal speel en nie die man nie. Ek het 'n broertjie dood aan hoogdrawende taal in 'n poging om soos 'n intellektue
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Priscilla 2020-03-05 Goeie dag. Ek is op soek na RTT, Gr 10-vraestelle of notas wat kan help met die eksamen?
Persverklaring: The lost boys of Bird Island
Hélène 2020-03-05 Psigopate en patologiese leuenaars kan wegkom met lieg op die leuenverklikkertoets - dis nie wetenskaplik gefundeer nie!
Te boom om te boek
Jan Odendaal 2020-03-05 Briljante lewensveranderende kennis met ons oor bome gedeel. Soos water is bome lewe. Mag alle Woordfeesgangers en Organiseerders van Feeste hierdie waarheid uitleef in hul Kuns, Musiek en lewens. Mag grootmense begin Leef en bome saam met kinders pla
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum
Elizma Louw 2020-03-05 Goeie middag, kan julle asb vir my Grd 10 se fisiese wetenskap vraestelle aanstuur vir kwartaal 1 en 2.
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Michèle Meyer
Aviva Maree 2020-03-05 Wanneer Michèle aan die woord is, is luister en onthou maklik. Sy knoop haar gedagtes was aan dinge waarmee die toehoorder daagliks omgaan. Haar strewe om aan te hou leer en groei is opmerklik. So ook haar beskeie menswees. Dankie Michèle!
Reaksie op Jonathan Jansen se bydraes by die onlangse gesprek by die Goethe-instituut
Jan Odendaal 2020-03-05 Jonathan se sienings nie van waarde nie. Eenogig, eentonig, eenselwig, eienaardig. Sy diensrekord vertel die verhaal van iemand wat homself beter(slimmer) as ander ag en hard probeer het om 'n daadwerklike verskil in Onderwys in SA te maak. Soos die nu
Toyota US Woordfees 2020: jongste volledige program
Leonard Welthagen 2020-03-05 Goeie dag Dink u daar is 'n mootlikheid om die Toyota US Woordfees in die Platteland, dalk 'n plek soos Kroonstad aan te bied. Al is dit nie so groot soos wat dit tans aangebied word nie. Ek sal my skoolgronde beskikbaar stel vir so iets. Ons mense in
Sê nou maar jy het verwond?
Deborah Steinmair 2020-03-05 Treffend, baie dankie Juliana. Jy is een wat luister. Daarom lees ek graag mense se stories en is dankbaar teenoor al die optekenaars, soos Lou-marie Kruger en die wat aan die ontvangkant van die verwerping was, soos Valda Jansen, Nathan Trantraal, Roneld
