F C Boot2020-03-01Aitsa, niks verkeerd met jou hipotese nie, behalwe dat daar 66 miljoen jare geen mense was nie en as daar was, is die kans op oorlewing skraal, want 80% van alle lewende wesens is uitgewis.
Gelukkig vir ons en die chimps het daar uit die oorblywende 20
LitNet2020-03-01Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai ook deur ons ander skoleinhoud vir nog mater
Theo Nel2020-02-29Die prof moet voortaan na verwys word as Professor Jonathan Johnson.
Hy haat Afrikaans. Hy doen dit omdat hy Afrikaans onlosmaaklik met apartheid vereenselwig. Dit maak hom irrasioneel en onlosmaaklik bevooroordeeld oor MTO. Hy gebruik sy emosionele bev
Theodorus du Plessis2020-02-29Dalk moet ons begin ag slaan op Max du Preez se voorstel omtrent onse Julius en sy Rooikappiebende - waarom bly dekking verleen aan openbare figure wat nie werklik meer ’n bydrae wil of kan maak nie? Frederik Dudolph van Dyk se nugter ontleding van die
Joan Fouché2020-02-28“Mentje kind van Pas-Opkamp” het my van die eerste oomblik geboei. Dit is verseker ’n nie-neersitboek. Ek moes eenvoudig aanhou lees.
Daniel Theys2020-02-28Watter taal in Suid-Afrika is die geskikte vir MTO en wie bepaal dit: statistiek en individuele voorkeur, of die propagating van ’n bepaalde taal? Wat van onderrig in ’n verteenwoordigende kultuur- historiese, geografie; met ander woorde dat mense hul
F C Boot2020-02-28Daar was klimaatveranderinge voordat die mens op die aarde onstaan het. Een ding moet ons as mense, wat dink ons geregtig om hier te wees omdat ons mense is, goed verstaan: moeder aarde kan heel goed sonder ons klaar kom en het ook.
Planeet aarde is ni
R. van Druten2020-02-28The Afrikaner, with many decades of struggle and sacrifice to find a place to take root and prosper resorted to a bit of social engineering by ringfencing his aspirations in the hope of keeping any further onslaught at arms length. That's human nature and
Maria Magdalena Van Vuuren2020-02-28Reney, ek stem heelhartig saam. Verstaan presies, wat jy bedoel ... Veral, uit die rolprentwese (1991-semestervak) waar die nimlike, uiters perfeksionistiese Coenie de Villiers hierdie informasie ingeprent het.
LitNet2020-02-28Hallo! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai ook deur ons ander skoleinhoud vir no
LitNet2020-02-28Hallo! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai ook deur ons ander skoleinhoud vir no
gert2020-02-28Sjoe, nie geweet Jonathan se taal was Afrikaans nie? Ons het almal taalgeskiedenisse vol houdings, afkeure, beywerings, en veranderings, alles baie sosiaal bepaal, volgens winde van verandering; afhangende van die pawiljoen vir wie jy speel, waar, wanneer
gert2020-02-28Taal kom met ras? Wat is Engels se ras? En Spaans se ras?
Taal kom met gevoel, met hart, met houding, met klas, met identiteit, met emosie, met siel.
Angus2020-02-28OMF, julle ouens, ons het 'n Don Quixote in ons midde. Gelukkig het het ons nie windmeulens in ons land sover ek weet nie, maar wat van al die Eskompilare? Is dit dit wat al die beurtkrag dalk veroorsaak?
Reusedwerg2020-02-28Die storie van "Make love not war" is verkeerd vertaal/verstaan. In Afrikaans is dit " Steek maar moenie doodsteek nie" ek weet nie wat die ander se verskoning is nie. Blykbaar is België een van die lande wat vergelykenderwys die meeste metaan gas produs
Kobus2020-02-28Die eerste Suid-Afrikaanse rolprentateljee is al in 1915 geopen. Het juis die naweek weer na "Daar kom tant Alie" met Wena Naudé en Wilna Snyman gekyk. Dit dateer uit 1976. Dis filmies met 'n knap draaiboek; nie vir TV verfilm nie. Ek begryp nie die opme
Hanlé2020-02-28Ja, baie dankie.
Lekker om almal se insette te kry.
Dit was eintlik 'n vraag wat ons klomp vriendinne tydens ons weeklikse drafsessie bespreek het. Een se dogter het 'n opstel geskryf en sy en haar man het gestry oor watter die regte woord is.
Connie Griessen2020-02-28Ek het baie lanklaas Afrikaanse boeke gelees veral een met soveel "diepte", en erken eerlik dat my begrip baie kort skiet. Die onderhoud verskaf derhalwe insig vir my veroeste brein, en dien as aansporing om Job beter te leer ken. Ironies genoeg vind ek a
Hans Richardt2020-02-28Reusedwerg, dis die brand vir sommernet die lekkerte, wat nou aardverwarming tot gevolg het. Die politieke korrektheid het geen waardestelsel nie.
In die hippie-era was die tema - maak liefde, nie oorlog nie. Nou is die brand met begeerte, net om jou ge
Anthony Wilson2020-02-27Dankie Bettina weereens vir 'n puik artikel. Ek lees ALLES wat jy skryf en jy is nie net baie uiteenlopend nie maar baie goed ingelig. Jy's reg want dit is so duidelik deesdae dat ons nou nog alewig die tronkvoëls is. Dit dien sy doel maar is dit al wat
Ansie2020-02-27Dit is vir my wonderlik om saam met jou deur jou nuwe huis te stap en dit te beleef. Ek glo ook ń mens moet tuis wees in jou huis, anders kan dit net nooit lekker bly nie. So bly jy het ń lekker plek gekry!! Groetnis