Koos Reyneke2020-02-27Sjoe, Cas! Wat 'n mondvol in só 'n kort stuk!
Ek sal weer voor moet begin in jou boek wat my reeds diep getref het, nadat jy só omvattend op Remona se ingeligte belangrike vrae geantwoord het.
Remona het werklikwaar reeds 'n gróót begrip gevorm va
LiefVirJesus2020-02-27Hoekom hou ons nie eerder ons oë op Jesus en Sy Groot Opdrag. Moet ons verbaas staan dat daar ook wolwe tussen die skape sal wees? Waar sal die vyand die hardste aan die werk wees? In die kroeg of in die Kerk, waar is sy grootste bedreiging? Ek was een k
Barry Saayman2020-02-27Die onderhandelde 1993 ooreenkoms is dat betstaande taalregte en taalgebruik nie afgeskaal sal word nie.Sien artikels 3(9)(f), 32(c), en 107(2) van die tussentydse Grondwet, 1993. Mense wat nie hulle bindende sosiale kontrakte nakom nie is veragtelik en m
Hannatjie Vorster2020-02-27Met al die opstand teen kolonialisme is die innige liefdesverhouding met Engels, die groot koloniale taal vir my onverstaanbaar. Die persepsie bestaan nog dat jy IETS is as jy Engels alles Engels voorstaan. Dankie vir jou bydrae Frederik.
Francois Verster2020-02-27Jansen (ook bekend as "Isjydaaiprofessor :-)) het inderdaad al uitstekende kommentare oor die onderwys en 'n paar ander kwessies gelug. Dit is net jammer sy geloofwaardigheid as akademikus is daarmee heen. Hy sal nooit weer onder krities-denkende Afrikane
Andries van dr Walt2020-02-27Ek het die afgelope tyd nogal heelwat aandag gegee aan die skrywes in "Kaapse Afrikaans". Kan nie se dat die skrywes 'n groot indruk op my gemaak het nie. In die eerste plek is dit maar net die een herhaling na die ander van die vervelige politiek wat ons
Hans Richardt2020-02-27Reusedwerg, deesdae begin dit as hul op toilet sit en voete raak grond.
In ons dae het die koue sweet uitgeslaan en bewerasie met droë mond, jou beetgepak as jy gesoen het... alles was ook sommer verby as klere afgekom het....
Deesdae is hul op 15 al m
Karen Otto2020-02-27Jou nuwe tuiste klink betowerend en die tert.. Iets wat ek seker kan en gaan maak.
Ek wil tee en n gemmerkoekie by jou kombuistafel eet.
'n Plan GAAN ek maak xxxx
Anneke Metselaar2020-02-27Toy van Carnavon is die spreekwoordelike vars bries in deesdae se leeswêreld vol tegnologie, wetenskapfiksie en geweld. Nostalgies vir die ouer leser wat daarmee kan vereenselwig en openbarend vir die jong leser. Die eerlike en gemaklike skryfstyl maak
Charl2020-02-27"Omdat Afrikaans so lank dominant in Suid-Afrika was, heers daar ’n eksistensiële vrees onder baie sprekers dat die taal sal uitsterf. Taal kom saam met ras, en die twee kan nie geskei word nie.”
Ek stem saam.
Antoine Grundling2020-02-27Wat kon ons gedoen het dat dit wat nou met ons gebeur nie gebeur het nie? Dis nou van dag een na die verkiesing in 1994. Ek het 26 jaar tyd gehad en julle?
Dietloff van der Berg2020-02-27Iemand wat sulke onsin kwyt raak "Taal kom saam met ras, en die twee kan nie geskei word nie." kan 'n mens regtig nie ernstig opneem nie.
F C Boot2020-02-27Hoe meer Eskom in die nuus is,hoe meer skokkende feite kom na vore,want volgens Fin 24 is daar 46 000 mense werksaam in Eskom.Dit is volgens die wêreldbank 'n oorbemanning van 66%. Dit is ongeveer 30 000 werknemers te veel.
Die surpl
Hans Richardt2020-02-27Angus, daar in Dopper-hemel kon jy dans, solank jy dit nie geniet het nie. Kon ook nie regop staan om seks te hê nie, want dit kon dalk gelyk het asof jy dans...en aardverwarming doen.
Angus2020-02-27Hans, ek was darem al so 14, toe ek die dominee met huisbesoek oor dieselfde pilareprobleem gevra het. Hy het net gesê dit staan op God se fondament, en ek behoort buitendien nie sulke dom vrae te vra nie. Agterna he my ma met my geraas en my pa het lekk
Herman Meulemans2020-02-27De recensie nodigt onmiddellijk uit tot het lezen van het boek. Het “nieuwe” boek wordt in het perspectief geplaatst van het “oude”. Daaruit blijkt dat theater zich voortdurend aanpast aan nieuwe maatschappelijke problemen en voor geen enkel thema
Susan Vorster2020-02-27Ek het besluit om die boek eers deur te lees, omdat ek gedink het ek het 'n redelike kennis oor die boek Job. Dit op sigself was die moeite werd. Ek beplan om vervolgens die boek weer deur te werk met die Skrif langsaan. Ek het groot waardering vir die ge
F C Boot2020-02-27Ai die ouens wat glo die aarde is plat gegrond op sogenaamde Bybeluitleg, se koppe is plat. Die Bybel sê nêrens die aarde is plat nie. Die sogenaamde tekste waarop hul hulself beroep is beeldspraak en kan nie letterlik vertolk word nie.
Dit is maar d
Hans Richardt2020-02-27Die 1 ding wat plat aarde mense glo, is dat son, maan en sterre rondom aarde draai. Dan moet dit mos oral gelyktydig dag en nag wees? Dan moet bv Australië nie nuwejaar voor ons in SA te vier nie... Dan sal my familie in VSA nie kla dat ek hul nagrus ver
Hans Richardt2020-02-27Angus, ek wil net weet, as aarde op pilare staan, waarop staan hierdie pilare?
Ek het as kleuter-skolier(5 jaar oud), met my oumas uit ABO gestry, juis oor pilare ding.
Ander dag diè ou wat my van "blou kêppies" vertel het, gevra en toe was hy aggre
Barend van der Merwe2020-02-27Wonderlik! 'n Volksverhaal seg u! Kan u nie die besef dat die Bybelse boeke grootliks fiksie is ook by die kerke tuisbring nie?
Dit lyk na 'n boek wat ek baie sal geniet en die navorsingsuitsette oor Dante is ook iets om na uit te sien.
Sarie2020-02-27Ons verstaan ook nie sy gesplete tong en sy afsin in die Afrikaner nie. Miskien het hy 'n minderwaardigheidskompleks wat hy tenspyte van al sy grade en voordele wat die Nuwe SA vir hom gebring het nie, nie kan afskud nie. Om 'n bietjie nedergheid aan te l
Johannes Comestor2020-02-27Diegene wat met Jansen se uitlatings bekend is, weet dat een van sy truuks is om onkontroleerbare insidente uit te dink wat sy standpunt ondersteun.
Johannes Comestor2020-02-27Jansen se moedertaal is Afrikaans. Toe hy 'n student aan die Universiteit van Wes-Kaapland was, was hy Afrikaanssprekend. Ek was daar om dit eerstehands waar te neem. Tydens sy studiejare in Amerika het hy Engelssprekend geword. Na sy terugkeer het hy beg
Angus2020-02-26Diegene wat beweer die aarde is plat, het dit heeltemal reg: die aarde is plat. Die argitek wat my huisplan opgestel het, het nie 'n ronde aarde in sy berekeninge gehad nie. Ry deur die Vrystaat en jy sal sien die aarde is plat. Ouens wat Sondae in die ke
Angus2020-02-26Raed-na-Gael, 'n hipotese kan darem nie sommer so uit die lug gegryp word nie, en dis presies wat jy doen. Ek drink nie eens wyn nie; dit gee 'n mens kopseer. My hipotese daarenteen is op die bewysbare evolusieteorie gebaseer.
Hou dus op met jou gewyns