Henning Janse van Vuuren2020-03-07Juliana, ek waardeer jou mening, tog is iets afwesig: balans.
Ek het eendag buite Groot-Brakrivier op die strand gestap toe ’n reusebrak (die ironie!) van agter kom en my pastei uit my hand gryp en verslind (’n kennisgewing verbied honde op die str
Laurie Greyvenstein2020-03-07Pynlik raak en waar. Soveel mense weet nie hoe om met hulle eie seer te deel nie. 'n Geduldige oor is soms die enigste erkenning wat sy ooit sal kry. Gelukkig is die slagoffer nie altyd die regter nie, maar dis tog so menslik om genade van die slagoffer t
Hans Richardt2020-03-07Tyd dat ANC en meelopers vir kosmetiese rekonstruksie gaan en verby hul wroeg oor verlede kom. Voortdurende wroeg oor verlede by ’n individu, dui op depressie wat psigiatriese behandeling benodig....
Maar2020-03-07Haai Tersia. Enige iemand kan in skryf. Jy sal vir die 'nuwe konsepte' afdeling in skryf. Jy moet jou storie in 250-300 woorde voorstel (geen videos). Registreer op die website en kyk na die inskrywings form, dan sal dit meer sin maak
common-tator2020-03-07Soos Suid Afrika onder die ANC is Mugabe se Zimbabwe 'n ongekwalifiseerde ramp. Om dit te vergelyk met Smith se doen en late is 'n belediging. Rhodesië se lot wys wat die ingryping van buitelandese moondhede in 'n land se interne aangeleenthede kan doen
Adri jv Vuuren2020-03-06Vandag gaan kyk na “Sê groete vir Ma” by die Woordfees! Dit was aangrypend en ek het soooo gehuil! My ma is 92 komende Julie en is baie broos op hierdie stadium. Gaan nou vir haar sê om voice notes te begin gebruik!
Elona Le Roux2020-03-06Hy is dr James Robb. Onthou die coronaviruse is ’n groot familie van viruse wat van die gewone verkoue tot veel erger siektes veroorsaak. Dit is al vir amper 50 jaar saam met ons. Hierdie spesifieke “strain” word “covid 19” genoem, kort vir “C
Hans Richardt2020-03-06Rhodesië was eers Noord en Suid-Rhodesië.
Zambia was Noord-Rhodesië en Zimbabwe Suid-Rhodesië.
Beide is nou in hul moer en blaam kan net voor “bevrydingsorganisasies” gelê word. So ook in SA.
Wat al die “as” betref, sit almal deesdae so
Helize van Vuuren2020-03-06The Rilke poem seers, zithers, smokes...
"Who, if he cried out, could be heard among this clamor?" as Nicole Krauss stated zo astutely (on the endless verbiage of a multitude of Rilke translators).
Barend van der Merwe2020-03-06Weet julle wat is die kerk se probleem. Die kerk is 'n masjien. En die masjien werk met Siril se ESKOM krag. En ons lewe vandag in die era van beurtkrag. Ek is self 'n sogenaamde "millennier". Nou ja, ek kan seker nie namens andere praat nie, maar ek wil
Stefaans vannie Kaap2020-03-06Proffie Taalrassis "Johnson" het hom nie weer eens in die voet geskiet nie, maar sommer in sy mond met sy gevolglike gemompel oor Afrikaanse Moedertaalonderrig! Dat 'n sogenaamde slim mens so dom kan dink, is buite my denkwyse! Ag nee, Johnnny, dis tyd da
Frans Louw2020-03-06Martie. Baie geluk en groot dankie met die praktiese manier wat jy baie skoliere help.Ek is n oupa en ek is baie bly dat my kleinkinders op die manier 'n lekker hulpmiddel beskikbaar het. Seënwense.
Hetta Moolman2020-03-05Goeiedag
Ek wil weet wat die naam van die sg professor is wat die coronavirus bestudeer het sedert die 70's en of hierdie berig 'n hoax is ... En of dit die 'n geloofwaardige berig is ... Waarvan die feite geverifieer is ?
Koos2020-03-05Jansen en sy baas Wim de Villiers is besig om die geveg lag lag te wen... Of is dit nie so nie?
Hul missile is om Afrikaanse skole in die Kaap te verengels. Dis tog Jansen se job by University of Stellenbosch waarvoor hy goeie belastinggeld, salaris verd
Etienne Viviers2020-03-05Interessante keuse van die terminologie "folkmusiek" in Afrikaans, pleks van die meer gebruiklike volksmusiek. Ek sou graag die redenasie daar agter wou verstaan.
Die musikoloog Peter van der Merwe se noukeurige boek, Roots of the Classical: the popula
Kobus Engelbrecht2020-03-05Ek stem nie net saam met Tom McLachlan nie, maar wens bydraers kan, nes Tom, hulle standpunte in eenvoudige en korrekte Afrikaans stel, en die bal speel en nie die man nie. Ek het 'n broertjie dood aan hoogdrawende taal in 'n poging om soos 'n intellektue
Jan Odendaal2020-03-05Briljante lewensveranderende kennis met ons oor bome gedeel.
Soos water is bome lewe.
Mag alle Woordfeesgangers en Organiseerders van Feeste hierdie waarheid uitleef in hul Kuns, Musiek en lewens.
Mag grootmense begin Leef en bome saam met kinders pla
Aviva Maree2020-03-05Wanneer Michèle aan die woord is, is luister en onthou maklik. Sy knoop haar gedagtes was aan dinge waarmee die toehoorder daagliks omgaan. Haar strewe om aan te hou leer en groei is opmerklik. So ook haar beskeie menswees. Dankie Michèle!
Jan Odendaal2020-03-05Jonathan se sienings nie van waarde
nie. Eenogig, eentonig, eenselwig, eienaardig.
Sy diensrekord vertel die verhaal van iemand wat homself beter(slimmer) as ander ag
en hard probeer het om 'n daadwerklike verskil in Onderwys in SA te maak. Soos die nu
Leonard Welthagen2020-03-05Goeie dag
Dink u daar is 'n mootlikheid om die Toyota US Woordfees in die Platteland, dalk 'n plek soos Kroonstad aan te bied. Al is dit nie so groot soos wat dit tans aangebied word nie. Ek sal my skoolgronde beskikbaar stel vir so iets. Ons mense in
Deborah Steinmair2020-03-05Treffend, baie dankie Juliana. Jy is een wat luister. Daarom lees ek graag mense se stories en is dankbaar teenoor al die optekenaars, soos Lou-marie Kruger en die wat aan die ontvangkant van die verwerping was, soos Valda Jansen, Nathan Trantraal, Roneld
Louis2020-03-05Voici une citation qui s'agit des evenements à Oran 5 juillet 1962. Bonne lecture.
Le massacre d'Oran
Le dernier épisode de la guerre d'Algérie a lieu à Oran le 5 juillet 1962, le jour même de la proclamation officielle de l'indépendance algéri
Henning Janse van Vuuren2020-03-05"Willem is tans dosent in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit Stellenbosch," lees ek elders op Litnet.
Hy bevind hom dus in die uitgelese geselskap van sakrosankte soos Edwin Cameron, Wim de Villiers, Jonathan Janses ens. Smaak my hoe ryker en in