Kommentaar

Is djy vesin in djou kop, FW?

Desere Barnard 2020-02-20 Baie goed geskryf. Elke punt is geldig en onaanvegbaar. De Klerk se uitlating was en is steeds skokkend.

Spore in graniet

Anze Bezuidenhout 2020-02-20 Baie dankie Margaret ek waardeer baie

Die gedierte op ôs rug: ’n inleiding

Don Beukes 2020-02-20 Bravo Olivia! Jy laat ons almal diep dink oor hierdie diepdenkende nodige vrae makie saak van watter dialek os praatie! Ek wens net meer van ons makie saak Wie nie, praat reguit duidedlik en respectful oor goeterse wat ALMAL raak veral waar ons inpas in d

Is djy vesin in djou kop, FW?

Louis 2020-02-20 Ah bon! T'as un problème avec les propos de monsieur de Klerk. Aucune souci mon pote, mais alors rien du tout. Sauf, si t'as envie d'une engeuellade avec celui-ci, faut pas généralisé. Moi chui blanc mais sans piscine. C'est sur que c'était par

Horror-scope 2020

Sulet Linde 2020-02-20 Ja Libras is snobs maar ek haat arts and crafts en dink plastiese chirurgie is jig!

Spore in graniet

Anze Bezuidenhout 2020-02-20 Baie dankie Cornien ek waardeer baie.

Spore in graniet

Margaret 2020-02-20 Anzé - PUIK PUIK!

Spore in graniet

Cornien 2020-02-19 Jy woeker omtrent met jou talent. Puik verby!

Duiwelsduo: die tweede boekeoorlog

Jeanette Stals 2020-02-19 Lekker interessant, julle twee!

My skemertyd

Paula 2020-02-19 Jou gedig is tasbaar mooi.

Penguin Random House Suid-Afrika verkry LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Fred Pheiffer 2020-02-19 'n Baie interessante verwikkeling. Mens hoop net LAPA kan sy eie identiteit binne dié globale reus behou. Lyk my wel die berig is effens agter. Pearson het onlangs sy 25%-aandeel aan Bertelsmann verkoop. Daar was nogal 'n bohaai in Brittanje daaroor, om

Uitverkoping: LAPA Uitgewers – 50% af

Jacolene H van Schalkwyk 2020-02-19 Dis 'n wonderlike geleentheid om my begroting te pypkan en lekker leesstof te bekom waarin ek my tande kan wegslaan.

Op soek na Heinz Konsalik

Yolandi 2020-02-19 Kan iemand my asb help met 'n lys van al die boeke. My pa het n klomp Konsalik boeke, nou wil hy kyk wat hy nog kort in sy versameling.

My skemertyd

Anze Bezuidenhout 2020-02-19 Baie dankie Laantie ek waardeer baie.

Gesigmaskers

Raed-na-Gael 2020-02-19 ’n Mens sou dink dat afgeleefde politici eers mooi na sou dink oor vastrekvrae wat deur liberale en “gewaande rigtinggewende” media-lede op tv-kanale/programme gestel word.Kan sulke “eenkantgeskuifdes” nie verder as hul neus dink nie? Dink sulke

Nataniël en Hennie

Barend van der Merwe 2020-02-19 Ek neem aan hierdie verwys na die rugbyspeler Hennie le Roux en die kunstenaar Nataniel. Die antwoord is nee. Hoewel albei dieselfde van het, en albei in Grahamstad gebore is, en maar net vyf jaar verskil in ouderdom, is hulle nie broers nie. Volgens die

My skemertyd

Laantie le Roux 2020-02-19 Wonderlik Anzé. Ek is dankbaar dat jy raak gelees word. Jou woorde spreek tot my. Pragtig! Ek sien die woord prente in my gedagtes.

Spore in graniet

Anze Bezuidenhout 2020-02-19 Baie dankie Leonie ek waardeer baie!

Lofdans in die skemer

Amanda 2020-02-19 Baie dankie Anzè!

Lofdans in die skemer

Charles 2020-02-19 My angel, I told you from when we got together, don't let anyone or anything ever stop you from writing. Such a wonderful gift you have. Stay blessed, stay inspirational, stay strong, but most of all stay humble un using your talent to inspire and encoura

Spore in graniet

Anze Bezuidenhout 2020-02-19 Baie dankie Truide ek waardeer baie.

Spore in graniet

Anze Bezuidenhout 2020-02-19 Baie dankie Amanda ek waardeer baie.

Spore in graniet

Leonie du Plessis 2020-02-19 So pragtig Anzé, dankie vir die deel, dit is kosbaar!

Spore in graniet

Truida Redelinghuys 2020-02-19 Baie mooi Anzé. Doen so voort.

Spore in graniet

Amanda 2020-02-19 Jinne maar jy woeker met jou woorde. Pragtig.

Spore in graniet

Anze Bezuidenhout 2020-02-19 Baie dankie LitNet ek waardeer die blootstelling baie!

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

Marlene Niemand 2020-02-19 Dankie!

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

Marlene Niemand 2020-02-19 Ek sal graag Graad 5 se vraestelle wil ontvang

Gesigmaskers

Hans Richardt 2020-02-19 FW het eintlik niks met ons Afrikaners se kollektiewe probleme te make nie. Daar was 'n Volksstaatraad na aanleiding van 23 April 1994 Vredesakkoord ingestel. Die voorsitter was 'n wit man wat net sy eie opinie wou afdwing en hy wou glad nie ander mense

Lofdans in die skemer

Leonie Harrison 2020-02-19 Die tyd het gekom dat jy nou BLOM. Baie mooi geskryf Amanda.

Goue bergbeloftes

Anze Bezuidenhout 2020-02-19 Baie dankie liewe Cornien.

Skelfseebrandings

Anze Bezuidenhout 2020-02-19 Baie dankie Laantie ek waardeer baie.

The future of SAA is up in the air

Carel Jooste 2020-02-19 The small matter of knowing that SAA is in difficulty because of criminal mismanagement and plundering somewhat dampens one’s patriotic feelings to try and salvage the wreck. Worth mentioning is the blind spot that the ANC has towards SOE’s -and thi

Lofdans in die skemer

Deidre Sadie 2020-02-19 So mooi geskryf. Dit is nou jou tyd om te blom sussa, na al jou swaarkry en hartseer.

Lofdans in die skemer

Anze Bezuidenhout 2020-02-19 Pragtig!!

Goue bergbeloftes

Cornien 2020-02-18 Pragtig Anze, jou woorde beeld die natuur so sag. So asof hy die mens se seer fyn kan aanvoel,"die grou van gekneusde lug" diep! Uitstekende gedig!

Is djy vesin in djou kop, FW?

Sue Marais 2020-02-18 Ek is versot hieroor - dankie vir 'n pittige en belangrike artikel!

The future of SAA is up in the air

Amanda Kruger 2020-02-18 Ja!

Filmresensie: Vergeet my nie

Reney Warrington 2020-02-18 Jan, let me rephrase then. Die nuutste weergawe van ons industrie, is nog jonk.
Top