Die Toyota US Woordfees 2020 se program is op 18 November 2019 by 'n glansgeleenheid op Rust en Vrede-wynplaas in Stellenbosch bekend gemaak. Die feestema is Aanhou beweeg & geraas maak. 
Laai die volledige program hier af.
10Die Toyota US Woordfees 2020 se program is op 18 November 2019 by 'n glansgeleenheid op Rust en Vrede-wynplaas in Stellenbosch bekend gemaak. Die feestema is Aanhou beweeg & geraas maak. 
Laai die volledige program hier af.
10
Kommentaar
Kom al vir die 6de jaar Woordfees toe. Dit raak elke jaar net beter.
Bring musiekstukke soos Coenie de Villiers in.
Is die gekeurde skrywers vir die bundel reeds beskikbaar?
Entoesiasties vir eerste woordfees.
Sien baie uit na eerste Woordfees.
Opgewonde.
Dankie. Ek soek naarstiglik na die 2020 Woordfees se program, maar al wat ek kry is inligting van 'n paar deelnemers van 19/11/2019 tot 23/1/20!
Ek soek kaartjies vir adam small se drama oor sy gedigte met musiek. Waar kan ek koop? Vanaand laaste vertoning
Nie net beter nie maar ook al hoe duurder en onbekostigbaar, veral as jy nie in Stellenbosch bly nie
Sien baie uit.