Kommentaar

Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag

Miemie du Plessis 2020-02-13 Het dit nou sommer baie geniet, Melt!

Regte outydse suurlemoenstroop

Amanda le Roux 2020-02-13 Dankie Karen. Ek deel jou liefde vir suurlemoene en suurlemoenbome. Mooi geskryf ook. Ek gaan jou resep prober. Ek maak steeds 'n resep wat my koshuistannie, Mammie Loots, in die 60'er jare vir ons in Heemstede gegee het - 1:1:6. Maklik om te onthou - 1 k

Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte

Angus 2020-02-13 Hans, my skelmpie is afwagtend dat ek my opwagting moet maak, maar nog sy is nog nie verwagtend nie.

Nou in die verlede: Die verborge oorsprong van Nelson Mandela se Long walk to freedom

Leopold Scholtz 2020-02-13 Ek en my vrou het al in November 2014 in die akademiese tydskrif Historia (59/2) 'n artikel hieroor gepubliseer ("Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme"). Ons gevolgtrekking wyk nie ver af van Jako Bezuidenhout s'n nie, maar is duidelik meer ge

Ses eietydse mikrosprokies

Desere Barnard 2020-02-13 Goed geskryf. Ek hou veral van die Hansie en Grietjie.

liefdesverraad

Carla van der Spuy 2020-02-13 Wow. Hartbreekmooi.

liefdesverraad

Louise Boshoff 2020-02-13 Hierdie boek het my in trane gahad. Baie goed.

liefdesverraad

Jenny 2020-02-13 Pragtig geskryf!

liefdesverraad

Tania Botha 2020-02-13 Wow daars soveel in daai woorde weggesteek. So hartseer en mooi terselfdetyd. Hou aan skryf Amanda, jy weet verseker hoe om woorde saam te voeg.

liefdesverraad

Deidre Sadie 2020-02-13 Ek lees nie baie poësie nie maar hierdie gedig is uitstekend, uit dir hart geskryf, mens voel sommer die skrywer se pyn.

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Willem Steyn 2020-02-12 Probeer inskryf maar kry dit nie reg nie.

Oor Pearly Beach (’n brief aan Shirley van Engeland)

Lydia Higginson 2020-02-12 Saam met jou daar geloop...

Aardverwarming en klimaatsverandering

Raed-na-Gael 2020-02-12 Reus, Onthou jy in die 60's was daar 'n wetenskaplike bekommernis dat as die Suidpool aanhou ys sou opbou en vergader, die aarde in 1975 regop sou tilt. (Onthou - die aarde hang met 'n 23° hoek.) Nou blykbaar onlangs, breek 'n stuk gletser ys weg wat '

Irma Joubert (1947–)

Louise van der Merwe 2020-02-12 Ek kan nie wag vir die laaste boek in die Immerwes-trilogie nie!

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Marisa 2020-02-12 Ek het ingeskryf, maar hoe weet ek dat hul my inskrywing gekry het? Ons het baie swak seine, of GEEN deesdae met al die loadsheding.

Kaalvoet deur die Waterberg

Rina (Diedericks) Meyer 2020-02-12 Ai Ilse, vir 'n kind die Marico-Bosveld is jou verhaal so bekend soos konsertinaboeremusiek, ons kon net sowel kalwers van dieselfde kraal gewees het! Die geure en kleure van nat swart turfgrond, droë bruin stofpaaie, groen koringlande, miskrale waari

La politique Boer: Die sirkels van Afrikaner-introspeksie

Johannes Comestor 2020-02-12 Apartheid word deesdae by voorkeur as misdadig voorgestel. Van diegene wat dit gepleeg het, word verwag dat hulle skuldig moet voel en oor en oor verskoning moet vra. Vir die "apartheidsregering" het dit om veel meer as apartheid gegaan. Die "apartheidser

Nou in die verlede: Die verborge oorsprong van Nelson Mandela se Long walk to freedom

Johannes Comestor 2020-02-12 Ek het groot waardering vir die sinvolle opmerkings waarmee Sarie vorendag kom. Nelson Mandela word beskryf as "sonder twyfel die beroemdste persoon van die 20ste eeu." Sou 'n professionele of uitgelese historikus met so 'n stelling kom? Of word berugste

liefdesverraad

Leonie Harrison 2020-02-12 Ek is Engelssprekend. Ek lees nie baie Afrikaans nie maar hierdie gedig is soooo mooi en het diep in my hart gekruip. Amanda ek sien jy skryf uit jou hart.

Horror-scope 2020

Barend van der Merwe 2020-02-12 Lekker man. Te lekker gelag nou. Ja ons Leeuse is maar so.

liefdesverraad

Carma Shaw 2020-02-12 Pragtig, netjies gedoen.

liefdesverraad

Charles 2020-02-12 So beautiful. Can feel the pain.

liefdesverraad

Anze Bezuidenhout 2020-02-12 Dis 'n sielsmooi gedig.

Terugblik op vyftig veelbewoë jare

Henning Janse van Vuuren 2020-02-12 Ek het ook onlangs my eerste vyftigtal op die telbord: Prosit! Pootuit sê ek vir jou, pootuit … Hier’s vir jou ʼn liedjie, Bettina: https://www.youtube.com/watch?v=nU1VfYYKMDk

Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

Jaline 2020-02-12 Hierdie artikel herhaal presies Satan se woorde aan Eva: "Het God regtig gesê...?", en "julle sal nie regtig dood gaan nie." Die sondeval het nie gebeur toe Eva die vrug geëet het nie. Dit het gebeur die oomblik toe sy in haar hart nie meer God se Woor

Oktober 1978: Die man wat moes wegstap van die twee liefdes in sy lewe

Gustaf Pienaar 2020-02-12 Beste Rina - Dit verbaas my nogal dat jy na al die jare op hierdie LitNet-artikel afgekom het. Ek sien in Leon van Nierop se boek oor die Afrikaanse rolprentwese, "Daar doer in die fliek," dat hy in sy kriptiese bespreking op bl. 198 van "Springbok" bewee

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Hendie Grobbelaar

Hendie 2020-02-12 Johan, ek het die skakel geplaas na die persverklaring oor die skrywers wat gekies word.

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Hendie Grobbelaar

Hendie Grobbelaar 2020-02-12 https://woordfees.co.za/hierdie-skrywers-word-in-us-woordfees-kortverhaalbundel-2020-opgeneem/

Want ons kan!

Hans Richardt 2020-02-12 Ons word deur veterane, met museum-beleid, bedink 50 of 40 jaar gelede, geregeer en hul het gevries in tyd. Waag hul om aan te beweeg, is hul hul posisies en geld kwyt. Rip van Winkel beleid en regering.

Want ons kan!

Hans Richardt 2020-02-12 Ons word deur "veterane" met museum-beleid bedink 50 of 40 jaar gelede en hul het gevries in tyd op eiland. Waag hul om aan te beweeg, is hul hul posisies kwyt.

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Hendie Grobbelaar

Johan Kotze 2020-02-12 Ek weet nie of hierdie die regte plek is vir my navraag nie, so verskoon tog as dit nie is nie. Ek het ook ingeskryf vir die Woordfeesbundel en ek sal graag wil weet waar ek die volledige lys van aanvaarde stories kan kry. Baie dankie

’n Lesing van Michel Houellebecq se poësie tussen die pole van die "abjekte" en die "eteriese"

Lien Botha 2020-02-12 "Tussen die abjekte en die eteriese" lyf ons moedig en mismoedig voort. Dankie vir hierdie manjifieke leeservaring.

Afrikaans as liminale transnasionale literêre sisteem: ’n paar gedagtes oor ontlaering uit QwaQwa

Spook Speurder 2020-02-12 Ek het jou seminaar geniet. Dit lê ‘n onsekerheid van jonger vrae wat nuut in my kulturele oog spartel. Die Afrikaanse literatuur is oor eeue gebore en jul kongres dui op verdere oplewing. Ons ervaar reeds 'n heropbloei in die huidige eeu teen die onde

Nou in die verlede: Die verborge oorsprong van Nelson Mandela se Long walk to freedom

Sarie 2020-02-12 Wonder wie het hom gedwing - hyself of die feit dat sy kommunistiese vriende se tyd verby was om hom te ondersteun en sy “raadgewers" vir hom ‘n ander “gesig” moes skep. Waarom hierdie feite eers na sy dood te voorskyn kom spreek boekdele van die

Oktober 1978: Die man wat moes wegstap van die twee liefdes in sy lewe

Rina Meyer 2020-02-11 Hi ek is die dogter van Tommie Meyer en ons soek ook die rolprent!!

LitNet Akademies-resensie-essay: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

J. Dippenaar 2020-02-11 Ek wil dit net duideliker stel: Dit is met Frederik de Jager se kommentaar waarmee ek saamstem.

Video: Launch of White fragility: Why it's so hard for white people to talk about racism by Robin DiAngelo

Wietz Marais 2020-02-11 This white supremacy thing is really getting old now. Whites talk about racism all the time. They just don't say the things people like DiAngelo wants to hear.

Regte outydse suurlemoenstroop

Karen Hart 2020-02-11 Baie dankie, Johann. Ek sal 'n glasie op jou klink!

Regte outydse suurlemoenstroop

Johann H Claassen 2020-02-11 Soos altyd, met gevoel geskryf. Geniet jou stroperige gif!
Top