Kommentaar

Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog

Bong Joon Hoe 2020-02-11 Natuurlik is jy opgewonde oor Gisela Ullyatt se debuut, meneer Amid. Gaan jy dit ook resenseer?

Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte

Hans Richardt 2020-02-11 Iets soos verwagtend klink nie lekker nie, want eintlik is vrou mos afwagtend?

Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte

Hans Richardt 2020-02-11 Wat van onverwagse/te verwagting/swangerskap? Baie sal sê daar is persone in gedrang, maw onverwagte verwagting? Wonder maar net...

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

Jenna Smith 2020-02-11 Die link om die pdf file oop te maak wil nie werk nie. Is daar dalk ‘n ander manier om die stuk te kry?

Hallo, Hekel deur Cornel Strydom, Elsbeth Eksteen en Anisa Fielding: ’n resensie

MICHELLE 2020-02-10 Ek het julle boek gekry besig met motief 4 maar nie 'n idee hoe om vooromspykerglipsteek te doen nie, enige hulp asb. Dankie!

Video: Launch of White fragility: Why it's so hard for white people to talk about racism by Robin DiAngelo

Lappies 2020-02-10 “Change starts with us all at a practical, granular level, and it is time for all white people to take responsibility for relinquishing their own racial supremacy.” Is this a tacit acknowledgement that white supremacy is...

LitNet Akademies-resensie-essay: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

J. Dippenaar 2020-02-10 Kon dit self nie beter gestel het nie. Ek deel volmondig jou siening.

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

Baylee Fourie 2020-02-10 Dankie tannie. Ek verstaan nou die afronding!

Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks

Annelize 2020-02-10 Ek vind net wiskunde vir graad 4, benodig hulp met ander vakke. Kyk ek verkeerd?

Want ons kan!

Reusedwerg 2020-02-10 Beter kan mens die situasie nie stel nie. Die wêreld bestaan al eeue lank. Dit is die mens wat die probleme maak en gee. Ek dink Koos Kombuis het die volgende oor 'n gebeurtenis geskryf/gesê. Hy was glo in 'n inrigting en die manne sit een oggend op di

Oom Boek Joons

Marthe 2020-02-10 Ek geniet altyd jou stories baie, Stanley.

Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte

Reusedwerg 2020-02-10 Hanlé, ek is nie 'n taalpuris nie, maar gaan tog 'n skoot in die donker waag. Wanneer jou skelmpie verwagtend raak is dit 'n "onverwagse" gebeurtenis. Wanneer jou vrou egter op laat ouderdom verwagtend raak is dit 'n "onverwagte" gebeurtenis.

Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

Patricia Koopman 2020-02-10 Ek benodig graad 8, 9,10 EAT hulpmiddele

Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)

Angus 2020-02-10 As ek nou so al die bogenoemde skrywes lees, is ek geweldig dankbaar: It could have been me!

Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog

Danie Botha 2020-02-10 Moet kritici werklik tot platvloersheid daal soos eers Amid en dan Deborah? Wil ons weet waar hy gekrap het en wat sy in die konsistorie gedoen het? Ek troos my daaraan dat ek hulle nie hoef te lees nie.

Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte

Angus 2020-02-10 Beste Hanlé Basson, Dit doen my ou hart goed om te hoor van iemand wat nog so in taal belang stel. Probeer die volgende: 1. Maak jou eie sinne soos wat jy dink die woorde gebruik behoort te word. 2. Slaan na in verskeie woordeboeke hoe dit gebruik wor

Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)

Barend van der Merwe 2020-02-10 Goeie vrae Cyril het so baie plase en so baie buffelbokke, waar kry hy tyd vir 'n persoonlike verhouding met Abba Vader? Hoe weet ons hy is 'n kind van die Here? Dit alles terwyl Suid-Afrika die laaste ware respektabele Christenleier wat die land gehad

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Marie Beukes 2020-02-10 Ek het TOY VAN CARNARVON baie geniet omdat die skrywer so onbevange uit sy hart vertel van sy avontuurlike, maar ook gekompliseerde jeugjare op ‘n Karoodorp. Nog voor hy skool toe gaan, sterf die vader van die groot gesin en laat ‘n leemte en hartsee

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

LitNet 2020-02-10 Hallo! Hier is 'n indeks van al die toetse en vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons vooeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die inhoud is gratis beskikbaar en is ingedeel volgens graad e

Vrouedag-skryfkompetisie: Siener

J Keyter 2020-02-10 Daardie laaste sin, goed!

Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)

Johann Basson 2020-02-10 Beste Bettina, Puik gestel. Groot dankie. Wat is ons Skepper se Visie met Sy skepping? En wat is Sy Raadsplan met Sy skepping? En waar en hoe pas ons as mense in Sy Raadsplan? Moet elke mens nie strewe vir die bevordering van geregtigheid en

“[I]n de ogen van niemand”. Steve Biko in de poëzie van Bert Schierbeek

Graa Boomsma 2020-02-09 Dank voor dit stuk. Ook het essay over Schierbeek en Zuid-Afrika (en het verzet tegen de Apartheid) in ZACHT LAWIJD las ik. Doe er mijn voordeel mee voor mijn Schierbeek-biografie NIEMAND IS WATERDICHT, die op 9 juni 2012, zijn 25ste sterfdag, zal verschi

Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog

Marko van der Colff 2020-02-09 So van “plagiaat” gepraat ... JM Coetzee skryf (met Defoe se ‘stem’) in He and his Man - in sy aanvaardingslesing vir die Nobelprys vir Letterkunde - só daaroor: (Coetzee steun in sy essay/novelle swaar op dié werk van Defoe: “A tour thro' t

Geen siekte is ongeneesbaar

RETHA 2020-02-08 Ek wil asb bitter graag die boek hê. My kleindogter het erge allergie en ek het fibromialgie en rugprobbleme. Ek glo en bid al so lank, maar ek word net nie genees nie.

Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)

Ricardo 2020-02-08 Dit baatie ôs praat met hom'ie, hys ôk'an wit.

Video: Launch of White fragility: Why it's so hard for white people to talk about racism by Robin DiAngelo

Jan Rap 2020-02-08 'White fragility', watter onsin tog! Sal ’n swarte drie jaar tronk toe gestuur word as hy iemand ’n 'white bitch' noem? Die broses is beslis nie die wittes nie.

Afrikaanse skrywers kraai koning in Engelse niefiksie

Dr. Linda Gouws 2020-02-07 Skitterende gewaarwording. Hier is Ivor Price se boek sekerlik ook ‘n goeie voorbeeld. Een van Afrikaans se bekendste stemme wat toe sy eerste boek in Engels publiseer.

Die Alfadokument: ’n onderhoud met René van Zyl

Jan Rap 2020-02-07 Die klakkelose napraat en navolging fassineer my ook Rene; kyk net waar het dit ons beland.

Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)

Trisa Hugo 2020-02-07 Mooi man! Ek gaan lees sommer nou weer my Mr God, this is Anna. Maar hierdie keer met jou stem.

Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog

Susan 2020-02-07 Bietjie Historiese agtergrond: https://unicheck.com/blog/plagiarism-in-art/

Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog

Henning Janse van Vuuren 2020-02-07 Verskoning: "Divide and rule (Latin: divide et impera), or divide and conquer, in politics and sociology is gaining and maintaining power by breaking up larger concentrations of power into pieces that individually have less power than the one implement

Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog

Henning Janse van Vuuren 2020-02-07 Jonathan, pers van woede, jy is vir die wolwe gegooi – vermoedelik geoffer op die conquer and divide as deel van die create a diversion-strategie. Toe ek in die laat tagtigs vol verwondering op Tuks se groen grasperke gelê en seksistiese, sondige gedag

White butterflies

Sonja Brink 2020-02-07 A vision for our time. Resilient, yet fragile. If only humans could migrate towards that. As opposed to being tough and powerful whilst flying towards our own (and the butterflies') destruction.

Kaap, kerrie en koesisters deur Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien: ’n resensie

Cinria Bester 2020-02-07 Ek geniet julle baie en die heerlikste geregte Julle n skon deeg aangemaak ek dink dit is Fatima se resep, maar het nie gesê hoeveel suiker daarin moet kom nie. Die program was die 6 de Feb uitgesaai.

Video: Launch of White fragility: Why it's so hard for white people to talk about racism by Robin DiAngelo

Marika van Heerden 2020-02-06 Dit moet sekerlik n wonderlike boek wees. Vir seker op my „To Read“-lys!

Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog

Jonathan Amid 2020-02-06 @Fanie ja, beslis. Pas Nathan Trantraal se Oolog gelees en sien uit na Gisela Ullyatt se debuut. @Sandra die plan is om ander stemme te betrek, soos gepas. Dankie vir die lees.
Top