Klimaatsverandering, tweede mane en Greta Thunberg

  • 6

’n Tweede en derde maan kan klimaatsverandering veroorsaak. Aardverwarming is ’n ander saak wat eintlik niks met klimaatsverandering te make het nie.

So, Greta Thunberg: "How dare you?" 
 
Hans Richardt 
  • 6

Kommentaar

  • Hans Richardt

    LitNet besluit toe om die nuwe twee mane om die aarde uit te sensor uit my brief. Die feit is, as iets nie deur Media 24 gerapporteer word nie, glo die LitNet-redaksie dit blykbaar nie.

  • Hans, ek dink een of ander maan (3e of 4e of 5e) het die Grietjie-kind ook bygekom. Dit is erg as die maan jou pla.

  • Die aarde het net twee mane: die een laat jou verlief sing: "Kom kyk hoe loer die maan." Vir die ander een het jy 'n fris teleskoop nodig en jy moet weet waar om te loer.

  • Hans Richardt

    Blykbaar is 2020 CD 3 en 3753 Cruithne nie permanente mane soos ons maan nie, maar het dit tog grootste oppervlakte soos motor, met groot stofwolk elk.
    Beide is groot genoeg om lewe op aarde uit te wis, sou dit bots met aarde.
    So, ons sal nie kan sing soos Ballyhoo nie.

  • Hans Richardt

    Angus, dis 2 stof sateliete. Een, 3753 Cruithne, kruis die aarde se reis om son so 1x per jaar.
    Die ander, 2020 CD 3 is so groot so motor, met groot stofwolk rondom.
    Ek verstaan dat daar tog min invloed op aarde se gravitasie is, maar nog steeds klimaatsverandering kan veroorsaak.
    Skynbaar bly die sateliete en vertrek dan weer.
    Hopelik is Covid-19 meer tasbare werklikheid in klimaatsverandering, met bevolkingsvermindering? Ons ouer ouens is blykbaar in risiko kategorie..

  • Eers die aarde wat besig is te verkoud. Toe die osoongat wat net verdwyn het. Toe "global warming" met seevlakke wat sou styg en nou het hulle slim geraak want wie kan nou sê die klimaat verander tog nie?

    Intussen, en dit kyk ons gewone mense dikwels mis. (Die media en die wetgewers en regimes hyg dit uit en maak biljoene). Ons word belas. in RAND EN SENT. Want wie mag dit durf waag om teen die GEMEENSKAPLIKE vyand te praat? Ons sit nou presies waar ons was toe groot wysgere beweer het die aarde is rond. Jy word op die brandstapel van die massas verbrand as jy hul godsdiens (want dis wat dit is) in twyfel trek.

    Dit is skreiend en die bewys dat ons deur werfetters regeer word (regeerders en media). Regeerders kry biljoene in belasting en die werfetter-media raak ewe ryk en al kruipende saam ewe korrup. Dit maak mens net intens die bliksem in dat slim en geleerde mense hierdie liegstories glo sonder om een enkele logiese vraag te vra. Soos: waarom de fok word ontwikkelings steeds goedgekeur op plekke wat reeds onder water moes wees? Waarom herhaal sg slim mense hierdie kak? Want dis kak en kak is kak, al draai jy dit toe in Media24 se vloerlap-hoerante.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top