Kommentaar

Filmresensie: Vergeet my nie

Reney Warrington 2020-02-18 Maria-Magdalena, dit is nou wêreldwyd 'n probleem, die sogenaamde 'mumbling'. Mens wil mos goeie dialoog hoor? Ek sien meer en meer mense in die teater wat die persoon langs hulle stamp en vra, Wat sê hulle?

Skelfseebrandings

Laantie lê Roux 2020-02-18 "sleepvoet geslenter" is twee woorde in jou werk waarvan ek baie hou. Jy skryf pragtig.

Filmresensie: Vergeet my nie

Cobus van den Berg 2020-02-18 Oh my word. Jan jy is seker in die politiek ... Tegnies is die filmbedryf die 2de oudste in die wêreld maar as dit oor volume en ondervinding gaan is ons in die babawiegie. Watter punt wil jy graag maak?

Skelfseebrandings

Anze Bezuidenhout 2020-02-18 Baie dankie vir jou dieperlees Amanda ek waardeer baie!

Skelfseebrandings

Anze Bezuidenhout 2020-02-18 Baie dankie liewe Truida ek waardeer baie!

Skelfseebrandings

Amanda 2020-02-18 Sjoe, hartseer mooi woorde.

Skelfseebrandings

Truida Redelinghuys 2020-02-18 Fantasties. Die vrou toor met woorde.

Skelfseebrandings

Anze Bezuidenhout 2020-02-18 Baie dankie vir die eer en blootstelling LitNet, ek waardeer baie.

Is djy vesin in djou kop, FW?

Jan Rap 2020-02-18 Lees moeilik.

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Maruzanne Meyer 2020-02-18 Dit sal baie help om dit te hê. My dogtertjie skryf Donderdag wiskundetoets. Altyd lekker om hul kennis te toets. Hierdie sal my baie help; ek het nog nooit van wiskunde gehou nie en hulle s'n is moeiliker as toe ek nog skool gegaan het.

Is djy vesin in djou kop, FW?

Barend van der Merwe 2020-02-18 Op 83/84 dink ek nie daai oupa moet meer toesprake maak of verklarings uitreik nie. Nie dat ek se onse senior burgers is oor die muur nie verstaan my mooi. Net dat 84 dalk goeie tyd is om jou aftrede te geniet. Maar as Nobelpryswenner maak hy seker te lek

Resensie: Oorlog en vrede – Die morele verbeelding van die mens deur Willie Esterhuyse

Ester de Villiers 2020-02-18 'n Skitterende resensie vir 'n uitmuntende en insiggewende boek.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Wilna Botha 2020-02-18 Alle vakke gr4 asb

Aardverwarming en klimaatsverandering

Hans Richardt 2020-02-18 In 1967 was 4 biljoen mense, in 2020 meer dubbel. Oor 25 jaar, 18 biljoen? Met katte werk omgewingsbewuste uit, dat 1 katwyfie 4 kleintjies elke 3 maande kan kry en postuleer as 4 kleintjies wyfies is, hul in 6 maande 16 kleintjies kan kry en saam met o

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Yvonne 2020-02-18 Ek is so reg as wat kan kom vir die uitdaging!

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Maggy 2020-02-17 Ek het probeer inskryf en weet dit al verby datum. Help asseblief.

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Amanda Britz 2020-02-17 Ek stel ook belang om in te skryf, maar die vorm wil nie oopmask nie. Help asb. Amanda

Die koronavirus, blitsreise en hoenders wat agterbly – ’n Suid-Afrikaner se wedervaringe in China

Dietmar 2020-02-17 Pragtig, soos net jy dit kan vertel. Miskien moet ons so ’n paar van ons ministers oorstuur, hulle is "experts" om dinge te laat verdwyn.

Gesigmaskers

Henning Janse van Vuuren 2020-02-17 Die word 'verkeersknoop/verkeersop(een)hoping' sal as die v-woord bekend staan. Sosiaal bloot: FV. (F-woord en V-woord) Of iemand die FW-woord sal onthou, dit is 'n ander vraag.

Kom ons hou kommissie met FW

Henning Janse van Vuuren 2020-02-17 Tot op hede is slegs enkele individue aangekla weens oortreding van ‘misdade teen die mensdom’. (The ICC is the "court of last resort," and came into force on July 1, 2002. The court tries four types of crimes: genocide, crimes against humanity, crime

Video: Launch of White fragility: Why it's so hard for white people to talk about racism by Robin DiAngelo

Breytie 2020-02-17 Jan Rap, 'n man staan in Griekeland en sê hoe aangenaam dit vir hom is - om 'n rede wat ek nie durf herhaal nie. Die SA regering het die mag om hom daaroor hof toe te sleep en 'n allamagtige boete op te lê. 'n Vrou stap op 'n strand nà 'n gefuif, sy ky

Filmresensie: Vergeet my nie

Jan Retief 2020-02-17 Ons filmindustrie is een van die oudste ter wêreld Reney. Gaan doen maar bietjie jou navorsing. Die nuwe wave is miskien jonk, maar definitief nie die industrie nie. http://www.gautengfilm.org.za/news/news-archive/2009/december-2009/120-almost-100-ye

Uitnodiging na die bekendstelling van Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt

Ilse Verster 2020-02-17 Ek en Francois Verster aanvaar die uitnodiging met graagte en sien baie daarna uit om Gisela en Tony weer te sien.

Gesigmaskers

Hans Richardt 2020-02-17 Vyftig jaar van 1967 se vier biljoen, wat millenniums gevat het om te bereik. Net in 50 jaar meer as verdubbeld? Maw oor 25 jaar kan daar 18 biljoen mense parasiteer op aarde.

Gesigmaskers

Hans Richardt 2020-02-17 Ek bly in karoo. Elke paar maande brand besproeiingsboere hul lande skoon. Is dit gerookte vars-erige lug? Daar is nêrens supra na oorbevolking verwys as oorsaak nie, die afval en rioolwerke se bydrae nie. Maskers help nie met bevolkingontploffing ni

Kom ons hou kommissie met FW

Anita du Plessis 2020-02-17 Hoe kon hy dit sê? Ek was so skaam en teleurgesteld. Sy uitspraak het baie van ons wit slagoffers van apartheid se eerlike pogings om anders teenoor die slagoffers van apartheid op te tree, vernietig.

Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks

LitNet 2020-02-17 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal

LitNet 2020-02-17 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Taal en praktyk: ’n gevallestudie oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal by graad 4-leerders in ’n meertalige skool

LitNet 2020-02-17 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks

LitNet 2020-02-17 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

LitNet 2020-02-17 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

LitNet 2020-02-17 Hallo! Hier is 'n skakel na LitNet se graad 10-vraestelle; hier is ook vraestelle vir wiskundige geletterdheid. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad10. Laai dit gerus gratis af. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Gro

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Hans Richardt 2020-02-17 Magaret, nuwe jaar. Nou word tiendes en offergawes weerhou in Sentrale Gauteng Ng kerke van sinode. Die algemene sinode het kerke gekaap, deur alleen besluite te wil neem en af te dwing op kerk wat uit gemeentelede bestaan.

Testamentnalating

Sanette Henning 2020-02-17 My pa is in 2000 oorlede. Testament is weerhou van ons kinders. Alhoewel prokureur tydens begrafnis ons aangesê het ons moet hom kom sien oor testament. Na kontak met prokureer wil dit voorkom testament is weg en hy kan nou niks verder uitrig want my ve

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Dalene van Zyl 2020-02-16 Ek het 'n paar keer probeer om in te skryf, maar ek kry dit nie reg nie! Help asb!

Verslawing: My man kan nie ophou drink nie

Valerie 2020-02-16 My man drink ook erg ek ook al moedeloos.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Amarcia 2020-02-16 Wil hoor of jul my kan help met waarde en etikette by Gr 10 wisk geletterdheid.

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Frans 2020-02-16 My vrou het met 'n man wat baie welbedeeld was uitgegaan en dikwels seks gehad voor ons ontmoet het. Ons is nou 30 jaar getroud en sy sal dikwels noem dat sy weer eendag met 'n welbedeelde man wil seks hê. Bly die herrinering en genot daarvan haar steeds

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Frans 2020-02-16 Is dit moontlik dat 'n begeerte vir seks 'n mens kan siek maak as dit onvervuld bly?
Top