Kommentaar

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling

Rene' Dames 2020-02-23 Ek wil graag die boek bestel

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

Alysha 2020-02-23 Hi, hoe kry ek die Gr 4-vakke ook, want ek het probeer - maar al wat ek kry, is wiskunde en ek is graag op soek na NWT ook.

'n Onderhoud met Danie du Toit van Spoegwolf

Daleen Mulder 2020-02-23 Uitstekende onderhoud, Floris! Vloeibaar en open-ended, soos kunstenaars deesdae skep. On-ingekleur. Ek is dankbaar vir Danie en sy wolwe wat oor tydgrense heen vermaak.

Woorde in Afrikaans

Daleen Mulder 2020-02-23 Wegbreek van kragstelsel? Ek leef so en wil graag in Afrikaans verduidelik dat off-the-grid ’n wonderlike bestaan is. Son-afhanklik. Roostervry, natuurgebonde.

Woorde in Afrikaans

C PAPENDORF 2020-02-23 Regso

Woorde in Afrikaans

C PAPENDORF 2020-02-23 Wegbreek leefstyl

Queen of the Free State, a memoir: an interview with Jennifer Friedman

Laura-Jane Colepeper 2020-02-23 What a treasure to have come across in the local library. I think I like you, Jennifer. Thank you for an unsentimental, beautiful, descriptive, intuitive ... etc, etc, etc description. Can't wait to read the sequel. I identify with so many aspects of your

Is djy vesin in djou kop, FW?

Andre 2020-02-23 Hoe sou die huidige ANC regering vaar as hulle "policies and practises" en die wat hulle beoog hieraan gemeet word? Selfde vir die skrywer van die stuk waarin die skrywer so lekker smeul aan die onteiening van grond sonder vergoeding, wat ook ’n Aparthe

Is djy vesin in djou kop, FW?

Andre 2020-02-23 Apartheid as ’n misdaad kan ons almal aanvaar as bewys word ’n misdaad word aan Internationale reg gemeet. Interessant dat onteiening van eiendom ook beskou word as een van die elemente. Daar is twee vrae: Een, aan watter elemente van die misdaad s

Oor die dood van Reinet Nagtegaal

Retha Basson 2020-02-22 Die waarheid oor Reinet se dood het ’n kinkel in die kabel. Sy was ’n depressielyer. Een aand is sy kombuis toe, kry jogurt in die yskas. Dirk was in sy eie wêreld met sy skrywery. In die hoofslaapkamer was Reinet besig om al haar pille in die jog

Gesigmaskers

Angus 2020-02-22 OMF, met hipoteses is enigiets moontlik. Gestel ’n dinousouriese meteoriet wis die mensdom uit, dan is my geld op die sjimpansee om oor miljoene jare hom te bekommer oor gesigmaskers, en waarvoor hulle bedoel is. Op die oomblik gee hy nie om nie; hy dru

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Annetjie 2020-02-22 Baie dankie. Dit gaan beslis help. Dogtertjie in graad 4. Is maar n aanpassing.

Opera op de woeste golven van de politiek

Dingie van Rensburg 2020-02-22 Ek het die bydrae van Herman Meulemans – Opera op de woeste golven van de politiek – in NeerlandiNet tweemaal aandagtig deurgelees: eers om die algemene strekking te snap; daarna om die fynere detail en nuanse van sy waardering na waarde te skat. Inde

"Charles Jacoby" by Karlien van der Merwe

Gerhard Bergh 2020-02-22 Ja, ek onthou hom goed. Ek was as jong seun op dorpie Marchand naby Kakamas. Veral sy “Mocki ’n bird song”. Ons wou almal cowboys wees. Gerhardt Bergh: Saldanha

Elders gesien: Ons is nie almal so nie?

Monica Hammes 2020-02-21 Hettie, ons het reeds daardie kaartjies gekoop en ek sien veral uit na die gesprekke oor en in Kaaps. Maar nou dat jy dit aangeroer het: ek verbaas my ook oor die min belangstelling vir sommige besprekings en opvoerings. Miskien kan die feesbestuur se

Is djy vesin in djou kop, FW?

Reusedwerg 2020-02-21 Ek het in my lewe geleer, jy gaan nie 'n geveg betrokke raak met persone onder jou emosionele en intellektuele vermoë nie. Dit is 'n futiele oefening en mors van tyd energie en asem. Elke saak het drie kante. Myne joune en die waarheid. Nie net die ander

Filmresensie: Vergeet my nie

Theodorus du Plessis 2020-02-21 En die akteurs het kennelik nie diksie onder beheer nie. Was dit nie vir die Engelstalige ondertitels nie, sou ek die meeste van die gemompelde en binnensmondse dialoog gemis het. Ai...

Is djy vesin in djou kop, FW?

Loui 2020-02-21 Ce genre de discussion ne sert a rien. C'est comme tout le monde dans ce pays vie dans le passé. C'est que des insultes et des mots blessants qui tourne en bouclé. De nos jours ce pays est mal dirigé ensuite il s'écroule petit a petit. Quoi faire

Hoe Ramaphosa se 2020-staatsrede in ’n "strafrede" ontaard het

Theodorus du Plessis 2020-02-21 Goed gestel, Heindrich!

Is djy vesin in djou kop, FW?

Barend van der Merwe 2020-02-21 Dis nou interessant dat 'n stuk wat in Kaaps geskryf is sommer Franse en Engelse reaksies ook lok. Mens wonder of dit ons eie Engelse is wat reageer of Engeland se Engelse. Nietemin, ek het die saak weer mooi gaan loop deurdink. Ek sal eintlik nie 'n swem

Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!

TERSIA THERON 2020-02-21 Goei dag. Ek skryf kort stories as 'n stokpertjie en het nog nooit enige iets publiseer nie. Ek wil graag weet of enige een mag inskryf? As ons kan, moet die inskrywing 'n video wees of mag dit geskreef wees?

Graad 2: selfmerktoets vir wiskunde

LitNet 2020-02-21 Hallo! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai ook deur ons ander skoleinhoud vir no

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2020-02-21 Hallo! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai ook deur ons ander skoleinhoud vir no

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

LitNet 2020-02-21 Hallo! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai ook deur ons ander skoleinhoud vir no

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

LitNet 2020-02-21 Hallo! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai ook deur ons ander skoleinhoud vir no

#politieklimeriek – Marieta McGrath is die wenner!

Gesina Spangenberg 2020-02-21 Baie geluk! Lekker skerp!

Is djy vesin in djou kop, FW?

R van Druten 2020-02-21 Interesting that both FW and Helen have generated much froth with their outpourings of late, and only the froth in society tend to take exception. Never forget that both of them have been pivotal in bringing about major change in our society through load

Armblankes – die “onsigbare nuwe probleem in Suid-Afrika”

Wessel Badenhorst 2020-02-20 Corne Bouwer dit is nou 20 Februarie 2020 hier waar ek jou brief lees van 28 Januarie 2016. Daar is so veel wat ek kan en wil byvoeg in jou skrywe. Tussen arm en politiek is daar feitlik so dun lyn, dat die lyn eintlik verdwyn. Om arm

Soek dringend woorde van lied

Kokkie Kok 2020-02-20 Ek soek na die woorde van die lied wat so begin: Een dag toe ek nog jonk was toe sit ek in die kantien. Ek drink toe daar 'n dop of tien en dit om kwaad te dien.

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

JO-ANNE 2020-02-20 HET IEMAND DALK VIR MY GRAAD 8 EAT ASS TAKE BV. 'n E-POS .

Duiwelsduo: die tweede boekeoorlog

Nico M Ferreira 2020-02-20 "Lekker interessant, julle twee!" seg Jeanette S. Ek verskil absoluut radikaal met die siening. Dit is veronderstel om 'n boekeoorlog te wees - skerp, slim, voor op die wa, insigryk, ontstigtelik en ondermynend. En wat kry ons? Twee miljoen woorde met ge

Uitnodiging na die bekendstelling van Blydskap deur Johannes de Villiers

Tessa 2020-02-20 Naand se gaan Tygervallei ook n boekbekendstelling hê? Blydskap Deur Johannes de Villiers. Dankie Tessa

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Yvonne 2020-02-20 Vragie: Hoe gaan geweet word, of hier nie oneerlikheid tussen die aansoekers is nie, byvoorbeeld dat hul op plaas groot geword het, of op 'n plaas gewerk het?

Duiwelsduo: die tweede boekeoorlog

Estelle Venter 2020-02-20 Soveel pretensie en selfkoestering het ek lanklaas gesien.

Is djy vesin in djou kop, FW?

Henning Janse van Vuuren 2020-02-20 Apartheid is nie ʼn misdaad teen die mensdom nie ‒ wat de hel dit ook al mag beteken. Apartheid is die motief/rede vir apartheidsmisdade soos intimidasie, ontvoering, verkragting, moord ens wat tydens die ongewenste staat van apartheid plaasvind. 1.

Is djy vesin in djou kop, FW?

Adam Kok XII. 2020-02-20 Bettina, ek gattie vi djou in kind paybackie. Djou kop raas, man! Ken djy dannie daai ding van Christian charity nie? Skaam vi djou.

Is djy vesin in djou kop, FW?

Tom McLachlan 2020-02-20 Ek het op die internet gaan soek en 'n onderhoud op Times Live gekry waarin die onderhoudvoerder vir De Klerk vra of hulle kan saamstem met wat die VN oor apartheid gesê het, naamlik dat dit 'n misdaad teen die mensdom was. Daarop het De Klerk geantwo

Graad 2: selfmerktoets vir wiskunde

Rachel 2020-02-20 Wiskunde English

Wiskunde met Pieta van Deventer: Taylor se reeks

Amanda le Roux 2020-02-20 Dankie Pieta. Hou aan skryf asb!
Top