Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

  • 15

Klink hier om ’n voorbeeldvraestel (Vraestel 1) met memo vir graad 9, Afrikaans Huistaal, af te laai.

  • 15

Kommentaar

  • Avatar
    Collin Baartman

    Daar is 'n baie groot behoefte vir goeie Afrikaanse Assesseringshulpbronne, veral eksamenvraestelle. Ek hoop u kan help.

    Dankie

  • Baie dankie vir die vrastelle met memorandums, het nooit eens geweet daar is so baie beskikbaar nie, ek betaal ten duurste vir addisionele klasse ...

  • Avatar
    Marius Dobson

    Hi
    Enige afrikaanse huistaal vraestelle wat dalk meer onlangs is asb ? - vir die 2019 skooljaar. Dankie

  • middag ek benodig dalk 2018 se Afrikaans vraestelle vir Junie eksamen kan iemand dalk vir my se waar om te kyk of vir my te e-pos,baie danki

    • Goeiedag! Hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en volgens die vakke. Ons vraestelle is gratis beskikbaar en word as PDF- of as Word-dokumente afgelaai as mens op die skakels klik. Ons vraestelle word deur kundiges opgestel en ons beskik dus nie noodwendig oor vraestelle wat gekoppel word aan 'n jaartal of 'n spesifieke onderwysdepartement nie. Die vraestelle is egter relevante oefenvraestelle vir die betrokke graad of vakgebied. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeiedag, het julle asb 2018 vraestelle met memos? Hierdie Afrikaanse vraestel is vir 2014.
    baie dankie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top