Kommentaar

Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Dennis Basson 2020-02-16 Hoe maak ek kontak met Nathan Trantaal? Ek soek die liedjies wat die kleurlingkinders van Montague by die Muskadelfees gesing het. Dit het woorde soos Dagatjies en Bybetjies ens in die liedjie gehad het ek wil dit herhaal in iets soos die Afrikaanse FAK.

Filmresensie: Poppie Nongena

Ldia Theron 2020-02-16 Poppie was vir my op vele vlakke eenvoudig uitmuntend. Dit was my grootwordtyd. Sharpeville was in die tyd wat my stiefpa in die SAP Kollege was vir sy offisierskursus. Hulle moes daarheen opruk. Dit was ook my matriekjaar. Ons drie dogters (ek, die midde

Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks

Ina J.v Rensburg 2020-02-16 Goeiedag! Ek is graag op soek na graad 6-vraestelle wat ook visuele tekste bevat, groot asb.

Hoe Ramaphosa se 2020-staatsrede in ’n "strafrede" ontaard het

Sarie 2020-02-16 Lyk my jy en jou niggie Bettina verskil oor die saak.

Die Grysland-verblyf bied 'n meer hoopvolle toekomsvisie vir mense wat aan skisofrenie ly

Juanita 2020-02-16 Goeie naand. Ons familie het ’n onskuldige Christen-sussie, Anelize Heydenreich, en na ons moeder se dood is niemand instaat om Anelize te huisves nie. Sy verdien net ’n Sassa-toelaag en huidiglik bly sy in ’n plek in Danville Pretoria. Sy roo

Op soek na Heinz Konsalik

Ampie 2020-02-15 Hi. Ek het heelwat van Konsalik se boeke. Welkom om my te kontak per vonkpos. ampnorboeke@gmail.com

Filmresensie: Vergeet my nie

Maria-Magdalena van Vuuren 2020-02-15 Ek stem heelhartig saam. Onwillekeurig wil en sal en mag jy “VMN” met “Vir die voëls” vergelyk. Die akteurs se projeksie is regtig ongelukkig twyfelagtig. Alle fliekgangers kla dat die film skynbaar “te sag” vertoon word. Nadere betragting br

Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal

Meisie Bezuidenhout 2020-02-15 Goeienaand, ek bedryf 'n naskool en wil graag Gr 7- en Gr 5-vraestelle met memoranda by hê vir die eerste kwartaal vir alle hulle vakke as dit moontlik is. Baie dankie by voorbaat, Meisie

Video: Launch of White fragility: Why it's so hard for white people to talk about racism by Robin DiAngelo

Jan Rap 2020-02-15 Breytie, wat wil jy hê moet hulle oor rassisme sê? Buitendien, indien rassisme beteken dat iemand van die een ras nie van die ander ras hou nie is dit mos ’n kwessie van smaak en voorkeur of hoe? Hoeveel wittes het jy al sien rondloop met plakkate wat

Wil Anker dan Acker wees?

Jan Diedeleff 2020-02-15 Deborah, miskien moes jy eers “Red Dog” gelees het voor jy die storm ontketen het?

Onteiening van grond sonder vergoeding: implikasies vir die definiëring van politiek in Suid-Afrika

christiaan boshoff 2020-02-15 As die boere die grond by bank gekoop het en dit is glo gesteelde grond, dan het die banke mos gesteelde grond aan die boere verkoop. ’n Mens kan seker die bank dagvaar, want hulle het gesteelde grond aan boere verkoop. Weet die massa, wat als verniet w

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Elize Ackermann 2020-02-15 Baie Baie Dankie!!! Dankbaar verby!

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

LitNet 2020-02-15 Goeiedag Jenna Ek hoop dit gaan goed. Probeer hierdie link: https://www.oulitnet.co.za/newlitnet/pdf/spens/sonkring.pdf Vriendelike groete

Hoe Ramaphosa se 2020-staatsrede in ’n "strafrede" ontaard het

Meerkat van Geregtigheidsfontein 2020-02-14 Ek stem 1000% saam. Uitstekende insigte. President Ramaphosa moes as leier van die ANC ook die ANC se National Democratic Revolution onomwonde afgesweer het. Welke denkende mens wil in elk geval ‘n burger (skaap) wees van die ANC se “South African

Brakdak: beelde van eenvoud

Philip Bromley 2020-02-14 Pragtige boek. Maar nêrens is daar ’n goeie verduideliking oor die bestanddele van waaruit ’n brakdak op gebou is nie. ’n Dwarssnit-tekening sou baie behulpsaam gewees het. Ek sal bly wees as iemand, my vraag kan beantwoord. Byvoorbeeld wat is brak

Bybel in Kaaps: Psalm 6

Lizzie Jantjies 2020-02-14 Die’s die beste nog: kort, innie krop vannie saak, en soos salf. Dankie,Livy (Wanneer kommie Kaapse psalms yt? Broodnodig, nou, tenie peste en geskiet)

Video: Launch of White fragility: Why it's so hard for white people to talk about racism by Robin DiAngelo

Breytie 2020-02-14 If Whites will dare to talk honestly about racism, they will all go to jail. Whites are forced to be nice and friendly because there are laws that force it down.

La politique Boer: Die sirkels van Afrikaner-introspeksie

Breytie 2020-02-14 Ek kyk elke dag na teerpaaie wat vir 25 jaar nie onderhou is nie. Ek sukkel om ’n eenvoudige taak gedoen te kry deur ’n amptenaar van Telkom. Ek sit die telefoon neer omdat hy nooit beantwoord word nie. Ek wag by ’n verkeerslig wat al weer nie werk

Staatsrede 2020

Henning Janse van Vuuren 2020-02-14 Julius in ’n veglustige luim voor die kabinet. https://www.youtube.com/watch?v=rttBwGgBWzg

Staatsrede 2020

Pieter Loots 2020-02-14 Meneer die President, u staatsrede het nuwe hoop geskep. Dankie … dit was nodig. Ek dink u is tans die mees geskikste persoon om ons leier te wees, en die feit dat ek aan ’n ander party as u behoort moet my nie blind maak vir dié waarheid nie. Ons

Staatsrede 2020

Sarie 2020-02-14 Die joernaliste op News24 wat redelik links is, verskil hemelsbreed van jou siening.

Staatsrede 2020

F C Boot 2020-02-14 Die lewe bestaan uit keuses. Die President moes kies tussen ’n verdeelde ANC of Suid Afrika 1ste, en kies toe die ANC.

Into the mind of the defeated: Motivations behind the language struggle at Stellenbosch University

Theodorus du Plessis 2020-02-14 Dankie vir hierdie sobere relaas. Mag diesulkes wat beskaamd Englishness omarm tog maar terugkeer. Ons sal julle vergewe!

Filmresensie: Vergeet my nie

Reney Warrington 2020-02-14 Ons filmindustrie is nog jonk, so ons moet vrot eiers te verwagte wees. Ek dink wil die standaard het baie verbeter. Poppie Nongena wat tans wys is meesterlik, en Toorbos wat in Mei uitkom is 'n belewenis. Ek sal aanhou plaaslike films ondersteun en maar

Filmresensie: Vergeet my nie

Barend van der Merwe 2020-02-14 Hoeveel van ons Afrikaanse films is iets waarop mens trots kan wees? Weinig. Dit gaan met Afrikaanse films soos dit gaan met Afrikaanse musiek. Dit is by uitsondering van goeie gehalte. Yl gesaai. En elke keer gaan martel ons onsself maar net weer omdat o

La politique Boer: Die sirkels van Afrikaner-introspeksie

Gustaf Claassens 2020-02-14 Die Afrikaner het nog nooit opgehou introspeksie doen nie. Dis intrinsiek in sy psige omdat hy as minderheidsgroep voortdurend ’n stryd moet stry om sinvol te leef en dit wat vir hom belangrik is, in stand te kan hou. Sy handelinge het, en spruit steeds

Staatsrede 2020

Barend van der Merwe 2020-02-14 Dis seker 'n verbetering op die Zuma jare ja. Tog sou ek graag meer wou hoor hoe die regering gaan poog om werkloosheid te teiken, en spesifiek hoe die regering die privaatsektor gaan help om werk te skep. Die groot rede vir hierdie gemors waarin Suid-Afr

Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte

Hans Richardt 2020-02-14 Angus, is jy nou soos Kaapse kobra, wil net pik en seil?

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Charmaine West 2020-02-14 'Toy van Carnarvon' is 'n besonderse boek, 'n lag met 'n traan. Sy nuuskierige lewenslus as 'n kind kan 'n les vir baie ander wees. Wat 'n pragtige storie vir oud en jonk!

Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag

Marika van Heerden 2020-02-14 Ag dankie! So lekker gekry nou.

La politique Boer: Die sirkels van Afrikaner-introspeksie

Johannes Comestor 2020-02-14 Yves Guyot se Boer politics (1900, 152p; Amazon Kindle 2012, $2,10) is inderdaad 'n buite-Afrikaner-besinning, maar een wat hoogs bevooroordeeld is. Guyot skaar hom in elke opsig aan die kant van die Britte. 'n Soortgelyke benadering is onlangs deur Chris

Vir wiskundeonderwysers: Uit juffrou se wiskundedagboek 2 – met apologie aan Sita

Tessa Kruger 2020-02-13 Beste Amanda. My ou moeder het ook tot op die ouderdom van 75 klas gegee, en glo my, ek leer nou sowaar weer van vooraf, ook aangesien ek en my twee kleinkinders (seuntjies:7 en 9 jaar oud) die wiskunde-pad saam met my "baie beter in wiskunde as ek-manl

Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte

Raed-na-Gael 2020-02-13 Hans het 'n onverwagse meevallertjie gekry, maar toe kry hy 'n onverwagte besoek van sy skoonmama.

Filmresensie: Poppie Nongena

Malene Breytenbach 2020-02-13 Clementine Mosimane het Oscar-gehalte spel gelewer.

PEN Afrikaans-nuusbrief: Februarie 2020

Sandra Pretorius 2020-02-13 Ek wou byvoeg: die boek het waarskynlik nie goed verkoop nie omdat dit so 'n skreeulelike omslag het - een van die lelikste omslae van 'n Afrikaanse boek wat ek al ooit gesien het.

PEN Afrikaans-nuusbrief: Februarie 2020

Sandra Pretorius 2020-02-13 Dit lyk my die arme prof. Rabe se boek het ook nie juis van die winkelrakke af gevlieg nie.

Horror-scope 2020

Julio Agrella 2020-02-13 Ja nee kyk, hierdie Vis, vol kakiebos en rooibostee, het hierdie Horroscopes so geniet, hy skryf sommer 'n Facebook-vers!

Regte outydse suurlemoenstroop

Karen Hart 2020-02-13 Baie dankie vir jou mooi woorde. Ek gaan beslis ook Mammie Loots se resep probeer. Dankie vir die deel.

Alles begin met Anna deur Annemari Coetser: ’n resensie

Lettie du Toit 2020-02-13 My eerste Annemari Coetser. Baie dankie het hierdie historiese roman besonder geniet juis oor my geboortedatum, 1940, en my pa se verbintenis met die destydse politiek. Van jou skryfstyl sal ek niks verander nie, dis so pragtig eenvoudig en reguit. Nou is

’n Magtige dreuning: dit is die lied van die ou én die nuwe Suid-Afrika

Dawid Kuyler 2020-02-13 Baie dankie vir 'n insiggewende artikel.
Top