Toyota US Woordfees 2020: jongste volledige program

  • 1

Vanjaar se Toyota US Woordfees vind plaas van 6 tot 15 Maart. Die feestema se fees is aanhou beweeg en geraas maak. Laai die jongste feesprogram hier af.

  • 1

Kommentaar

  • Leonard Welthagen

    Goeie dag

    Dink u daar is 'n mootlikheid om die Toyota US Woordfees in die Platteland, dalk 'n plek soos Kroonstad aan te bied. Al is dit nie so groot soos wat dit tans aangebied word nie. Ek sal my skoolgronde beskikbaar stel vir so iets. Ons mense in die Platteland is honger vir feeste soos die. Ons kinders en jongmense in die Platteland word ook nie blootgestel aan hierdie tipe van feeste nie. Ek hoor graag van u.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top