Chris Marnewick SC2020-02-06Die impeachment verhoor in die Senaat was 'n klassieke voorbeeld van die teenstelling tussen 'n argument wat op die emosies speel en 'n kil argument wat op feite of regsbeginsels steun.
Die een vra vir 'n emosionele respons, die ander vir 'n rasionele
Johannes Comestor2020-02-06As daar oor Obama geskryf word, was dit president of meneer voor en agter. By Trump is dit deurgaans net Trump. Vir 'n ander perspektief, lees Robert Spencer se boek, The Palestinian delusion, wat in Desember 2019 gepubliseer is (Amazon Kindle $11,49).
Sandra Pretorius2020-02-06Watter heerlike leesstof en wat 'n wonderlike idee.
Ek dink egter dit sal baie lekkerder wees as julle elke keer ander skrywers gebruik en nie dieselfde twee oor en oor nie, want dan gaan dit maklik vervelig raak.
Louis Botha2020-02-06The reason why white people are not comfortable to discuss racism is that they are always, one sided portrayed as the villains.
In fact, it is stated that only white people can be racist.
The argument is therefore stifled by imposing a precondition.
It
Frederik de Jager2020-02-06Die afstand tussen redakteur en boek is kleiner as wat dit is tussen ’n boek en sy kritikus, en daarom by implikasie eventueel minder objektief, al moet ’n redakteur wat sy sout werd is, ook onvergoelikende kritikus wees. Tog voel ek, wat moet hand op
Spook Speurder2020-02-06Die regering is in die meerderheid teen ons. Van hul ministers het al in publiek gesê dat hul Afrikaans wil vernietig. Dat die VN hom nie hierteen uitspreek nie is 'n fout op verskeie maniere, maar dit laat dit in ons hande oor. Onse vra en verwagting al
Gustaf Claassens2020-02-06Oeeeee, dis 'n lang debat die ene. Kom ons volstaan maar net om te sê dat ALLES oor Party, eie belang en veral mag, gaan. Politiekery dus! Niks meer en niks minder nie.
En ja, dit is altyd 'n sirkus.
Gustaf Claassens2020-02-06Op die lang duur is Brexit die regte besluit. Mens moes dikwels toekyk hoe arrogant Jean Claude Juncker en van sy adjudante in die EU was en hoe neerhalend hulle oor Britanje en sy mense gepraat het nadat "remainers" die referendum verloor het. En wat 'n
Reusedwerg2020-02-06Raed, die klimaats-aktiviste en so ook vele ander is vir my 'n rare lot. Wat my verbaas van die groepie is dat hulle nou al van kinderarbeid gebruik maak om hul agendas to propageer.
Ek gaan my nie uitgee as 'n kenner van klimaatsverandering nie. Wat ek
Hans Richardt2020-02-05Jan Rap, selfbestuur is komplekse proses oppad na selfbeskikking vs Staatsbeskikking. Wat die politieke korrekte media dink en skryf, is nie tasbare realiteit meer nie. Die media bevorder nog die nuwe beleid van geforseerde etniese almalgamasie. Dit is ju
Barend van der Merwe2020-02-05Ek onthou nog so 15 jaar gelede, op universiteit, toe vertel die politieke wetenskaplikes ons dat ons nou die einde van die "nasiestaat" bereik het. Ons sal voortaan regeer word deur "transnasionale maatskappy" en misdadige bendes ... Nou ja toe ...
Barend van der Merwe2020-02-05Net enkele observasies.
- Ek is nie 'n Afrikaanse proffie nie maar ek verneem op die radio dat daar wel 'n woord vir "impeachment" in Afrikaans bestaan, en dit is glo die woord "ampsaanklag", maar die woordjie vind skynbaar nie veel vastrapplek onder d
Barend van der Merwe2020-02-05Hans, Nataniël is 'n legendariese Boerkind. Doen bietjie moeite en koop sy boeke. Jy kan dit sommer aan Orania se biblioteek skenk as jy daarmee klaar is. Jy sal verbaas wees oor die wonderlike dinge wat Nataniël alles skryf.
Gustaf Claassens2020-02-04Waarskynlik die belangrikste gedeelte is waar Prof. Spangenberg die volgende sê:
"Dit is inderdaad ’n stuk ironie dat die Jode, wat soveel in die Tweede Wêreldoorlog gely het, tans die Palestyne aan soveel lyding onderwerp. Maar daar is Jode wat d
Jan Rap2020-02-04Henning Janse van Vuuren,
Daar is suksesverhale en daar is flopverhale. Die vereistes vir 'n suksesverhaal is toewyding, sweet en dalk 'n bietjie geluk ook. Die Afrikaner se opgang was 'n suksesverhaal.
Die vereistes vir 'n flopverhaal is die begaan van
Jan Rap2020-02-04Henning Janse van Vuuren,
Die tannie- en oomaanspreekvorm, as mens nou mooi daaroor dink, is eintlik maar deel van die Afrikaanse grammatika. My een broer se een seun, en my een suster se dogter 'jy' en 'jou' almal (en snaaks genoeg hulle onderskeie broe
Vita du Preez2020-02-04Dankie, Riette, vir jou objektiewe resensie. Jou positiewe kommentaar word waardeer. Ek het so gesoek na jou boek Die AA tot die OE van seks (jammer, is nie nou heeltemal seker van die titel nie), maar kon dit nêrens opspoor nie. Ek neem kennis van waar