Kommentaar

Baksteenmure

Truida Redelinghuys 2020-02-04 Fantasties geskryf. Die vrou kan toor met woorde

Baksteenmure

Amanda 2020-02-04 Net soos jy kan. Pragtig Anzè

Baksteenmure

Anze 2020-02-04 Baie dankie Litnet vir die blootstelling, ek waardeer baie

Baksteenmure

Martha 2020-02-04 Sjoe Anze. Ek het nie woorde nie! Dankie dat jy met my gedeel het.

Oor Pearly Beach (’n brief aan Shirley van Engeland)

Carma Shaw 2020-02-04 Baie dankie vir die plasing, LitNet. Ek waardeer dit baie.

LitNet: Nataniël

Hans Richardt 2020-02-04 Asof Nataniël regtig soveel saak maak.

Aardverwarming en klimaatsverandering

Hans Richardt 2020-02-04 Lewende hawe se mis se gasse? Mense mis vanaf rioolplase se gasse, met groeiende bevolking? Al eet al die mense net groente, sal die metaangasse net so erg bly toeneem. Nie een van sg omgewingsaktiviste het bydrae oor hoe om bevolkingsgetalle te beperk o

Aardverwarming en klimaatsverandering

Hans Richardt 2020-02-04 Greta Thunberg word met Waatlemoen-effek geassosieër, groen buite en rooi binne. Sy het by Davos op rassediskriminasie wa geklim, skynbaar omdat stemme uit Afrika, oa SA, van jong omgewingsaktiviste opgrond van velkleur onderdruk was.

LitNet Akademies Weerdink: Trump, Palestina en Israel

Charles 2020-02-04 Ek dank die Here dat nie-geïndoktrineerdes, en die wat bereid is om so bietjie verder as hierdie bejammerenswaardige linkse propagandapoging te kyk en te lees, dit met reg sal afmaak vir die snert wat dit is. Gelukkig hoef almal nie hul ore of oe uit

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Leonie Willemse 2020-02-04 Is niks beskikbaar van die film op band of TV kykmateriaal nie?

Die mentaliteit van die verslaandes

Alta 2020-02-04 Ek tel meer totale onverskilligheid en apatie by jong mense op as verslaendheid of skuldbelastheid of anti-die-of-daai.... En dit gaan teen my grein in. As iemand anti-Afrikaans is, kan ek hom nog probeer oortuig dat dit 'n lekker kreatiewe verduideliken

Coffee Snobs en Riana Scheepers: Die reis van vers na liriek ‒ ’n LitNet-lesersindruk

Riana 2020-02-04 Baie dankie, Zelda, dat jy presies gesien het waaroor die produksie gaan. Sterkte met jou studie!

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

RETHA 2020-02-04 Kan ek asb voorbeelde van toetse kry vir die 1ste kwartaal van al die vakke vir Gr 5

Onderhoud met Rachelle Greeff oor die Swartland-skryfskool

Janita 2020-02-03 Goeie dag Rachelle of Admin, Ek die graag navraag oor die aansoekproses vir 2021 se skryfskool. Ek is 'n immergroen aspirant skrywer wat nog altyd vêr diep binne die droom koester om te skryf, met geen flentertjie idee waar of hoe en indien ek enig

Sy dans

Carma Shaw 2020-02-03 Goeie skryfwerk, Charleine.

De Aar: Boekwinkels | Book shops

lizette Newton 2020-02-03 Goeie dag, Ek is 'n nuwe skrywer en wil graag my boek bekend stel aan julle. Die eerste druk is na die drukkers en ek wil solank boekwinkels kry wat van my boeke sal aankoop. Kan julle my asb in die regte rigting help.

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Kate 2020-02-02 Ek ook! Maar baie uitgewers soek nie kortverhaalbundels nie. Tog is kortkuns wêreldwyd in aanvraag.

Boer soek 'n vrou: 'n Onderhoud met die geheimsinnige Boer Theunis

Tracy Tense 2020-02-02 Hi Theunis, jy's 'n wonderlike en lieflike man. Ons paadjies sal definitief kruis. Ek hou van jou. 🥰🥰🥰

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Henning Janse van Vuuren 2020-02-02 “Tersyde: Daar is ’n ongeskrewe reël in die uitgewersbedryf dat ons nie mededingers se boeke in die media bespreek of resenseer nie. Deur dit wel te doen, ondermyn Steinmair haar eie reputasie en geloofwaardigheid. Vrye Weekblad sal op sy beurt moet

Skrywersonderhoud: Nataniël oor kunstenaarskap en Kyk na my

Lynne Eksteen 2020-02-02 Nataniël is one of the most talented people I have ever encountered. I have never had the privilege to attend any of his live shows. However, I read everything that he publishes and I am always left thinking about what he has said for days and then looki

’n Onderhoud met Zalman Davis, die jongste uitgewer in die land

Sybil Fourie 2020-02-02 Zalman, my beste wense en gebede vir jou sukses, nou en in die toekoms. Mag die Heer jou seën met die keur van Sy seëninge! Groete uit Reivilo. 🙏

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Tap du Plessis 2020-02-02 Goed en wel, maar die werklikheid bewys anders: Tuks het akkommoderend opgetree en is verengels, Kovsies is verengels, RAU is verengels, Puk het hoe lank nog? Kyk wat gebeur op skoolvlak - dieselfde. Ipv skole bou, lw waarvoor begroot is, moet Afrikaan

Aan Jaco – die gees en siel

V 2020-02-02 Sjoe! Ek het per ongeluk op hierdie stukkie leesstof afgekom in my soeke na siel, gees en liggaam om my eie verhouding met die Here te verbeter. Maar die kommentaar aan die einde van die stuk het nou sommer emosies gelok van wie is nou die fariseërs in h

Die mentaliteit van die verslaandes

Kerneels 2020-02-02 Mooi so! Ons is trots op ons taal!

Die mentaliteit van die verslaandes

Flip 2020-02-02 Ek stem met een van hierdie argumente nie saam nie: Vaktaal. Die Empire het ons gebring tot waar ons is, maar dit kan nie verander word nie. 'Engels' en 'oorheers' word vier keer saam gebruik, maar Engels (en Frans, en seker Chinees) is die lingua

Resensie: Kammaland deur Annelie Botes

Elnari Dreyer 2020-02-02 Gaan dit beslis lees!

Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"

R van Druten 2020-02-02 Strangely sportsmen of note don't seem to realize how their fall from grace can and often does come in a nanosecond. Regardless of their available funds to fight off all the collateral damage their reputations come crashing down. Oscar P and OJ are perfe

Nou in die verlede: Gedenk Auschwitz, Frans Fischer en Ferdinand aus der Fünten

Fia van Schaik, Nederland 2020-02-01 Lees Clarissa Jacobi se boek Een echte Kavalsky. Een Joodse vrouw op de kraamafdeling van een Kaaps hospitaal. De oorlog is in 1968 nog springlevend. Dick Bruna D/1968/0939/190. Voor mij een mooi boek, dank je Clarissa.

Wil Anker dan Acker wees?

Ulric Huber 2020-02-01 Dit is verstommend wat alles moontlik is wanneer jy in Afikaans skryf, dalk baie meer as wanneer jy in groot tale soos Engels, Frans, Duits of Spaans sou skryf. In Afrikaanse regsgeskrifte gebeur dit soms dat knip-en-plakkers versuim om die anderstalige b

Die mentaliteit van die verslaandes

Jan 2020-02-01 Baie waarheid in dit wat jy sê. Netjies gedoen.

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Mary Sadler 2020-02-01 Ek reken ’n skrywer/vertaler/uitgewer behoort nie te reageer op resensies nie. As hulle nie daarvan hou nie, laat dit stil-stil in die doofpot verdwyn eerder as om voortgesette publisiteit daaraan te gee. Hierdie geredekawel doen niemand goed nie en laa

Buysdorp, Red Dog en ’n besinning oor die geskiedenis

Jo Prins 2020-02-01 Lekker stuk, Hans!

Persvrystelling: Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend

Anna-mare Rogers 2020-02-01 Baie geluk aan die top tien, sterkte vir elkeen.

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Pierre van Jaarsveld 2020-02-01 Klink na ’n lekker uitdaging. Lekker afleiding van die stad. Klink ook na pret.

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Johannes Le Roux 2020-02-01 Om enige patrone te kan herken, verg verskeie onafhanklike waarnemings. Variasie rondom gebeurtenisse beteken dat ’n mens nie sommer ’n patroon kan raaksien met een of twee waarnemings nie. Maar ek kan myself nie help om hier my opinie te lig nie. Ek

“Coulomb’s Law” by Leeroy Vermaak

Lenieblou 2020-02-01 Dancing in your fire.

Matriekvraestelle: Wiskunde (2018)

Nicolette 2020-02-01 Thanx.

Die mentaliteit van die verslaandes

Hans Pienaar 2020-01-31 Om Engels baas te raak, is noodsaaklik in vandag se wêreld. Maar om in ’n veeltalige land soos SA alles in Engels te wil doen, is ’n politieke besluit, waarmee jy jou by die Donald Trumps en Boris Johnsons van die wêreld skaar. Hierdie here plaas me
Top