Daniel Krijnauw2020-01-28Stephen, ek haal my hoed af vir jou.
Dit is etlike jare sedert ek laas 'n boek gelees het want dit verveel my gewoonlik. Jou boek is treffend! Ek het dit werklik baie geniet. Jy het daarin geslaag om jou opgroei jare en ‘mens word’ in 'n boek saam
Hans Richardt2020-01-28Wel, "toys for boys"? Dit verduidelik waar die uitdrukking "kinds" vandaan was, as ou mans weer begin "skinny jeans" dra en help-my-sterk-lyk hemde...? In Engels is daar uitdrukkings vir ouer vroue soos "cougar" en "grab a granny". Wonder net wat sal besk
Anthony Wilson2020-01-28Dankie vir die deel. Lees net moeilik vir 'n Gautenger soos ek. Einlik 'n ou Tranvaler. Dié hie'onner is my take oppie besagheid!
ONS
neem die drie primêre kleure
BLOU
ROOI
GEEL
meng dit
en … wat kry jy?
ek sal jou sê
F C Boot2020-01-28Uiteindelik is dit maar 'n stryd om oorlewing en aanpassing en spanwerk. Dat daaruit ongewenste praktyke na vore gekom het is waar en dat hul moeilik beheerbaar is sonder nodige kundige toesig, is 'n probleem.
Henning Janse van Vuuren2020-01-28Hanlie Retief het met oom Anton Goosen (70) en tannie Estie (?) gesels. (Die volledige artikel, vergesel van ʼn pragtige foto, kan hier gelees word: https://www.netwerk24.com/Stemme/Hanlie-Retief/hanlie-retief-gesels-met-anton-goosen-en-kie-20160320)
O
Reusedwerg2020-01-28Raed, ek is nooit as te nimmer suurgat nie. Ek hou nogal daarvan. Ek het ook al gevind dat daar wel jong dames "geskok" is wanneer jy vir hulle 'n deur oophou of opstaan uit 'n stoel wanneer hulle in 'n vertrek inkom. Ek het ook al 'n kardeur oopgemaak en
Raed-na-Gael2020-01-28Wat is verkeerd daarmee wanneer goed opgevoede jongeres jou met respek aanspreek? Julle is net suurgat omdat jul bulpille nie meer werk nie!
Violet Botha2020-01-28Ek gaan deelneem. Skryf gereeld aan my enigste liefde briefies. Briefies wat hy nie kan lees nie want hy is reeds by Liewe Jesus.
Reusedwerg2020-01-27Hans, jy sal verbaas wees hoeveel jonger dames wel ogies maak (soos jy dit stel) vir ouer mans. Ek is eerlik dit laat mens goed voel, net so indien 'n ouer dame dit ook doen. Ek glo soos die Ingelse akteur Oliver Reed. Iemand het hom tydens 'n onderhoud g
Chris Marnewick SC2020-01-27Die idee dat SA 'n demokrasie is is 'n mite. Demokrasie is veel meer as universele stemreg en 'n parlement wat wette maak. (Die wette moet burgers gelyk behandel en minderhede beskerm.) Demokrasie vereis ook dat die uitvoerende gesag - op elke vlak - bek
Gustaf Claassens2020-01-27Riana Scheepers is een van ons eie grotes. Iemand wat woorde soos legstukke verpak en die mooiste prentjies kan skep. Ons is bevoorreg om skrywers soos sy te kan hê.
Daniel Hugo2020-01-27Klara, ossewa-laers het alles met die Voortrekkers en die stryd teen die swart inheemse bevolking te doen. Dink maar aan Bloedrivier (1838). Dit is 'n besonder gelaaide term. Deesdae verwys "laer trek" veral na Afrikaanse wit mense wat nie deel wil wees v
Klara du Plessis2020-01-27@Daniel Hugo Baie interessant. Daar leer ek nou iets. Alhoewel die digter in my dink dat "ontlaering" eintlik 'n besondere goeie vertaling kon gewees het.
@Gustaf Claassens Dankie vir jou positiewe opmerkings oor "Ekke"- ek waardeer dit dat jy my werk
Daniel Hugo2020-01-27Dekolonisasie, Klara, is 'n wyer begrip as ontlaering wat spesifiek op (manlike) Afrikaners gerig is. Dekolonisasie sluit ook die Engelse van hierdie land in.
Hans Richardt2020-01-27Reusedwerg, ek dink nie meer sulke gedagtes nie, veral oor jong aanvallige vroue...
Ek dink altyd daaraan, dat ek redelik kwaad sou wees as ou man ogies maak vir my dogters.
Seker sal mens erg gevlei voel onder aandag van jong vrou...ego gestreel en so
Reusedwerg2020-01-27Ek probeer positief te leef en om met positiewe mense om te gaan. Ek kry myself gereeld in gesprekke waar mense kla). Ek kry dit gewoonlik reg dat die persone hulle vir my wip. Ek vra net vir wie het julle gestem. Wat my verbaas is niemand het vir die ANC
Angus2020-01-27Beste Jan Rap,
Daar is al hope pryse aangebied wat miljoene dollar beloop om die bonatuurlike te bewys, en niemand het dit nog ooit geëis nie. Die ander wêreld waarvan jy praat, bestaan net in vertellings en in die letterkunde, maw die skepping van di
Rina Meijer2020-01-27Ek het haar gistermiddag ( 26 Januarie 2020) hoor speel toe sy en haar seun 'n uitvoering by Porchy , die skilder, se huiskonsert , gegee het. Baie musikaal en pragtig gespeel!!
Nelly2020-01-27Nataniël is vir my die mees interessante mens ooit. Hy klim in jou binneste en woel daar. Hy laat mens selfondersoek doen vir wat jy is wat jy doen en waar jy wil wees.
Sal graag sy boek vir my koop. O ja - oulike seuntjie!
Barend van der Merwe2020-01-27People do what they want anyway. We are used to men urinating everywhere. On pavements. Next to roads. Anywhere. And it is no strange sight to find 10 year old girls in the men's toilets. They are at least accompanied by their fathers but still they are u
Gustaf Claassens2020-01-27Klara du Plessis se digbundel "Ekke" wat ek tydens die Vrystaatse Kunstefees gekoop en gelees het, is puik. My indruk was dat dit 'n jong nuwe stem met hope talent is. Iemand wat 'n sterk aanvoeling vir filosofie het en met teenstellings speel wat goed we
Jan Rap2020-01-27Barend van der Merwe, 'n demokrasie is wel 'n (byna) perfekte sisteem. Die feit dat jy sê "natuurlik word minderhede oordonder in 'n demokrasie" dan praat jy van 'n sisteem wat per definisie nie 'n demokrasie kan wees nie; daar is geen minderhede in 'n d
Amore Bekker2020-01-27Lekkerste wegbreekboek!
Toy van Carnarvon gaan oor 'n jong seun se grootwordjare in die Groot Karoo gedurende die mid 60's tot vroeg in die 80's. Dit is 'n opwindende nostalgiese reis wat Trompie se stories soos 'n Sondagskooluitstappie laat lyk. Toy