Kommentaar

Eskom se eis vir prestasiebonus: toppunt van vermetelheid

Janee 2020-01-24 Ek dink dis 'n helse prestasie dat ons nog enigsins krag het. So dan het hulle mos presteer ...

Sensuur: Nog springlewendig en gesond, dankie!

Johan Pieterse 2020-01-24 Melt, dit is so dat vryheid van uitdrukking sekerlik belangrik is. Maar soos met alles in die lewe moet daar perke en balans wees. Daar is banale en obsene maniere om iets uit te druk en sekere sg kunstenaars kruip weg agter sg kuns en vryheid van uitdruk

Valentynsdagkompetisie: Skryf ’n liefdesbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde

Judy De Bruin 2020-01-24 Ek gaan beslis inskryf. Komaan...Vat julle penne en begin skryf!

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Stephen le Roux 2020-01-24 'n Groot dank aan almal vir die positiewe kommentaar oor die boek. Goeie herinnering laat 'n mens absoluut twee keer lewe! Esmare, ek is nog mal oor tee, veral rooibos, maar eet nie meer eiers nie! Nie omdat ek te veel daarvan gehad het nie maar a.

Hoop ten spyte van

Janee 2020-01-24 Dankie Bettina dat jy ook 'n nuwe blaadjie omgeslaan het deur in te sien dit is nodig om die regering te kritiseer. Jou nuwe rigting is verfrissend. Kom ons beweeg aan en vergeet jou vorige rasse tirades. Jou artikel klink egter soos die ou soustannies sm

Skepping vs evolusie - nog steeds

Barend van der Merwe 2020-01-24 Daniel inderdaad kan ek god slegs aanvaar wanneer ek my brein deels afskakel.

Grensgeval deur Marita van der Vyver: ’n resensie

Barend van der Merwe 2020-01-24 Rene professore maak seker maar omvattende studies wat lei tot laaaaang resensies.

Skepping vs evolusie - nog steeds

Daniel 2020-01-24 Barend, God het tyd geskape. Ons kan net dink itv tyd. God het nie begin lewe nie. Hy was daar voordat tyd daar was. Moenie probeer om als te verstaan nie, dit gaan jou laat struikel. Ons hoef mos nie als te verstaan nie. Eendag in die hemel sal ons als v

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Esmarè White 2020-01-24 Ek is so vreeslik trots op my skoolmaat van Sub A tot matriek dat my hart wil bars. Toy het dalk n tekort aan luukses gehad, maar hy het beslis n opwindende tyd gehad met ongelooflike vriende in sy lewe. Sy mooi verhouding met sy ma staan verseker uit a

Grensgeval deur Marita van der Vyver: ’n resensie

Rene 2020-01-24 Dis 'n beach read, lekker candy floss. Hoekom soveel woorde wy aan 'n resensie.

Skepping vs evolusie - nog steeds

Barend van der Merwe 2020-01-24 Ek is moeg vir die Bybel. God se boek wat net chaos saai. Interessant die nie-letterlike interpretasie van een deel van die Christendom van die Bybel. Dit beteken dus Jesus is dood weens 'n simboliese "sondeval"...

Godsdiens vir ateïste

Jan Rap 2020-01-23 Beste Angus Alle grappies op 'n stokkie - daar is wel 'n ander, noem dit maar ryk, benewens ons fisiese wêreld. Ek gesels nou die dag met my swaer, 'n dokter daaroor en sy verklaring wat betref die sien en ervaar van spoke deur selfs meer as een mens op

Megha millionaires after Megxit

Gogo Debruin 2020-01-23 Goeie hemel, kan mens dan nie eens by LitNet ontsnap van die soort snertstories nie?

Hoop ten spyte van

Jan Rap 2020-01-23 Barend van der Merwe om te sê die mense van Orania het ‘nie vir die regering gewag nie’ is eintlik ‘n irrelevante stelling want die implikasie is die regering sou en of ander tyd in die toekoms vir ‘n klomp Afrikaners ‘n wit dorp of gebied gee

Resensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Koos Marais 2020-01-23 Ek het die swaar boek nou net neergesit. My Kersgeskenk. Baie gedagtes loop deur my kop. Ek is skoon lus om 'n onwoke twiet uit te stuur, net om te kyk wat gebeur. Vir my persoonlik het Biblioteek gedeug om een gedagte kristalhelder te laat blyk: hoe abso

Skepping vs evolusie - nog steeds

F C Boot 2020-01-23 Beste Barend' Webvoet het my versoek om die sin:'Evolusie die ontwikkelling van lewe van een vorm tot 'n ander met natuurlike seksie en omgewingsfaktore as dryfvere.' te wysig om te lees: "Evolusie die ontwikkelling van lewe van een vorm tot 'n ander

Resensie: The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club deur Pieter du Toit

Koos Marais 2020-01-23 Ek het niks teen die Ruperts nie, maar hierdie boek is niks anders as 'n skamel geklede hagiografie van Johan nie. Die teenargument dat dit 'n manier is om iets soos Protocols of the Elders of Zion te voorkom is geldig, maar ai, kon Pieter du Toit dit nie

Hier gaat ons! Reise en rampe deur Gerard Scholtz: ’n resensie

Wilfred Jewell 2020-01-23 Please contact Mandy she has published three books for kids. "Hero in my Hood" books.

Hier gaat ons! Reise en rampe deur Gerard Scholtz: ’n resensie

Wilfred Jewell 2020-01-23 I love this contact us me and Mandy.

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Handre Brand 2020-01-23 Ek stem dat Stephen le Roux se boek Toy van Carnavon, menige lesers ontroerd sal laat. Daar ontstaan 'n gevoel van eerbied en respek vir die skrywer. Toy handhaaf deurgaans onder moeilike omstandighede 'n besonder positiewe verhouding met sy moeder en res

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

Marika van Heerden 2020-01-23 Hierdie is 'n euwel oor tyd heen. Voorheen verswyg, nou openbaar. Maar dit bly dit 'n euwel.

Godsdiens vir ateïste

Raed-na-Gael 2020-01-23 Ek dag jy slaan hom (Angus se beskrywing) hoog aan omdat hy jou sienings onderskryf. En.. ag - ja, die geykte pro forma antwoord hierbo is altyd byderhand.

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

Barend van der Merwe 2020-01-23 Menere ek dink nie julle is heeltemal in voeling met die wêreld nie. Daar is inderdaad baie besware teen inisiasiekampe en die besnydenis wat daar plaasvind. Baie moeders voel die besnydenis behoort eerder gekontroleerd in 'n hospitaal gedoen te word. Ek

Resensie: Sushi en Shosholoza – Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan deur Erns Grundling

Barend van der Merwe 2020-01-23 Ek dink dit is 'n boek wat ek sal geniet, as 'n rugbyliefhebber, maar ek kan dink hoekom nie almal daarvan sal hou nie, en dis ook mos maar goed so.

Hoop ten spyte van

Barend van der Merwe 2020-01-23 Jan Rap die punt is dat die mense van Orania self beheer geneem het en nie vir die regering sit en wag nie. Ek het geen hoop dat die munisipaliteite gaan verbeter nie. Inteendeel dink ek dit sal vererger. Wie binne die georganiseerde politieke bestel gaan

Testamentnalating

Karin Hall 2020-01-23 Na afsterwe is eiendom in agt kinders se naam waarvan een nou vruggebruik het. 1) Wat moet gedoen word indien eiendom verkoop moet word? 2) Moet almal toestemming gee? 3) Vruggebruiker wil nie verder belasting betaal nie. Wil nie verhuur of verkoop nie. S

Hoop ten spyte van

F C Boot 2020-01-23 Die kern van die probleem is dat mi 95% van raadslede wat gekies is op regeringsvlakke geen benul het van hoe om die regeringsinstansie waarvoor hul gekies is te bestuur nie. Hulle word gewoonweg gelei deur amptenare waarvan baie in poste beland het agv

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

Tom McLachlan 2020-01-23 Aan die begin van sy artikel gee Jacobs 'n lysie woorde wat hy klaarblyklik suggereer is sinonieme: "Ontgroening. Oriëntering. Inisiasie. Insouting. Inlywing. Doop." – inisiasie of inlywing inderdaad. Die idee van sulke praktyke is (of minstens was)

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

Elgru 2020-01-23 Terloops, dis net vir my interessant dat die regering en baie ander so 'n bohaai oor "ontgroening" maak, maar tevrede is dat jong swart mans dood gaan op inisiasie-kampe. Dit is tog ook "tradisie"? Terug na jou artikel. Dat kinders beseer en beledig word

Hoop ten spyte van

Jan Rap 2020-01-22 Barend van der Merwe dis nie dat Suid-Afrika nie 'n normale demokrasie is nie; Suid-Afrika is GLAD NIE 'n demokrasie nie. Wat Oriania betref, hulle herstel nie infrastruktuur wat deur die regering verwoes is nie, hulle het 'n enklave daargestel waar die t

Eskom se eis vir prestasiebonus: toppunt van vermetelheid

Raed-na-Gael 2020-01-22 FC, Die manne daar se eis vir prestasiebonus? Jy moet darem onthou hy het nou 'n moerse huis,"high ryder" BMW, plat Merc, "high buck lifestyle" ens, jy weet mos hy moet dit volhou.

Godsdiens vir ateïste

Angus 2020-01-22 Beste Raed-na-Gael, Verduidelik vir my die (Angus se beskrywing) en moenie skaam wees om te erken as jy so 'n knikkertjie in jou koffie gegooi het nie. Vrees is ingebou in die DNS van alle organismes, so ook by die mens waar dit weens sy breinontwikkeli

Godsdiens vir ateïste

Angus 2020-01-22 Beste Jan Rap, Ek ken ook 'n man wat 'n vrou geken het, wat 'n man geken het wat spoke gesien het. Die man sal nie lieg nie, dus is sy storie die waarheid. Hy het een donker nag verby 'n kerkhof geloop en toe sien hy hoe die spoke op die graftes die riel

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

Luitjé Minnaar 2020-01-22 Ek voel presies dieselfde oor ontgroening. Dis 'n euwel en tas kinders se menswaardigheid aan deur die alewige vernederings en disrespek. Kinders moet juis met selfvertroue en vooruitsigte uitsien na 'n groter, beter toekoms. Waarom moet ons kinders so af

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

Abel 2020-01-22 To quote Jordan Peterson - "... pick up your damn suffering and bear it" [https://www.youtube.com/watch?v=wLvd_ZbX1w0] because "... life is hard" [https://www.youtube.com/watch?v=7Hym_R3gCvQ]. "Een kind se lewe, een kind se welstand, is belangriker as eni

Dood by die doop en ander ontgroeningsverhale

robert l barrie 2020-01-22 Ontgroening of wat dit ook genoem word is nie noodwendig die probleem nie maar eerder die mense wat dit uitvoer. Hier is oorsig en betrokkenheid van die situasie belangrik. In my skooldae as standerd 6 moet ek erkenning gee vir die onderwysers en die mees

"Elke hond kry sy dag" deur Michael van der Walt

David 2020-01-22 Hierie mannetjie is 'n regte woelwatter met n mikrofoon, en met alles hie bydi werk! Talentvol en vol energie. Volmoed Michael en bly hoog mik my vriend! Alle sterkte in alles wat jy doen.

Hoop ten spyte van

Barend van der Merwe 2020-01-22 Jan Rap die regering het bykans inmekaar getuimel in Suid-Afrika, veral op die vlak van plaaslike regering. Dat mense nog die munisipaliteite enigsins betaal verbaas my. Jy is natuurlik reg dat die regering tot verantwoording geroep moet word. Net dat Sui
Top